VLAAMSE CORDON SANITAIR WAAIT OVER NAAR NEDERLAND
Het beruchte Cordon Sanitair waardoor in Vlaanderen al jarenlang het Vlaams Belang buiten de macht word gehouden lijkt nu ook in Nederland zijn intrede te hebben gedaan.
Wij berichtten u reeds over de grote overwinning die de Partij voor de Vrijheid boekte tijdens de onlangs gehouden verkiezingen en de verwachting was dan ook dat de PVV in de meeste provincies mee zou mogen besturen. Kennelijk was dit gegeven te veel van het goede voor de verliezers en daar het vóór de verkiezingen niet lukte om de Partij voor de Vrijheid in een kwaad daglicht te zetten besloot men het dan maar nadien te doen.
By Eric Blair - www.activistpost.com
It has become nearly impossible to determine the "truth" in our increasingly chaotic world. Reality is seemingly being twisted and flipped on its head in this rapid unfolding of multi-front crises. The world is facing a new world war in the Arab world, nuclear holocaust from the Fukushima meltdown, total economic collapse/takeover, and a stunning rise in the cost of essential commodities.
In each case, the public is being told directly the opposite of basic human understanding. In fact, it's so blatant that it appears to be a test to see how fast and far the collective human psyche can be warped. George Orwell would be impressed with the level of doublespeak manipulation that has taken place concerning these recent catastrophic events.
Engeland se betrokkenheid in die stryd om Gadaffi uit Libië uit te kry onder voorwendsel dat hulle nie kan toekyk hoe hy sy eie mense doodmaak nie, is net so bedenklik as hulle ongeërgdheid oor die volksmoord wat op die Afrikanervolk gepleeg word deur die swart regime se onwilligheid om dit stop te sit. Dit terwyl hulle aandadig is aan die vestiging van ’n terroriste organisasie as regime in Suid-Afrika, onder voorwendsel van “demokrasie”.
Dit was Tony Blair, voormalige eerste minister van Engeland, wat in Januarie 1998 gesê het: “the British “never forget the past even when addressing the future”. Dat hulle geheue tot vandag toe nie hulle gewete aanspreek wanneer hulle met die toekoms handel nie, is veral vir die Afrikanervolk betekenisvol!
Op die langtermyn moet daar een onverbiddelike strategie wees: Dié land is ons land. Ons sal weer ons vryheid verwerf, kom wat wil. - Mnr JA Marais
Ek wonder hoeveel Afrikaners glo nog dat hierdie land, bedoelende dit wat voorheen as Blank Suid-Afrika bekendgestaan het, aan die Blankes, en by name die Afrikanervolk behoort. Met die gebeure van die afgelope 17 jaar as agtergrond is daar waarskynlik talle wat hierdie standpunt as belaglik sal afmaak. Veral as mens kyk hoe integrasie toegeneem en die ekonomie verstrengel geraak het.
Prediker 5:7.
As jy verdrukking van die arme en berowing van reg en geregtigheid sien in die land-verwonder jou nie oor die saak nie, want ’n hoër een loer op die hoë en die hoëres weer op hulle.
Dankie, o Here, u insig gaan bo alles uit en u oordele tot ons berusting. Uit u woord ontvang ons versterking en krag vir elke dag deur Jesus onse Here, Amen.
deur Izak de Vllliers
" Toe skreeu die manskappe en die ramshorings blaas. Toe stort die mure inmekaar en die manskappe gaan oor, die stad in. ( Jos. 6:20 )
"Dit moes 'n drama gewees het om te ervaar. Die optog van die priesters wat die ramshorings blaas, die gewapende manne, die verbondsark van God, sewe dae rondom die verskanste, ommuurde stad Jerigo. En die opdrag is: alles wat gebuit word moet in die skatkis van die Here kom.
Weer is die Here se aanvalsplan en metode net mooi andersom as wat ons sou verwag het. Ons sou dink dis strategies beter dat die ark as heilige simbool liefs so ver as moontlik van die gevegstoneel gehou word. Maar nee, die ark gaan voor.
Die haatspraak-saak wat Afriforum (Solidariteit) teen Julius Malema aanhangig gemaak het en wat vanaf 11 April 2011 in die
Volgens Willie Spies, regsverteenwoordiger van Afriforum, kan ‘n uitspraak ten gunste van Afriforum, die vrese wat onder mense bestaan oor die “Kill the Boer”- aanhitsing van Malema, moontlik besweer. Malema en die ANC is weer van mening dat die lied “onskuldige” bedoelings het en deel van hulle “tradisie” is. Die waarheid is dat die lied met ‘n doel gesing word en deel van ‘n proses is om Swartes aan te hits om die Blanke “verdrukkers” te vermoor. Swartes leef met ‘n blaam-kultuur waarin ander altyd die blaam moet kry vir hulle eie onvermoë.