ESTER 3:8
Toe sê Haman aan koning Ahasvéros: Daar is een volk wat verstrooid en afgesonderd is tussen die volke in al die provinsies van u koninkryk, en hulle wette is anders as dié van enige volk; ook hou hulle die wette van die koning nie, sodat dit die koning nie pas om hulle te laat begaan nie.
9 As die koning dit goedvind, laat daar dan geskrywe word om hulle te verdelg, en ek sal tienduisend talente silwer afweeg in die hande van die beamptes om dit by die skatte van die koning te voeg.
10 Toe trek die koning sy seëlring van sy hand af en gee dit aan Haman, die seun van Hammedáta, die Agagiet, die teëstander van die Jode.
15 Die hardlopers het haastig op bevel van die koning uitgegaan, en die wet is in die vesting Susan uitgevaardig terwyl die koning en Haman sit en drink; maar die stad Susan was in verwarring
by Ellen Brown www.webofdebt.com
Debate continues to rage between the inflationists who say the money supply is increasing, dangerously devaluing the currency, and the deflationists who say we need more money in the economy to stimulate productivity. The debate is not just an academic one, since the Fed’s monetary policy turns on it and so does Congressional budget policy.
Inflation fears have been fueled ever 2009, when the Fed began its policy of “quantitative easing” (effectively “money printing”). The inflationists point to commodity prices that have shot up. The deflationists, in turn, point to the housing market, which has collapsed and taken prices down with it.
As daar waarde geheg moet word aan Malema se uitlatings oor nasionalisering, en geglo kan word dat beslaglegging op blanke eiendom sonder vergoeding die swartes se voorneme is, is BLAME THE MEDIA, M’LUD, waarskynlik een van die intelligentste opmerkings wat hy tot nog toe gemaak het! Die rol van die media in die internasionale gedruis van volkere as ook hier plaaslik, word heeltemal onderskat! Klimaatskepping en meningsvorming is tot ‘n fyn kuns ontwikkel wat massas mense in ’n vooraf bepaalde rigting lei.
www.amren.com Jessica Hume, National Post, May 9, 2011
The presence of Muslims in Canada threatens the country’s freedoms and democracy, and only if immigration from Islamic countries is suspended can the cultural deterioration of the country be stopped, controversial Dutch politician Geert Wilders told a packed house Monday night in Toronto.
“Our Western culture is far superior to Islamic culture,” Mr. Wilders said. “And only once we are convinced of this will we be able to defend our civilization.”
by Dr. Paul Craig Roberts http://www.globalresearch.ca
George Orwell, the pen name by which Eric Blair is known, had the gift of prophecy, or else blind luck. In 1949 in his novel, 1984, he described the Amerika of today and, I fear, also his native Great Britain, which is no longer great and follows Washington, licking the jackboot and submitting to Washington’s hegemony over England and Europe and exhausting itself financially and morally in order to support American hegemony over the rest of the world.
In juni zal LEEFBAAR ROTTERDAM fractie voorzitter meneer Ronald Sørensen na jaren in de Rotterdamse gemeenteraad gezeten te hebben zijn plek verruilen voor een zetel in de Eerste Kamer waar hij als senator de Partij voor de Vrijheid van meneer Geert Wilders zal gaan versterken. "Ik heb mijzelf een jaar geleden reeds aangeboden bij meneer Wilders en deze heeft daarin toegestemd" Het raadslid weet niet of hij Buitenlandse Zaken gaat doen "maar Ik zal zeker op Zimbabwe wijzen en vertellen dat die ramp zich dreigt te herhalen".
Mnr. Van der Merwe (49), ’n enkellopende boer en afslaer, is drie keer geskiet voordat hy agter die bakkie aan gesleep is. Die skote het hom in die agterkop, bors en wang getref en daarna is hy vir meer as ‘n kilometer gesleep nadat hy agter aan sy eie bakkie wat hulle gesteel het, vasgemaak is .
Op 5 April 2010 het die AVP ‘n persverklaring uitgereik waaruit ek weer aanhaal: Onuitwisbaar, ingegriffel in die selle van my brein, die gebeurtenis in Bophuthatswana. Drie jong Afrikanerseuns gewond deur snelgeweervuur wat hulpeloos op die grond langs hulle motor lê met ‘n klomp omstanders waarvan verskeie blank, maar niemand wat ‘n helpende hand uitsteek of water aanbied, of bloedvloei probeer stop, net niks in die vorm van bystand nie! Dan die aanvalsgeweer sarsie van Narre. Die rukkende liggame van die weerlose gewondes, hulle gebroke liggame in die stof van die buurland, soos rondloper honde afgemaai!