Die munisipale verkiesings van 2011 moet vir die nasionalistiese Afrikaner ‘n bron van groot kommer wees. Die feit dat ‘n liberale party soos die DA nou deur talle Afrikaners vertrou word om na hulle belange om te sien, en dit in ‘n stelsel wat ten doel het om die Afrikaner ten gronde te rig, sou twintig jaar gelede deur min voorspel kon word. Wat was dan die rede vir hierdie toedrag van sake? Wel eerstens die feit dat Blankes in groot getalle oortuig is “om die beste van ‘n slegte saak” te maak. As jy dan nie die opponent (let wel nie die vyand nie),
As die Freedom Charter die bloudruk vir die ANC se politieke optrede is en Helen Zille van die DA verklaar in die openbaar dat sy die Freedom Charter ondersteun, wat is die verskil in hulle politieke benadering?
Dit is nie toevallig dat daar nêrens in die wêreld ’n enkele voorbeeld bestaan van ’n regering van Nasionale eenheid wat suksesvol bedryf word nie, allermins een met ’n vergelykbare samestelling van dié van Suid-Afrika!
Hiervoor was Afrika al vir so lank as wat daar lewe was ’n aanskouingsles wat elke blanke volk wat hom hier kom vestig het, met die doel om saam met die inheemse swart ras die gebied te ontwikkel en die bestaande potensiaal te ontgin tot voordeel van almal, groot offers moes bring en stank vir dank verduur!
Die Tsunami n oomblik voor dit die eiland van Sumatra tref.
Die hoogte van die golf was ongeveer 32 meter. Die foto is in n digitale kamera gevind tydens die opruiming.

Terwijl gelukkig heel veel christenen weten dat bovenstaande titel geheel juist is, zijn er toch ook 'gelovigen' die denken dat er weldegelijk een gesprek met die ideologie aangegaan kan worden. Zij gaan van het standpunt uit dat ' alle geloven in de kern van de zaak hetzelfde zijn' en voor het gemak beschouwen ze de islam dus ook maar als een geloof. Tijdens de op zondag 9 mei gehouden viering van de feestelijke ingebruikname van de nieuwbouw van de turkse Yunus-Emre moskee in de duitse stad Aken, verwoordde een katholieke 'geestelijke' Josef Voss het aldus: ' God is God en Hij is Vader van alle mensen. In dit geloof vinden de moslims,de christenen en de joden mekaar dat is onze stellige overtuiging".
By Stephen Lendman
Established by the Rome Statute of the International Criminal Court on July 1, 2002, it's mandated to prosecute individuals for genocide and aggression, as well as crimes or war and against humanity. Much earlier, the UN Charter was created "to save succeeding generations from the scourge of war, which twice in our life time has brought untold sorrow to mankind." Its Chapter I states:
"To maintain international peace and security, (member states shall respect the) principle of the sovereign equality (of other members), settle their international disputes by peaceful means, (and) refrain in their international relations from the threat or use of force against the territorial integrity or political independence of any state."
U is reg! Bly eerder weg!
Al wat ‘n voorvadergees is nadergetrek om hierdie verkiesing weer in ‘n oorwinning vir die ANC/SAKP te omskep. En alles dui daarop dat hierdie bangmaakstories nogeens gaan slaag! Dit sê natuurlik alles van die intelligensie van die gemiddelde ANC-kieser en ook van sy geloof en sy denke as hy deur sulke praatjies en die gebrek aan prestasie van sy eie party, steeds vir daardie party gaan stem. Vir die DA moet hierdie tendens, naamlik dat die Swarte maar elke keer weer vir die ANC gaan stem, natuurlik slegte nuus wees, want die DA het hulle op liberale waardes en die ontevredenheid van die kiesers in die algemeen beroep om ‘n bres te slaan in hierdie verkiesing.
Waarom?
Omdat die Grondwet van die Nuwe Suid-Afrika ’n onchristelike grondwet is. Dit erken nie die oppergesag van God-Drie-Enig nie. In die aanhef van die grondwet van Suid-Afrika staan: “Daarom neem ons, deur ons vryverkose verteenwoordigers, hierdie Grondwet aan as die hoogste reg van die Republiek…” Let wel, nie God die hoogste reg nie maar die Grondwet! Die mens se reg!