Afsluit 2013.
Vir die Afrikanervolk was daar politiekgewys in Suid Afrika weinig waaroor ons opgewonde kon raak in 2013. Die jaar het afgespring met berigte wat bevestig: Vyf biljoen rand geblaas op partytjies deur die swart deurbringers, terwyl die land se infrastruktuur in duie stort.
Tussen 34 staatsdepartemente is daar R194 miljoen spandeer op onthaal, R31,7 miljoen op vermaak en R4.4 biljoen op reis en verblyf. In hierdie proses van vertoon van onverantwoordelike tyd-en-geldbesteding aan die wêreldse genot, in teenstelling met die mees basiese wat van ʼn regering vereis word om finansieel te kan slaag en veral in beproewende ekonomiese omstandighede te bly voortbestaan. Dit was ook die bewys aan die einde van 2012 van die swart ras se samestelling waarvan Afrika as aanskouingsles reeds vir eeue as waarskuwing vir die Blankedom dien. ‘n Aanskouingsles waaraan de Klerk en syne geweier het om hulle te steur en liewer voorkeur verleen het aan hulle internasionale besoldigers, sodat ook 2013 en elke jaar hierna wat Suid Afrika se bestuur in hulle hande bly, progressief agteruit sal gaan.
Die terroris Mandela wat op duiwelse wyse gebruik is om die Afrikaner sy politieke mag te ontneem, is uiteindelik “amptelik” begrawe. Die aanloop tot wat nou afgehandel is, was egter lank, leuenagtig, vernietigend en sekerlik een van die mees bedrogvolle, ten spyte van die ooglopendheid daarvan, politieke geknoei in die wêreld se geskiedenis, waarvan die gevolge nog lank met ons sal wees! Die minagting vir die waarheid, die waarskuwings, die geskiedkundige aanskouingslesse en die lewensopofferende gevolge waarby daar verbygegryp is in ‘n proses om by verskuilde doelwitte uit te kom, is werklik só verbysterend dat die waansinnigheid daarvan steeds by baie mense verbygegaan het terwyl dit aan die gang was.
PSALM 2: 1-12
1 WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?
Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:
3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!
4 Hy wat in die hemel woon, lag; die HERE spot met hulle.
Jacob Zuma het die grondgryppandora tydens die ANC se beleidskonferensie uit die kis gelaat en nou is dit vasgord vir die land se Blankes ten einde 'n herhaling van Robert Mugabe se Groot Grondmahala in ons eie land te stuit. Moet u nie laat verstrik in al die nuttelose argumentjies en geredekawel deur links joernaliste en geleerdes oor al die implikasies en versteekte implikasies van Zuma se aankondigings nie, u persoonlike hef-aan in hierdie saak lê voor. Die tyd vir groot eise aan u en u naasbestaandes se vryheid – u veiligheid, soos u seker lankal weet, is lankal opgeoffer – het aangebreek. Moenie glo dat die Swart menigtes gaan wag vir een of ander aankondiging deur Zuma of sy verteenwoordiger van die Parlement of die Uniegebou se trappe af nie. Wat van nou af in die vooruitsig is is dat die fokus van die Swartes wat openbare geweld oor gebrekkige munisipale dienste betref sal verskuif na die fisieke besetting van grond.
Michel Chussodovsky, skrywer van hierdie artikel wat op Global research verskyn het, se probleem daarmee gaan oor die Geldmagbetrokkenheid en hy hou Mandela wat in die geldmag se sak was, vir die verwikkeling verantwoordelik.
This article was first published in French in the Monde diplomatique in April 1997. It was subsequently published in the African Journal of Political Economy and in the author’s book: The Globalization of Poverty and the New World Order. The policy of land expropriation in Mozambique leading to the establishment of White Afrikaner farms using indentured Mozambican farm workers had the support of the ANC government. It also had the personal blessing of President Nelson Mandela “who had delegated Mpumalanga Premier Matthews Phosa to the SACADA Board of Governors. Premier Phosa, a distinguished ANC politician and among the most prosperous black businessmen in Mpumalanga province (East Transvaal), contributed to laying the political ground work for the expansion of White Afrikaner business interests into neighbouring countries.
Die AVP het hierdie artikel ontvang en beklemtoon net weer die feit dat ons nie noodwendig saamstem met alles wat in aangehaalde artikels gesê word nie. Terme soos: “the legendary humanitarian. the great man . The man who was the legend is really, officially, gone and an entire nation is in mourning.”, is beslis nie AVP terme wanneer die terroris Mandela ter sprake is nie, Nog minder is dit waar dat, “an entire nation is in mourning”. Afrikaanssprekendes wat daarmee saam stem is bepaald nie Afrikaners in die ware sin van die woord nie. Ware Afrikaners rou wel oor die onmeetlike verlies wat ons gelei het asgevolg van die verraad waarin Mandela gebruik is om die Afrikaner te benadeel. Nietemin is daar baie interessante inligting in die artikel, veral die gedeelte oor die Chinese betrokkenheid.
Added by Michael Smith on December 8, 2013. Saved under Editorial, Michael Smith, Nelson Mandela, People, World
Tags: africa, mandela, top
South Africa is a state of politics, crime, commerce and lies. There is also a pervading sense of unease and fear. This sense or feeling is just under the eyeline; a crawling on the back of the neck that warns of something bad just waiting to happen. While walking or driving down the streets of certain cities; Joburg for one; the feeling of impending attack is almost palpable. Residents have learned to live with this underlying feeling of destruction. So much so that my hosts were almost surprised at the account of my stay. Living behind walls can be dealt with like any other uncomfortable thing in life. South African people are, if nothing else, adaptable. The good people who gave me shelter during my stay had adapted to locking themselves in at night. This atmosphere was perfect for selling the world lies about Madiba’s health and death.
Die AVP plaas ‘n voorbeeld van gelowige Afrikaneroptrede wat elke gelowige in Suid Afrika behoort te volg teenoor elke onderneming wat soos Weatherlys optree. Laat hulle besigheid van Mandela se volgelinge werf en sien of hulle kan oorleef!
Die vermetelheid van die ketting meubelwinkelgroep om vir ons n SMS te stuur dat hulle n eer bewys aan Mandela wil bring deur Sondag 15 de Des hulle winkels te sluit wys net weer dat besigheid op die Heilige Sabbat is vir hulle nie n sonde nie. Hieronder is hulle boodskap aan ons en my antwoord
Dear Weatherlys customer,kindly note all Weatherlys stores will close on Sunday 15 th Dec,in honour of the funeral of Nelson Mandela. Thank you for your support.
Antwoord:Is Mandela greater than JESUS ? What about the necklaced deaths he was responsible for as Chief Commander of the ANC ‘s Umkonto We Sizwe? As a Terrorist, he also never renounced
violence. Never ever cotact us for, or expect business from us again.
Arcas van Rooyen.