1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10651381

Besoekers aanlyn

Ons het 102 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.

altPSALM 2: 1-12

 

1   WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?

 

Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:

 

3   Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!

 

 

4   Hy wat in die hemel woon, lag; die HERE spot met hulle.

 

Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en in sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik:

 

6 Ék tog het my Koning gesalf oor Sion, my heilige berg.

 

7 Ek wil vertel van die besluit: Die HERE het aan My gesê: U is my Seun, vandag het Ek self U gegenereer.

 

8 Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting.

 

9   U sal hulle verpletter met ’n ysterstaf, U sal hulle stukkend slaan soos ’n erdepot.

 

10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!

 

11 Dien die HERE met vrees, en juig met bewing.

 

12 Kus die Seun, dat Hy nie toornig word en julle op die weg vergaan nie; want gou kan sy toorn ontvlam. Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil!

 

 

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie