1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10005084

Besoekers aanlyn

Ons het 60 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

Weatherlys, Mandela en die Christendom.

altDie AVP plaas ‘n voorbeeld van gelowige Afrikaneroptrede wat elke gelowige in Suid Afrika behoort te volg teenoor elke onderneming wat soos Weatherlys optree. Laat hulle besigheid van Mandela se volgelinge werf en sien of hulle kan oorleef!

Die vermetelheid van die ketting meubelwinkelgroep om vir ons n SMS te stuur dat hulle n eer bewys aan Mandela wil bring deur Sondag 15 de Des hulle winkels te sluit wys net weer dat besigheid op die Heilige Sabbat is vir hulle nie n sonde nie. Hieronder is hulle boodskap aan ons en my antwoord

 

Dear Weatherlys customer,kindly note all Weatherlys stores will close on Sunday 15 th Dec,in honour of the funeral of Nelson Mandela. Thank you for your support.

 

Antwoord:Is Mandela greater than JESUS ? What about the necklaced deaths he was responsible for as Chief Commander of the ANC ‘s Umkonto We Sizwe? As a Terrorist, he also never renounced

 

violence. Never ever cotact us for, or expect business from us again.

 

Arcas van Rooyen.

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie