Putin Warns Obama – You’ve Turned USA & West Into Godless Sewer, Declares His Christian Faith
February 21, 2014
With God as our witness to the truthfulness of the following statement, we thus testify: Never in our sickest nightmares would we ever have believed that the President of Russia, not the POTUS would be the man of Christian faith and values.
Daniël 1:1
EN in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ’n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal jou volk gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe staan.
Dankie O Vader, vir hierdie versekering uit U Woord. Ons dank U deur Jesus Christus wat as Middelaar vir ons by U intree, amen.
Al wat die liberalisme se fokus op gelykheid en vryheid van almal, vryheid van denke en vryhede soos vervat in die Grondwet vir Suid Afrika gebring het, is “to ghastly to contemplate",... (AVP)
deur Tyl Uilspieël, Pretoria:
2014-02-15 23:29
Tim du Plessis in “Wat sê die DA se Afrikaners?” (Rapport, 9 Februarie) maak die stelling dat die meeste Afrikaners DA stem uit “selfverdediging” om weerstand te bied teen die ANC se meerderheidsdrang. Volgens Tim moet die liberale beginsels van die DA die Afrikaners wat vir die party stem pla. Hy wonder of die 2014-verkiesing die laaste een sal wees waar wit Afrikaners vir die DA stem. Afrikaners is meer liberaal as wat Tim dink. Die NP was sedert sy stigting ’n konserwatiewe party, maar sedert die laat 1970’s het NP-lede reeds begin om die konserwatisme-laer te verlaat en gaandeweg het die stroom al sterker geword. Die meeste konserwatiewes het in die 1980’s by die KP aangesluit en toe dié party vou, by die Vryheidsfront. Tot aan die einde van die NNP was ook dáár nog ’n klein minderheid konserwatiewes.
‘n Wyse ou Basoetoe sê eendag vir my met verwysing na die loslaat van Mandela: “ Auk oubaas, ek verstaan julle Afrikaners nie! Julle dink jy kan die jakalas vang en sit hom by die hoenderhok hy sal nie die hoenners vang nie? Eishh!
Kleptomania: ‘n Sieklike neiging om te steel, ‘n abnormale steeldrang.
Korrupsie: Omkoping, bederf, vervalsing Corrumpere: sleg, bedorwe, omkoopbaar, verdorwe.
SA gee pas aan met korrupsie | Rapport
www.rapport.co.za/Suid-Afrika/.../SA-gee-pas-aan-me...
Jul 13, 2013 - TI het bevind 47% van die respondente in Suid-Afrika het die afgelope 12 ... Boonop glo 54% korrupsie het die afgelope twee jaar toegeneem.
Nuuskommentaar: Koste van SA-korrupsie in Rand en sent ...
www.koerant.co.za/.../nuuskommentaar-koste-van-sa-...
Korrupsie in Suid-Afrika kos die land jaarliks die bedrag van R657 biljoen – min of meer die ekwivalent van wat die Inkomstediens jaarliks soos bloed uit 'n klip ...
Beeld : 'Korrupsie kelder SA ekonomie'
Dit is bepaald nie net die AVP wat van mening is dat die land met rasse skrede agteruit bestuur word nie! Hierdie briljante, uit Engels vertaalde berig het by ons webblad beland: “Die domino’s van die demokrasie is besig om te val: eers verloor gewone mense alle vertroue in die polisie, dan kantel die regstelsel, dan stort die staat ineen. As die gemeenskap in die tweede rykste stad in die land nie die polisiediens genoegsaam vertrou om ’n vermeende moordenaar uit te wys nie, maak jou oë toe en dink net hoe dit gaan in die diepste landelike dorpies, soos Gazankulu en die ander voormalige bantoestans. Hierdie moet die oortjies van die seekoei wees. ’n Mens moet tot die slotsom kom dat dit ’n teken is van ’n staat wat ineenstort.” Aldus Zwelinzima Vavi, geskorste hoofsekretaris van Cosatu.
Dit is gebruiklik dat politieke partye en politieke ontleders kommentaar lewer oor die beherende party se vooruitsigte en planne vir die jaar wat voorlê. Om egter kommentaar te lewer oor die beplanning van ‘n renegaat terroriste organisasie wat in beheer van jou land gekom het deur die verraad van die regering wat deur die wettige kiesers van jou land verkies is, is, ‘n beproewing!Om te beleef hoe daar na twintig jaar van so ‘n regime se berowing van die blanke belastingbetaler se swaarverdiende inkomste, met alles wat daarmee opgebou is, stuk vir stuk verteer word, en dan te moet aanhoor uit die voordrag van Zuma hoe “gesond” Suid Afrika is terwyl dit vir elkeen met slegs beperkte begrip duidelik is dat Suid Afrika terminaal siek is, is erger as ‘n beproewing. Dit is vergelykbaar met besmetlike misgeboorte.By herhaling stel Zuma dit dat Suid Afrika ‘n beter plek is om te woon as tydens apartheid. Dit moet egter duidelik gestel word dat Zuma op die vooraand van die verkiesing, sy verlore aansien en dié van die ANC probeer terugwen deur soveel kleur aan die toekoms te gee as waarmee dit moontlik is om kiesers wat alles glo wat hulle hoor en blind is vir wat hulle sien, kan betower! Hiervoor word gebruik gemaak van oordadige statistiek en van veral aanhalings uit die “struggle” tydperk met ongekwalifiseerde beskuldigings teen die Afrikanerregering se “ state-sponsored violence of the 1980s and 1990s in our townships and villages.”