GLO EN ALLES SAL REG KOM!!
Geagte leser ons het reeds dikwels geskryf oor die vele seëninge van die reënboognasie maar ons het een fasset nog nie genoem nie. Dit is die sogenaamde gedoog. Swart Marokkane bv kan Nederlanders Vlaminge en Duitsers teiken omdat hierdie ernstige wangedrag geduld word. Die politiek korrekte politieke partye ondersteun hulle en regverdig dit deur te verklaar: 'Dit behoort mos by hul 'godsdiens en kultuur'. So na hul siening moet ons óns aanpas by die Moslems.
Die rooi sosialistiese tapyt word vir hul uitgerol en net die woordjies 'diskriminasie' en 'rassime' uit te spreek ' kan die mond stop van teenstanders van die veelkleurige ideaal.
‘n Veertienjarige seun wat in sy 2 toegelate minute toespraak in die klas, waarvan hy self die tema kon kies, besluit het om sy keel skoon te maak. Daarvoor het hy goeie navorsing gaan doen en hom met onderskeiding van sy taak gekwyt! Hoewel die AVP nie met Nicolaas saamstem dat apartheid ‘n juk was wat moes afgegooi word nie, is dit nietemin waar dat die skeldterm wat daarvan gemaak is, vir so lank as wat daar liberaliste en swart kommuniste in Suid Afrika is, só lank sal dit om blankes se nekke gehang word of hulle nou al ‘n aandeel daaraan gehad het al dan nie.
Voorsitter, maats
Te lank loop Blanke kinders met die halssnoer om die nek: Apartheid. Die meeste van ons ken nie eens die agtergrond nie en ons dra swaar aan die juk wat afgegooi is lank voordat ons gebore is.
Watter opskrif moet aan ‘n belangrike artikel gegee word wat u sal dwing om dit te lees? Te lees nie in belang van die skrywer nie, maar uitsluitlik in u eie belang. Die AVP het al by meer as een geleentheid oor die onderstaande bedreiging gewaarsku. Onder die opskrif: ANC GROENSKRIF OOR GRONDHERVORMING, het nie minder as 332,468 besoekers tot vandag toe hierdie artikel gelees op ons webblad. Daarin en in opvolg artikels wat daarmee verband hou het ons gewaarsku dat nie net jou grond nie, maar jou totale besit in gedrang is.
Wyle mnr. Willie Marais, voormalige leier van die gedemoveerde HNP, wat nou van sy politieke status in ruil vir ‘n vryheidsbeweging afstand gedoen het, het meermale gewaarsku dat die swartes nie net in ons grond belangstel nie, maar in ons totale besit!
Ouma, kleinkind 2 uur lank gemartel Marietie Louw-Carstens Donderdag 27 Februarie 2014
Petro Weyers en haar kleindogter, Chaney. Foto: zoutpansberger
’n Pensioentrekker en haar sesjarige kleindogter ontvang sielkundige berading nadat ’n groep rowers hulle in hul woonstel in Makhado (Louis Trichardt) aangerand en gemartel het.
Petro Weyers (66) het gister huilend vertel dit gaan emosioneel baie sleg met hulle.
“Hulle het my so hard op my oë geslaan dat ek sukkel om behoorlik te sien. Ek kan nie slaap nie.”
Wanneer die ANC of een van sy kaders kommentaar moet lewer oor die een of ander stommiteit wat hulle aangevang het, dan is dit die “legacy of apartheid”. In werklikheid as die nalatenskap van apartheid bereken moes word in terme van wat dit vir die swart rasse van Suid Afrika beteken het, is alles wat hulle het, behalwe hulle onvermoë en korruptiewe aard, aan apartheid te danke! Politieke nalatenskap is dit wat jou politieke voorgangers vir jou nagelaat het waarop jy kan voortbou om veiligheid, gesondheid, wet en orde, opleiding, voorspoed en vooruitgang te handhaaf en uit te bou. Om nie instaat te wees om die infrastruktuur wat vir jou nagelaat is te handhaaf of daarop voort te bou nie, is natuurlik ook ‘n nalatenskap. Soos om ‘n vragmotor met ‘n waardevolle vrag teen ‘n opdraande te stop en bestuurders te ruil wat die vragmotor dan agteruit teen die afdraande laat afgly en teen ‘n krans laat afstort! Dit is egter nie al nie. Om instaat te wees om die voorgaande te handhaaf en uit te bou, is daar ‘n noodsaaklike grondslag wat as nalatenskap vereis word.

MNR VAN DER KOOI: "ONS VOORVADERS HET GEVEG VIR ONS VRYHEID EN ONS MOENIE DIT LAAT VERKOOP NIE".
We hebben een interessant gesprek met meneer Ben van der Kooi die geen blad voor de mond neemt als het gaat om de zotheid van de door links zo begeerde en gekoesterde regenboognatie.
"Meneer van der Kooi dank dat u ons te woord wilde staan. Onze eerste vraag betreft uw bijnaam 'Spandoek'. Kunt u dit uitleggen aan de lezers?"
"Die bijnaam 'Ben Spandoek' is ontstaan omdat ik in het verleden vele spandoeken geverfd heb.(n.s Meneer loop dikwels in protesoptogte met slagspreuke wat hyself geverf het)
Veelal spandoeken met teksten tegen de moordenaar van Pim Fortuyn, tegen de vervreemding en islamisering, tegen linkse politiek, tegen repressie vanuit de huidige macht jegens patriotten, vóór de vrijheid van meningsuiting, en soms een spandoek met een ander thema".
‘n Hoëveldse boer maak ‘n afspraak by die plaaslike verkeersowerheid vir een van sy swart werkers om ‘n bestuurslisensie te bekom. Die toetsbeampte vra vir die boer: ”Oom Barend, voordat jy die moeite doen, ken die man sy padreëls?” As jy van die boekie praat waaruit hy moes leer, kan ek onomwonde ja sê. Hy ken hom van voor tot agter en weer terug, antwoord Barend. Nou goed dan toets ek hom gou. John, wat is die eerste ding wat jy moet doen as jy ‘n nuwe voertuig gekoop het? Nou...die eersta deng....djy tjek hom die water en die oil, antwoord John vol selfvertroue. As ons klaar gelag het, kyk ons weer na John se antwoord. Dit staan nou weliswaar nie so in die boekie nie, maar John het in sy eenvoud een belangrike ding besef. Daar is sekere dinge wat belangriker is as ander en daarom kom hulle eerste. Jy bepaal dus wat voorkeur moet geniet, nie na willekeur of eie behoefte nie, maar uit die noodsaaklikheid daarvan.