Daar is nou twee modelle. Die een is die model van regter Johan Kriegler wat met die 1994 verkiesing op ʼn vraag van wyle mnr. Jaap Marais hoe dit moontlik is dat hy die 1994 verkiesing vry en regverdig kan verklaar as daar een-en-‘n-halfmiljoen meer stemme getel is as waarvoor daar stembriewe gedruk is, was sy antwoord dat daar maar altyd hier en daar ongerymdhede in ʼn verkiesing voorkom. “ ʼn Mens kan nie in ʼn bordeel werk en kuis bly nie” het hy gesê. Hierdie model impliseer ongerymdheid, korrupsie en oneerlikheid op ‘n skaal wat ‘n mens laat duisel.

Na aanleiding van Kerry se standpunt en afkeer van die wet op homoseksualisme wat hierdie week deur Uganda aangeneem is, laat ‘n mens wonder oor sy eie status in hierdie verband. (Reaksie van die AVP na aanleiding van ‘n berig in Beeld van 28 Februarie 2014) Om te beweer dat dit net so verkeerd is as wat apartheid tussen die 50’s en 60’s was, daarom is hierdie wet nou ook verkeerd, het ‘n betekenis waarvan die wortel veel dieper as die vel setel. Behalwe dat dit die kollig op Kerry se afkoms en opvoeding laat val, demonstreer sy uitspraak terselfdertyd die blatante vergryp van die Amerikaanse owerheid om in state se binnelandse aangeleenthede in te meng,
27 Februarie 2014
Die aanval op Clive Derby Lewis in die C-Maks, maksimum veiligheidsgevangenis in Pretoria, reflekteer nie net op die maksimum veiligheid binne daardie gevangenis nie, maar laat ernstige vrae ontstaan oor die rede waarom daar nie parool aan Derby Lewis toegestaan word ten spyte daarvan dat hy volgens elke regsreël daarvoor kwalifiseer nie. Wil die regime hom laat vermoor binne die gevangenis? Clive Derby Lewis wat in sy hele bestaan niemand ooit enige leed aangedoen het nie, wat nog te sê vermoor het, word op 78 jarige leeftyd in hierdie “maksimum veiligheid" gevangenis aangehou terwyl die ergste wat hy gedoen het was om ‘n vuurwapen aan iemand te voorsien wat daarmee ‘n politieke moord gepleeg het.
Nogal gewonder waarmee gaan kiesers stembus toe gelok word?
BREAKING NEWS: ANC Prostitutes Deployed In Tembisa, FEBRUARY 22, 2014 BY LIFESTYLE TABLOIDS BREAKING NEWS:
Ekurhuleni – The first batch of ladies commissioned for “Vote ANC & Get A FREE Prostitute” election campaign were deployed to work at an ANC rally held at Makhulong Stadium in Tembisa. Chaos, drools ......... and became the order of the day as the six prostitutes paraded across the stadium wearing the skimpiest “bum shorts” printed ANCYL. The prostitutes, aged between 14 to 21 years, were seen flirting with male and lesbian supporters as they handed out ANC leaflets.
LONG MARCH TO ENSLAVEMENT
Sir,
Our labour laws are such, that employing anyone (Blacks especially) is just not a good idea - we might as well be living in a communist state. It's worrying because costs are rising and our govermoont keeps inventing new taxes - to pay for their luxuries. The political scene is somewhat like it was when the ANC was doing their best to make the country ungovernable. Now it's the ANCYL (the youth league) against the ANC (or at least against Zuma). The result is that corruption is rife, murder rate rising, violent crime etc, etc. It has been a gradual process, so most do not realise how much living standards have declined. But if one takes a proper and honest assessment of the situation, the lowering of standards is clearly apparent. Filth in the streets, water quality and availability (despite high prices) is dubious, constant electricity failures (and so called load shedding). Apparently 70% of electricity generated is not paid for (the same goes for water).
‘n Mens staan somtyds verstom oor hoe Afrikaners wil wegskram van ras as onderskeidingsfaktor, net omdat ons vyande die kreet van rassisme gebruik om ‘n internasionale etiket van rassis om jou nek te hang. Die terme kultuur en volk word aangevoer as terme wat nie aanstoot gee nie en eerder gebruik behoort te word om die rasse verskeidenheid, nierassig te maak!
Die een ding wat sigbaar die verskil en andersheid wat tussen mense bestaan, klankloos verduidelik vanweë die Godgeskapenheid daarvan, moet ons nou in ontkenning ignoreer bloot omdat daar mense is wat dit nie wil aanvaar nie, asof dit nie ‘n werklikheid is nie.
MEV. HEIJNDIJK: "VIR ONS FAKSIE IS VEILIGHEID 'N SPEERPUNT".
"ONS STAAN VIR 100 PERSENT AGTER DIE VLAARDINGSE BURGERS".
Begin 2011 kon u op deze webstek een artikel lezen over de aantasting van de Zondagsrust en de weerstand die Vlaardingse ondernemers die op die dag gesloten wilden blijven ondervonden.
Mevrouw Esther Heijndijk bracht toen namens de fractie van de ChristenUnie/Staatkundig Gereformeerde Partij naar voren dat deze openstelling ook juridisch niet mogelijk was.
In het kader van de aanstaande gemeenteraadsverkiezingen van maart vragen we aan dit raadslid hoe een en ander thans is, sedert de koopzondagen een voldongen feit zijn, en ook of dit nu opeens juridisch wél mogelijk is.
"Mevrouw Heijndijk zou u de lezer iets kunnen vertellen over het voorgaande. Met andere woorden hoe wordt thans aan die openstelling van winkels in uw stad op Zondagen vorm gegeven?"