
Die wêreld se bewondering van die “demokrasie” wat in 1994 in Suid Afrika tot stand gekom het, tesame met die “vryheid” van die “onderdrukte” swart volkere deur die Afrikanervolk aan wie Suid Afrika behoort het, is só misplaas dat dit ‘n mens laat wonder of daar hoegenaamd nog nugterheid in die wêreld oorgebly het. In teenstelling met die Afrikaner se vryheidsimbole in sy jarelange stryd teen Engelse oorheersing, wat uit vlae bestaan het met simboliese betekenis waarin geweld geen rol gespeel het nie, is die mees populêre simbole van die swart ras, die gebalde vuis, die knopkierie, skildvel en spies. Sonder om ‘n in diepte ontleding van die simboliek te maak, is die eerste afleiding wat van die gebalde vuis gemaak kan word, geweld! "Amandla Ngawethu!", (Power to the people), is die kreet van die swart massas wanneer die voorganger Amandla skreeu en die gepeupel antwoord met Ngawethu! Hierdie kreet word byna sonder uitsondering ge-uiter met die gebalde vuis in die lug.
Die uitstaande beginsel dus van die werklikheid, is die ongelykheid van die individu. Die struikeling van die moderniste oor die kwessie van die kommunistiese uitgangspunt van gelykheid en vryheid, het meer as een oorsaak. Die artikel van Leopold Scholtz met die opskrif: The Price of Inequality van 13 Maart 2014 wat op ons webblad verskyn het onder die opskrif: “DIE MODERNISTE BEGIN STRUIKEL OOR GELYKHEID,VRYHEID EN BROEDERSKAP”, is interessant en beweer onder andere dat die prys wat vir sosiale ongelykheid betaal word, opstand in die gemeenskap tot gevolg het. (Societies tend to pay a heavy price for inequality in the form of social upheaval.)
As daar twyfel bestaan het oor die reaksietyd van die "nuwe Suid Afrika" se veiligheidsdienste, moet nie mislei
word deur regses se stories nie! kyk en oortuig uself dat hulle onmiddellik op die toneel is! Maak dit sin?
Afrikane wat regerings beheer in Afrika, se gebrekkige insig wat nadelig inwerk op toekomsbeplanning, hou hulle aan die hardloop om die gevolge van dag tot dag dilemmas die hoof te probeer bied. Die bedelstand van swart Afrika word dus gevoed deur kortsigtige politiekgedrewe korttermyn besluite wat die afstand tussen Eerste-en Derdewêreldlande eerder vergroot as om dit te probeer uitwis. Die weldeurdagte politieke beleid van afsonderlike ontwikkeling was juis langtermyn beplanning wat vir dekades lank ook die swart bevolkings in Suid Afrika bevoordeel het teenoor hulle afstammelinge in die res van Afrika. Die oplossing setel steeds in rasseskeiding en selfs skeiding tussen verskillende volke waar elke volk oor homself kan regeer volgens sy eie aard en behoefte, binne sy eie grondgebied. Indien sy vermoë sy vooruitgang beperk, is die benutting van kennis uit alternatiewe bronne wat geredelik beskikbaar is, ‘n hulpbron wat ook sal bydra tot vreedsame naasbestaan indien dit kundig benut word.
THE PRICE OF INEQUALITY
Mar 13 2014 07:18 *Leopold Scholtz
Oxfam said widening inequality is creating a vicious circle where wealth and power are increasingly concentrated in the hands of a few. (Shutterstock)
INEQUALITY, freedom of the economy and economic growth. These are like dangerous rocks in the ocean around which governments must navigate. The big question, which also confronts South African voters as they decide who to vote for on May 7, is how to reconcile these three factors. As economics, unlike mathematics, is not an exact science, the answer is not always easy.
2014-03-15 23:19
Maryna Lamprecht Rapport
Trevor Manuel (58) se waardes het eenvoudig te veel verskil van dié van pres. Jacob Zuma se ANC.
Manuel het ook besef hy’s “nie swart genoeg” om ooit president te word nie. Sy politieke loopbaan het ’n ras-plafon bereik. Dít is waarskynlik die dryfveer vir sy besluit om uit die politiek te tree, het vertrouelinge van Manuel die afgelope week gesê. “Hy het waarskynlik lankal besef hy sal weens die rasse-realiteit van Suid-Afrika nooit ’n kans staan om president of adjunk-president te word nie,” het ’n vertroueling gesê en bygevoeg hy het verlede jaar te kenne gegee hy is “baie gefrustreerd” omdat die Zuma-ANC se waardes toenemend begin verskil het van sy eie waardes.
Hierdie versugting van klaarblyklik ‘n intelligente swarte kom oral onder hulle enkelinge voor. Die tragedie is dat hulle ook gevangenes van die getalsbegrip is wat deur “majority rule” en verwringde betekenis van democracy, wat die norm is wat in Afrika geld. Pashu Shuudi se versugting van: “ How long are we going to blame the whites for our own inability to rise above ourselves and our situation?” sal duur totdat die swart ras binne sy onderskeie volksverbande tot bekering kom, se die AVP.
My guess is that, had the following been written by a white journalist, he would have been sacked from the newspaper. As it is, this letter was penned by a black Namibian citizen, Pashu Shuudi, in the Namibian Sun on Thursday March 24,2011. "ALTHOUGH hard to swallow, us black people despise everything that looks like us. To prove my point, not so long ago fellow blacks who had run away from atrocities in their own African countries were beaten, burned and some even killed by fellow blacks in South Africa.