Moet asseblief tog nie ons volk se posisie met dié van die Jode en Israel vergelyk nie!
“… en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is maar dit nie is nie, maar ‘n sinagoge van die Satan”.
Openbaring 2:9
Daar is persone in ons volk se geledere wat die posisie van die Afrikanervolk met dié van die “Jode” van vandag vergelyk. So word beweer dat die Jode ook baie lank moes rondswerf (2 000 jaar) voordat hulle ‘n deel van hulle eie land (
In Rapport van 7 Augustus 2011 word nog ‘n aanslag op die Afrikanervolk geloods. Hierdie keer op een van sy helde van weleer, naamlik die Voortrekkerheld, Andries Pretorius. Pretorius, die held van Bloedrivier, word nou as ‘n kindermolesteerder en verkragter uitgebeeld volgens “navorsing” van ‘n sekere dr JC van der Walt. En Rapport aanvaar uiteraard sonder meer die weergawe van Van der Walt.
ROMEINE 10:11-21
Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie. 12. Want daar is geen onderskeid tussen Jood en Griek nie; dieselfde Here tog is Here van almal en is ryk oor almal wat Hom aanroep.
13. Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
14. Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?
Op 27 Desember van 2010 het daar ’n artikel op die AVP-Webblad veskyn onder die titel: DIE DE KLERKSTIGTING NOG NIE KLAAR MET AFRIKANER-UITVERKOPING NIE. Daarin is verwys na ‘n interressante onderhoud wat die Internasionale korrespondent van WorldNetDaily, Anthony C, Lobaido, met vier “ uiters vername posbekleërs” as anti-kommuniste in die voormalige Suid-Afrikaanse Regering gevoer het, waar daar belangrike, voorheen versluierde perspektiewe na vore gekom het.
Die persone is Pieter du Toit, voormalige S A Lumag Vliënier, Kol. Wakefield Manner, Hoof van 32 Bataljon tydens die Angolese oorlog, Harry Botha, Akademikus en Jan Louis Coetzee, voormalige Hoof van Dept. Strategiese Kommunikasie van Buitelandsesake, ‘n koverte intelligensie eenheid.
PERSVERKLARING
In ’n Beeld koerant van 2 Augustus 2011 plaas Neels Jackson ’n berig met die opskrif wat lui dat Christene moet doen wat hulle sê. Dié wysheid kom van regter Eberhard Bertelsmann van wie ek nog altyd die indruk gehad het dat hy ’n goeie advokaat was.
Die artikel handel oor ’n boodskap wat regter Bertelsmann by die opening van die Sicili konferensie oor stedelike bedieninge gebring het. Hy het volgens Jackson daarna verwys dat Suid-Afrika aan die eenkant goed lyk omdat daar ’n werkende ekonomie, ’n grondwetlike bedeling, ’n stabiele demokrasie en onafhanklike regbank is.
Die afgelope aantal jare is die Afrikaans-nasionale politiek (die “regse politiek”) ‘n gevoelige knou toegedien deur “leiers” wat onder die dekmantel van die woorde “regs” en “konserwatief”, goedgelowige Afrikaners na links geswaai en die vryheidstryd op dwaalweë geplaas het.Verskeie organisasies en instansies het ‘n sleutelrol hierin gespeel, maar het die geheime organisasie, die Volksbond, waarskynlik die sleutelrol gespeel om dit te bewerkstellig. Dit was immers hierdie geheime organisasie wat op ‘n stadium te kenne gegee het dat die politiek misluk het en selfs ‘n publikasie in hierdie verband die lig laat sien het.
Indien ‘n nasie mag afstaan in die naam van geregtigheid, dan sal so ‘n nasie verseker wees van teoretiese roem en aansien, maar net so seker sal die oomblik kom waarin hy platgevee sal word deur ‘n mag wat die realiteit beter verstaan het as hy – Oswald Spengler
Dit is in hierdie klimaat van verval, nadat die Afrikaner sy mag afgestaan en polities platgevee is, wat nou nie net meer voorspellings is nie maar ’n werklikheid geword het, dat die Afrikaner besef dat hy opnuut vir sy vryheid moet stry. Dit het die vyande van die Afrikanervolk egter voorsien en menige oplossings op die tafel geplaas om die Afrikaner verdeeld te hou. Intussen is dit duidelik dat ’n Veelrassige Eenheidstaat nie in Suid-Afrika en ook in géén ander land van die wêreld, die vooruitsig het om te slaag nie, vanweë onder andere die geweld wat telkens daarmee gepaard gaan. Met die afstaan van ons politieke mag, het die Afrikaner ook die enigste haalbare en bewese suksesvolle resep vir selfbehoud in ’n veelvolkige samelewing, afgestaan.