Vir R12,500.00 moet jy net ‘n mynwerker wees en op 7 Mei vir Malema stem. Dit wil se as hy dan nog leef na sy opmerking hier onder teen Zuma. Die beklemtonings in die berig, is die AVP s’n om aant te toon uit die opmerkings hieronder hoe die spreuk, Bloed is dikker as water” perspektief kry en die Afrikapolitiek in rat kom.
Malema: Zuma must rot in jail
2014-03-29 22:00
Mahikeng - President Jacob Zuma is enjoying a luxurious life while poor people are living in poverty, the Economic Freedom Fighters said on Saturday.
Sy aversie vir Afrikaans spruit duidelik uit die opvoeding wat hy ontvang het en verder uit sy misvatting dat die gelykstelling van ras, “ the dilemmas of the politics of language in both school and university education today” , gaan oplos.
Die “dilemmas” se ontstaan is nie die diversiteit nie maar juis die integrasiebeleid van die onhaalbare reënboognasie. Die strewe van die gekleurde rasse om dit te hê wat die blanke het, is verder onderliggend aan Jansen se dilemmas, veral in die lig van die ander rasse se gebrek aan selfwerksaamheid en onwilligheid indien nie onvermoë om hulleself op te hef en te orden in eie gebied soos wat die blanke homself opgehef het nie. Dis mos veel makliker om deur getalle die blanke nou te dwing om syne te deel op jou voorwaardes deur in te dring in wat hy vir homself opgebou en gevestig het.

Ons begin die tweede aflewering met enkele briewe van wyle mnr Jaap Marais, om perspektief te gee op waar kom die VF Positief vandaan en wat is hulle oogmerk met die Afrikanervolk. Daar is letterlik duisende Afrikaners in die draaikolk van liberale politieke knoeiery ingesuig sonder dat hulle bewus was van die beoogde uitkoms daarvan. So was daar sekerlik ook Afrikaners fisies betrokke uit oortuiging dat hulle in belang van ons vryheidstryd optree, en het hulle in baie gevalle téén hulle eie mense en in ‘n sin teen hulleself opgetree. By ander weer, was daar bepaald kwaadwilligheid aanwesig. Wyle mnr. Jaap Marais, voormalige leier van die Herstigte Nasionale Party, was soos dr. H.F. Verwoerd, ‘n begaafde politieke leier met ‘n ingebore vermoë om gebeure in hulle samehang nugter en klinies te beoordeel en dan die uitkoms en gevolge akkuraat te voorsien.
VREEMDELINGE HET IN 2010 REEDS VERKLAAR DAT HULLE 'N BURGEROORLOG SAL BEGIN TEEN MNR. WILDERS.
Dit lyk of net dat dit 'n kwessie van tyd is voor daar in Nederland 'n burgeroorlog gaan uitbreek tussen vreemdelinge en Nederlanders. Het Marokkane en Turke in 2010 die Party vir die Vryheid die oorlog verklaar, nou dreig die Nederlanders self om in stryd te gaan.Lees ook asb by:
Nadat die juweliers egpaar Sanders in die stad Deurne op Vrydag 28 Maart vir die tweede keer oorval is deur twee Swart Marokkane (die eerste keer was in Januarie 2010 en toe was die aanvallers glo 'n Turk en die ander Marokkaan) en die vrou van die eienaar die aanvallers doodgeskiet het, het vriende van die boewe 'n protesdemonstrasie gehou omdat hul van mening is dat dit is onregverdig was wat sy gedoen het. Ook as sy uit noodweer of noodweer ekses gehandel het, voel die deelnemers aan die protes-tog sy mag nie eie regter speel nie.
Gelofte van Jan van Riebeek
6 April 1654
Aangesien dit vandag twee jaar gelede is
dat ons met God’s hulp en leiding met die skepe
Drommedaris, Reijger en Goede Hoop veilig hier geland het,
om hierdie fort en kolonie in opdrag van ons here en meesters op te bou,
PREDIKER 9:9-18
4 Want solank as iemand by al die lewendes behoort, is daar hoop; want ’n lewendige hond is beter as ’n dooie leeu.
5 Want die lewendes weet dat hulle moet sterwe, maar die dooies weet glad niks nie, en hulle het geen loon meer nie, want hulle nagedagtenis word vergeet.
6 Hulle liefde sowel as hulle haat, ook hulle naywer, het lankal verdwyn, en hulle het vir ewig geen deel meer aan alles wat gebeur onder die son nie.
7 Gaan dan heen, eet jou brood met vreugde, en drink jou wyn met ’n vrolike hart, want God het lankal behae in jou werke.
8 Laat jou klere altyd wit wees, en laat olie op jou hoof nie ontbreek nie.
9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet, al die dae van jou nietige lewe wat Hy jou gegee het onder die son — al jou nietige dae; want dit is jou deel aan die lewe en aan jou arbeid wat jy met moeite verrig onder die son.
Since a DA councillor’s outburst in council on Wednesday, claiming racism within the party......
Die AVP se standpunt dat nie-rassigheid onbestaanbaar is, word bevestig deur gebeurde in die Ekurhuleni se rasgemengde raad. Die swartes se modus operandi is glashelder duidelik en strook ook met hulle inherente uitgangspunt dat om oneerlik te wees, strook met die blanke se spreuk wat se: die doel heilig die middel!
Die AVP sal glad nie verbaas wees as dit wat nou op klein skaal in Kemptonpark gebeur het, op groot skaal, kort voor of tydens die verkiesing gaan gebeur nie. Met ander woorde, dat die DA se swart kandidate op groot skaal oorloop na die ANC. Dat daar tog geen twyfel kan wees dat die DA sekerlik die bes opgestelde politieke party is met ‘n blanke oorsprong, om integrasie te laat slaag, wat hulle immers nog altyd voor geywer het ten koste van veral die Afrikaner wie se land Suid Afrika is, en nou begin die bewyse oral uitslaan dat dit nie gaan werk nie.