THE QUOTE OF THE CENTURY!
Some people have the ability to sum things up in a way you wish you could. This quote came from Ken Peters, Professor of Economics in the Czech Republic.
"The danger to South Africa is not Jacob Zuma, but a citizenry capable of entrusting a man like him with the Presidency. It will be far easier to limit and undo the follies of a Zuma presidency than to restore the necessary common sense and good judgment to a depraved electorate, willing to have such a man for their president. The problem is much deeper and far more serious than Mr. Zuma, who is a mere symptom of what ails South Africa. Blaming the prince of the fools should not blind anyone to the vast confederacy of fools that made him their prince. The Republic can survive a Jacob Zuma who is, after all, merely a fool. It is less likely to survive a multitude of fools such as those who made him their President."

Nasionalisme is die term wat jou aard beskryf, die werklikheid en feitlikheid van wie en hoe jy is wat jou van ander volke onderskei.
Inleiding. Sedert die vryburgers uit verskeie volke in die Kaapkolonie ‘n gemeenskaplikheid van taal, omstandighede en permanensie ontwikkel het, wat gaandeweg hegter geword het namate die owerhede se ondersteuning, nie net afgeneem het nie maar vyandig en selfs diktatoriaal, het die Groot Trek gevolg en het die ontbering en stryd in die vreemde wildernis, die hegtheid en gemeenskaplikheid ‘n volk laat vorm waarvan ons vandag die verlengstuk is. Hierdie Groot Trek en stryd se enigste strewe was vryheid en onafhanklikheid, die ingebore behoefte om volgens eie aard oor jouself te kan regeer op ‘n wyse wat strook met jou lewens-en-wereldbeskouing, binne jou eie grondgebied.
Hierdie berig wat van Ditsem Blits se omsendbrief afkomstig is, kon nie deur ons bevestig word nie. Ons beskou die inligting egter as uiters belangrik en plaas dit graag om ouers bedag te maak sodat hulle betyds stappe kan neem om hulle kinders te beskerm.Volgens die internasionale organisasie Intergrow Health sal ʼn entstof wat glo in die VSA vir verskeie sterftes verantwoordelik was, binnekort in SA voor die voet aan laerskooldogters toegedien word. Pres Jacob Zuma het vandeesweek bekend gemaak dat die regering die inentingsveldtog teen die Menslike Papillomavirus van stapel gaan stuur om die voorkoms van servikale kanker drasties te verminder. Die entstof sal in Suid-Afrika aan skooldogters tussen nege en 12 jaar gegee word en die leerders sal later ook ʼn opvolgdosis ontvang. Die inenting sal verpligtend by staatskole wees, maar dit is nie duidelik of leerders wat tuisonderrig word, ook inenting sal ontvang nie. Intergrow Health sê daar is baie vrae rondom die veiligheid asook die effektiwiteit van die entstof. Tydens die eksperimentele fase in die VSA is 32 vrouens na bewering dood. Die vervaardigers van die entstof ontken nie die sterftes nie, maar reken dit was “onverwant”. Die ander kwessie is ook of die regering gemagtig is om inenting op leerders af te dwing en of ouers se toestemming vooraf gevra gaan word.
Here is the real agenda behind the Sexwale/Malema team - he who pays the piper calls the tune - this is "cheque book politics"
By Udo W. Froese (Swapo webblad)

So far, three agendas have been noted to severely damage South Africa's national economy: (i) the "disinvestment campaign" from the 1980s, (ii) the "2001 agenda" of destabilising the Rand currency and (iii) the "2008 agenda" of 'nationalisation'. All three agendas would have reduced the country to a dustbowl, second to none.
First, in the 1980s, the ANC and the Mass Democratic Movement (MDM) of South Africa called on the international community for trade sanctions against colonial-apartheid South Africa. It was a good cause then to isolate the colonial-apartheid structures and to bring them to their knees. Sanctions also inadvertently created local self-sufficiency and generated jobs for the poor.
Het u onlangs nagedink oor wie die beroerder van die Afrikanervolk is? Of beskou u die beroerders dalk as die redders van ons volk? Nog verder, bly u ook stil as daar vir u gevra word soos: “En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die HERE God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie.”
1KONINGS 18:17-46
17 En net toe Agab Elía sien, vra Agab vir hom: Is dit jy, jou beroerder van Israel?
18 Toe sê hy: Ek het Israel nie in beroering gebring nie, maar u en u familie, deurdat u die gebooie van die HERE verlaat het en agter die Baäls aan geloop het.
19 Stuur dan nou, laat die hele Israel by my bymekaarkom op die berg Karmel, ook die vierhonderd-en-vyftig profete van Baäl en die vierhonderd profete van Asjéra wat aan die tafel van Isébel eet.
We are here as representatives of the Syrian people and the state; but let it be clear to all, – and experience is the best proof – that nobody has the authority to grant or withdraw legitimacy from a president, a government, a constitution, a law or anything else in Syria except Syrians themselves; this is their constitutional right and duty. Therefore, whatever agreement is reached here will be subject to a national referendum.
Die internasionale gebrek aan eerlikheid, opregtheid en betroubaarheid by staatshoofde en hulle onderskeie ministers wat in ons dag epidemies geword het, lê ten grondslag van die wêreldwye terreur wat lande en volke ten gronde rig, sonder dat daar sigbare oplossing daarvoor blyk te wees. Stede en dorpe word in puin gelê terwyl honderde duisende mense sterf en miljoene in armoede en ellende gedompel word deur die verpletterde infrastruktuur wat vernietig is
Noudat die euforie oor die afsterwe van Mandela ʼn bietjie bedaar het sal dit miskien gepas wees om in herinnering te roep wie en wat Mandela werklik was. Hoe is dit moontlik dat ʼn groot moondheid soos die VSA, Mandela eers as ʼn terroris klassifiseer en dan weer op te hef tot ʼn blink diamant en bekroon met die status van wêreld ikoon. [ʼn Terroris is iemand wie geweld gebruik teen die publiek om sy doel te bereik] Wat ʼn mens opval is dat meeste lande in die Internasionale wêreld vas glo dat Mandela in gevangenskap was omdat hy apartheid beveg het.