VLAAMSE BELANG PARLEMENTSLID MNR D'HAESELEER: "EK HET 20 NOVEMBER MY 139 STE DOODSBEDREIGING IN MY POSBUS GEKRY"
"EK SAL MY BLY VERSET TEEN DIE MOSKEE IN ONS MOOIE STAD".
We schreven u in 2009 en 2010 reeds over de strijd die Vlaams volksvertegenwoordiger Guy D'Haeseleer voerde tegen de islamisering van zijn Vlaamse stad Ninove. Lees ook asb by:
Dat islamieten hem deze inspanningen niet in dank afnamen, bleek toen op woensdag 20 november de 139 ste doodsbedreiging in de Arabische taal op de deurmat plofte. Eerder had hij al te maken gehad met diefstallen uit zijn woning op klaarlichte dag.
"Meneer D'Haeseleer allereerst over die eerdere bedreigingen. Waren die van een soortgelijke strekking als die u al eerder ontvangen had?"
"Ik krijg al vele jaren bedreigingen in allerlei vormen. Mijn auto werd ook al verschillende keren beschadigd maar meestal beperkt het zich tot dreigbrieven".
1.INLEIDING:
By die herdenking van ‘n gebeurtenis 175 jaar gelede is dit beslis nie net die historiese betekenis daarvan wat gedenk moet word nie, maar veral die toekomstige oproep daarvan. Goddank die Afrikanervolk het ‘n dag soos Geloftedag. Dit is te betwyfel of die Afrikanervolk sonder Geloftedag vandag steeds as volk sou bestaan het. Geloftedag het in die verlede telkens die gewete van ons volk aangespreek. Maar wat beteken die dag vir ons toekoms en voortbestaan as volk? Om dié vraag te kan beantwoord moet die betekenis van die aanvangswoorde van die Gelofte van 9 Desember 1838: “Hier staan ons”, ontleed word. Hierdie drie woorde se diepere betekenis word dikwels oorgesien in die konteks waarin dit staan, naamlik: “Hier staan ons voor die Almagtige God van hemel en aarde”.
Look at the map of South Africa, and there, in the very centre of the British possessions, like the stone in a peach, lies the great stretch of the two republics, a mighty domain for so small a people. How came they there? Who are these Teutonic folk who have burrowed so deeply into Africa? It is a twice-told tale, and yet it must be told once again if this story is to have even the most superficial of introductions. No one can know or appreciate the Boer who does not know his past, for he is what his past has made him.”
Central Intelligence Agency US

The ANC will take over South Africa without a single shot, but within 20 years, like it always is in Africa, there will be a revolution in South Africa. The Boers will, like they always do, fight with the Bible in the one hand, and a rifle in the other, and once again change the history of that country.

Swart op Wit geweld.
Daar word los en vas spekuleer oor swart op wit geweld in Suid Afrika nadat Mandela begrawe is. Die AVP se standpunt is steeds dat sporadiese gevalle kan voorkom. Die grootskaalse uitmoor van Blankes is onses insiens tot ‘n groot mate voorkom deur die dood van Mandela wat maar net nie wou plaasvind nie en die aggressie dus laat uitrafel het. Dit sou egter onverantwoordelik wees om nie paraat te wees en te maak asof daar geen potensiaal vir geweld bestaan nie. Daar is immers genoeg bewys van moorde, verkragtings, geweldsuitsprake selfs vanuit die regime se topstruktuur en die begeerte om verniet in besit te kom van die Blanke se swaarverdiende eiendom in welke vorm ookal.
Wanneer
Die AVP maak nie aanspraak op profetiese gawes nie maar lees die politieke tekens op die grond en gee op sterkte daarvan die volgende riglyne aan ons weblesers deur:
Indien daar enige geweldsoptrede teen blankes gaan wees, is die welaangewese tyd die nag van 15 Desember en vir ‘n kort tydjie daarna, na die begrafnis van Mandela, om saam te val met die Afrikaner se viering van Geloftedag op 16 Desember. Die AVP se aanbeveling is dus dat u planmatig sonder vrees of paniek sal voorberei op so ‘n moontlikheid. Gebeur daar niks, het u niks verloor nie. Gebeur daar wel iets, is u voorbereid, gereed, gewapend en onverbiddelik daarop ingestel om u geliefdes en eiendom met u lewe te beskerm!
Dit is met die uiterste veragting dat die AVP die leierskap van veral die VSA, Brittanje, die VN, die EU en AU bejeën, wat hier in Suid Afrika hulle dubbelslagtigheid en/of gebrek aan politieke nugterheid kom demonstreer met die voorgenome bywoning van die ter aardebestelling van Mandela, as sou hy só ‘n waardige leier was!
Soos dr. H.F. Verwoerd by geleentheid vir Harold MacMillan gesê het nadat hy aan dr. Verwoerd gevra het waarom hy so rigied was oor die beleid van apartheid. Hy het voortgegaan om te verduidelik dat politiek is soos ‘n boot in ‘n rivierstroom. Indien die stroom jou na links druk, verstel jy net die roer. Indien die stroom jou na regs druk, verstel jy die roer en sodoende bly jy in die middel van die stroom en in beheer.
Dr. Verwoerd se reaksie daarop was: “Ek is verbaas dat die internasionale figuur wat jy is, so openlik bereid is om te erken dat jy jou seile na die wind span. Indien jou siening begin verskil met die mandaat van jou kiesers, is die eerbare ding om te doen, om te bedank”.
"The contribution of communists in the struggle to achieve the South African freedom has very few parallels in the history of our country. After his release from prison in 1990, Cde Madiba became a great and close friend of the communists till his last days." (SACP)
Die waarheid is dat ons nou verseker weet dat ten minste een bekende Kommunis, nl. Mandela, dood is!
Dit was in 1986 toe die NG-Kerk apartheid as ‘n sonde verklaar het dat daar veral vanuit die kerk verkondig is dat Kommunisme dood is. Dit na aanleiding van behoudende Afrikaners wat gewaarsku het dat hulle toegewings maak aan Kommunistiese druk.
Die AVP se strewe om veral Afrikaners, maar ook alle ander blankes wat dieselfde innerlike oortuiging as ons Afrikaners het, by mekaar te bring, vereis dat ons daarin sal slaag om ons volksgenote te oortuig van die reg van ons standpunt dat hierdie land ons land en niemand anders s’n is nie en dat die politieke beheer daarvan op diaboliese wyse aan Kommuniste oorhandig is. Onreg is ‘n afwyking van en die teenhang van reg, wat hand en tand beveg moet word!