1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
10004532

Besoekers aanlyn

Ons het 41 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DIE VRYHEIDSFRONT POSITIEF (+), SOOS IN HIV POSITIEF, IS TERMINAAL GEKONTAMINEER

altUit aanhalings uit ‘n betuiging van Pieter Mulder van die Vryheidsfront positief op Praag se webblad na aanleiding van Mandela se tydsverwisseling , is dit duidelik dat daardie party nie die plek is waar ‘n Afrikaner kan tuis voel nie. Mnr. Jaap Marais het telkens gewaarsku dat dit ‘n gegewe is dat as jy in die stelsel ingaan, sal jy daarin opgaan. As jy jouself uit die Nasionale denkstroom uitgeprop het, is dit duidelik dat jou “Afrikanerlig” uitgedoof is.

 

PIETER MULDER: MANDELA IS DIE EEN MAN WAT ‘N VERSKIL GEMAAK HET

 

Mandela

Die Vryheidsfront Plus het simpatie betuig met oud-president Nelson Mandela se vrou en familie na sy afsterwe in ‘n verklaring.

 

Die verklaring wat deur dr Pieter Mulder uitgereik is, lui: Een persoon alleen se invloed op alle politieke veranderlikes is moontlik soos Mandela bewys het. Hy het gesê: “Een persoon, op die regte plek, op die regte tyd en met die regte aanslag kan ’n reuse verskil maak. Nelson Mandela was so ’n persoon. Hy het hierdie stelling as korrek bewys. Hy het nie net ’n invloed op Suid-Afrika nie, maar op die hele wêreld gehad.

 

Die AVP wil dadelik vir die Vryheidfronters sê, die invloed waarna Mulder verwys het niks met Mandela se aanslag of persoon nie maar alles met die Suid Afrikaanse en Internasionale media en die magte wat hulleself teenoor die Afrikanervolk opgestel het, te make vir voor die handliggende redes waarvoor Mandela gebruik is.

 

“Wie sou kon voorspel watter impak hy, nie net op swart mense nie, maar ook op wit mense sou hê.

Mulder het in Engels voortgegaan en gesê “Few men to live out their dreams in their lifetime. Nelson Mandela succeeded in doing this. Die vraag is, wat was hierdie drome van mnr. Mandela?”

Mandela het in niks geslaag nie maar is deur verraaiers in ons volk tot verby sy droom gehelp.

 

Hy het ook na Mandela se toespraak by die Rivonia-verhoor op 20 April 1964 verwys as ‘n model waarna Suid-Afrikaners moet streef.

 

Vir Suid Afrikaners sal dit seker iets beteken. Vir Afrikaners het gelykstelling vernietiging beteken van alles wat tot stand gebring is met sweet en bloed en opoffering, ook vir die swartes!

 

Mulder het Mandela as volg aangehaal: “I have fought against white domination, and I have fought against black domination. I have cherished the idea of a democratic and free society in which all persons will live together in harmony and with equal opportunities. It is an idea for which I hope to live for and to see realized, but my lord, if it needs be it is an ideal for which I am prepared to die.”

 

Vir lede van die Vryheidsfront wat met hierdie sienswyse van Mulder kan saamleef, is die kontaminering permanente lidmaatskap van die reënboognasie!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie