As die onderstaande twee berigte wat onlangs in Naspers se koerante verskyn het reg vertolk word, demonstreer die DA die AVP se politieke nugterheid en die geskiedenis se onverbiddelike korrektheid. Maar as jy doof en boonop polities blind is sal jy bly struikel tot by die politieke afgrond waarin jy sonder twyfel sal afstort, as voorbeeld en ten aanskoue van die wêreld.
Die DA vat sy kiesers vir ’n ‘ride’
2013-11-10 00:57
Helen Zille sê die DA het die Wysigingswetsontwerp op Gelyke Indiensneming in die Nasionale Vergadering per ongeluk ondersteun. Sy gebruik die voorbeeld van ’n vliegtuig wat neerstort weens “’n reeks instrumentfoute”:

Cyrill Ramaphosa, die swart vroedvrou wat die ANC se sogenaamde Nasionale Demokratiese Rewolusie (NDR) op 'n minder bloedige wyse vir die linkse Blankes in die land moes aflewer, se met-bloed-bevlekte onderrrok hang nog verder uit na sy verduideliking wat hy nou eintlik bedoel het met sy snedige gebruik van die woord Boer.
Dit verstom ‘n mens hoedat die kerke skarrel om praktyke wat in die Bybel veroordeel word, maar desnieteenstaande deur lidmate nagevolg word, op een of ander wyse só te plooi, dat daar nie ‘n verlies aan lidmate sal wees nie!
Op hierdie webwerf is al dikwels aandag gegee aan redes waarom die AVP aanvoer dat die hele oorgaweproses van FW de Klerk aan die ANC-regime in sy geheel as onwettig beskou behoort te word.
GALÁSIËRS 6-9
6 EK verwonder my dat julle so gou afvallig word van hom wat julle deur die genade van Christus geroep het, na ’n ander evangelie toe,
7 terwyl daar geen ander is nie; behalwe dat daar sommige mense is wat julle in die war bring en die evangelie van Christus wil verdraai.
8 Maar al sou ons of ’n engel uit die hemel julle ’n evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle verkondig het, laat hom ’n vervloeking wees!
9 Soos ons vantevore gesê het, sê ek nou ook weer: As iemand julle ’n evangelie verkondig in stryd met die wat julle ontvang het, laat hom ’n vervloeking wees!
Dat ons standvastig sal bly, in die genade en onmeetlike liefde van God onse Vader, deur Jesus Christus ons Verlosser en die kragtige werking van die Heilige Gees, is ons gebed, met danksegging aan U, ons alleen Wyse God en Vader aan wie toekom al die eer en heerlikheid, tot in ewigheid. Amen.
Want wie vir hom ‘n toekoms wil skep, mag die verlede nie uit die oog verloor nie.
Villas des Pierriers, 17 Clarens (Vaud) Switserland 29 Junie 1904.
Geagte Generaal.
Dit is vir my ‘n groot voorreg om die ontvangs te kan erken van u kabelgram van die 25ste Mei en van u brief van die 29ste van dieselfde maand, waardeur aan my die groete oorgedra is van die kongres van 23 tot 25 Mei, gehou te Pretoria.
By alle treurigheid en leed, wat my lot is, het hierdie groete my tot dankbaarheid gestem. En van ganser harte dank ek almal wat bymekaar gekom het om te beraadslaag oor die hede en die toekoms, aan hul ou Staatspresident gedink het en daardeur getoon het dat hulle die verlede nie vergeet het nie.

I’VE GOT PRINCIPLES, BUT IF YOU DONT LIKE THESE....I’VE GOT OTHERS! So gaan dit met jou beginsels as jy jou gewig by die Volkstaters ingooi!
Volgens Andries Breytenbach se brief aan De Klerk is daar nie ‘n konstitusionle wyse waarop die “Boere-Afrikaner” van die huidige bedeling kan ontsnap nie. Maar as leier van die Afrikanervolksraad het hy verkondig dat die huidige Grondwet wel voorsiening maak vir soewereine onafhanklikheid van die Afrikanervolk met ‘n beroep op artikel 235.