Verydel nie daardie Afrikanernasionalisme wat deur jou bloed bruis nie.
Die Solidariteit-webwerf Maroelamedia gooi weer die aas diep en ver in om die Afrikanerjongmense te oorreed om aan aanstaande jaar se verkiesing deel te neem, eers met 'n berig oor hoeveel jongmense nie gaan stem nie, en gister 'n nuuskommentaar waarin die Afrikanerjongmense onder die verkiesingswip ingejaag word.
HIER VOLG DIE NUUSKOMMENTAAR EN DAAROP VOLG 'N WEBWERFLESER SE REAKSIE:
Dit is ‘n betreklike universele verskynsel dat die ouer geslag hul bekommer oor die jonges se gebrek aan algemene kennis, wat onder meer daartoe lei dat koerante wat ‘n verjongingskuur op hul redaksies toepas ‘n verlies aan korporatiewe geheue ervaar, en opsigtelike blapse die lig laat sien. Soms lyk dit behoorlik of die drukkersduiwel amok gemaak het.Mnr. Jaap Marais het in lewe by herhaling gewaarsku: as jy in die stelsel ingaan, sal jy daarin opgaan! Dit geld duidelik nie net vir die politiek nie. Wat ‘n tragiese verlies van so ’n pragtige blanke dogter. Mag hierdie artikel dien om diegene wat die wêreld en die dinge van die wêreld begeer, te waarsku dat hulle deur die wêreld verteer sal word. Die vermaaklikheidswêreld ken geen reëls, geen moraliteit, geen grense en veral geen waardes, behalwe dié wat die wêreld voorskryf nie.
By
– April 13, 2013Posted in: Articles
Charlize Theron – lover of anything Black
Theron is involved in women’s rights organizations, and has marched in pro-choice rallies.
Theron also is a supporter of animal rights and active member of PETA. She appeared in a PETA ad for its anti-fur campaign.
She is a supporter of same-sex marriage and attended a march to support that in Fresno, California, on 30 May 2009. She is a gay rights activist and refuses to get married until same sex marriage is legal in the United States.
I don’t want to get married because right now the institution of marriage feels very one-sided, and I want to live in a country where we all have equal rights
......wat vriende in Wessels se oor gefluister het: “Kom, Leon, ons moet jou hier wegkry. Die ouens wil jou moer” (p 196).
There have been 167 Black-on-White Murders so far this year (2013)…and counting…
January 2013: (18)
• John Commins (71) Cape Town – Stabbed to death.
• Jannie du Plessis (58) Villiers – Shot dead.
• Rudolf van Heerden (79) Belfast – Beaten and suffocated.
• Elna van Heerden (76) Belfast – Beaten and suffocated.
• Ernst van Rooyen (77) Parys – Beaten to death.
• Annatjie van Rooyen (75) Parys – Beaten and suffocated.
• Pieter Kellerman (85) Johannesburg – Beaten to death.
• Desmond Botha (59) Muldersdrift – Shot dead.
• Andries Becker (29) Muldersdrift – Shot dead.
• Eddie Fouche (30) Kemptonpark – Shot dead.
• Shaun Lipshitz (30) Johannesburg – Shot dead.
• Gordon Bazzard (75) Bloemfontein – Stabbed to death.
• Manfred Schmidt (42) Kemptonpark – Shot dead.
• Matty Smith, Gordons Bay
• Chad Harris, Estcourt – Shot dead.
• Fiona Finnis (57) Centurion – Shot dead.
• Lorraine Shepheard (76) Port Elizabeth – Stabbed to death.
• Hettie Phillips (55) Cradock – Gang-raped and tortured to death.
February 2013: (12)
• Dawnsy Mieny (47) Cape Town – Pushed down a quarry.
• Robbie Malan (39) Port Elizabeth – Shot dead.
• Carmen van der Westhuizen (38) Welkom – Raped and tortured.
• Gordon Adam (70) Bethuli – Hacked to death.
• Lorraine Adam (70) Bethuli – Hacked to death.
• Derek Cornelius (75) Roodepoort – Stabbed to death.
• Zarco Bulajic (58) Brits – Scull crushed and shot dead.
• Carel Ferreira (25) Brakpan – Shot dead.
• Laurens de Wet (20) Bloemfontein – Shot dead.
MIGA 2:
WEE die wat onreg uitdink en kwaad smee op hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand.
2 Ja, hulle begeer velde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy erfdeel.
3 Daarom, so sê die HERE: Kyk, Ek bedink onheil teen hierdie geslag, waar julle jul nekke nie sal kan uittrek nie, en waarby julle nie regop sal kan loop nie; want dit sal ’n tyd van onheil wees!
4 In dié dag sal hulle ’n spotlied oor julle aanhef en ’n klaaglied sing: Dit is gedaan — sal hulle sê — ons is heeltemal verwoes; die eiendom van my volk laat Hy van besitter verander. Hoe neem Hy dit van my af! Aan die afvalliges deel Hy ons velde uit.
5 Daarom sal daar vir jou niemand wees wat die meetsnoer werp in ’n erfdeel in die vergadering van die HERE nie.
Uiteraard ruk 'n beoordeling van daardie preek weer die omstrede debat oor profete en profesieë oop.
Daardie preek wat dr. Pieter Bingle in 1989 tydens die inhuldiging van FW de Klerk as staatspresident gelewer het. Toegegee dat daardie “profetiese” preek nie die enigste saak is wat in ons land se politiek onderskat kan word nie. Ook hierdie preek, uit Jeremia 23, moet in sy groter verband gesien en beskou word, byvoorbeeld teen De Klerk se “konserwatiewe” politieke agtergrond van voor hy staatshoof geword het en wat daarna sou gebeur, sy sogenaamde Rooi Vrydag-toespraak ingesluit. Dit is egter hierdie preek, in “profetiese” trant deur Bingle bedien, wat meer as enigiets anders De Klerk se politieke gedaanteverwisseling verklaar. 'n Katarsis-oomblik is wat, gesien in die lig van die gedagte- en gemoedsbeheerprogramme van instansies soos die Amerikaanse CIA, dié sneller kon gewees het wat De Klerk vir die verwoesting wat hy aan die land sou aanbring, afgevuur het.
Uiteraard ruk 'n beoordeling van daardie preek weer die omstrede debat oor profete en profesieë oop. Elke politiek bewuste Afrikaner weet van die debat wat woed om Siener van Rensburg en Johanna Brand. Hul voorspellings, en ook die verklarings, is 'n taai onderwerp. Dan is daar ook die debat oor die Bybelse profesieë, Ou en Nuwe Testament, en hul uitleg vir ons dag. Dis geen maklike gesprek nie, ook virdie hooggeleerde teoloë van ons dag. Het Bingle daardie dag in sy uitleg van Jeremia 23 verse 16 en 22 die kat gruwelik aan die stert beet gehad? Die geskiedenis soos dit daarna ontplooi het, die ongeluk waarin De Klerk die Afrikanervolk en die land gestort het, toon dat Bingle die bal skoon mis geslaan het. Dat hy in sy toepassing van die gelese gedeelte hom streng by die lering vervat in die gelese gedeelte moes gehou het en nie regstreekse lyne daaruit moes getrek en dit op FW de Klerk se leierskap van toepassing moes gemaak het nie.
Chase Bank Limits Cash Withdrawals, Bans International Wire Transfers
Daar het berigte verskyn dat Chase Manhatten onttrekkingsbeperkings op kliënte gaan lê wat aanvanklik ontken en nou blykbaar bevestig word. Wat interessant is, is die stelling wat gemaak word dat Chase Manhatten ‘n aandeel gehad het in die druk wat op Suid Afrika uitgeoefen is in 1985, dermate dat die finansiële druk en dreigemente van kapitaalonttrekkings die destydse regering in ‘n rigting forseer het.
Dit is met hierdie openbarings wat die insig van leiers soos dr. H.F. Verwoerd wat geweier het dat lenings by Chase Manhatten opgeneem word en slegs indien nodig, by die onafhanklike Switserse banke, nou lank nadat hulle dood en begrawe is, sigbaar word en die gebrek aan insig, moed en betroubaarheid by die wat hulle opgevolg het, se vernietigende gevolge gesien en beleef word.
In March 1985 when Chase Manhattan Bank led a string of banks to the South African Reserve Bank and demanded their money back, the economic pressure on South Africa intensified dramatically. Some speculate that Chase’s move was what really pulled the rug out from under the Afrikaner government. Threats of disinvestment were loud and insistent then and companies from Kodak, to Mobil and Barclays bank started to withdraw from South Africa.