You’ll read lots of explanations for the dysfunction, but the simple truth is this:
Die rede wat vir die wereld voorgehou word is die weiering van die Republikeine om die jaarlikse begroting goed te keur as die Demokrate nie Obama se gesondheidsplan vir ‘n jaar uitstel nie. Nóg die Demokrate nóg die Republikeine wil bes gee met die goedkeuring van wetgewing waarkragtens staatsdepartemente geld kan kry. Kragtens die grondwet moet albei huise van die kongres – die huis van verteenwoordigers en die senaat – die regering se begroting goedkeur voordat departemente hul finansiering vir ’n belastingjaar kan kry. Maar is dit die werklike rede?
Dat wetgewing wat goed debatteer en reeds deur al die kanale goedgekeur is op die vooraand van implimentering tot so ‘n drastiese stap kon lei, laat ‘n mens wonder of as dit Reagan of Bush was wat dit voorgestel het, of dit ook dieselfde reaksie sou uitlok. Die AVP is van mening dat nie net in Amerika nie, maar wêreldwyd, inheemse volke hulle rugge begin styfmaak vir volksvreemde elemente wat inbreuk maak op die inheemse volk se reg om oor homself te regeer. Die onderstaande artikel was dus nie vir ons vreemd in die lig van die ontluikende nasionalisme wat oral begin sigbaar word en vir die liberales in Suid Afrika as waarskuwing behoort te dien.
PSALM 150:1-6
1 HALLELUJA! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel!
2 Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid!
3 Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter;
4 loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit;
5 loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale!
6 Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja!
...Sal die swakheid van die leuen die reg verdring. Dit is dan wanneer onreg oor die reg seëvier en die wat daaraan blootgestel word verdwaas staan oor die onregverdigheid dat die stelsel wat jou moes beskerm, nou jou vyand word in regspraak van leuen en valsheid sodat jy uitgelewer aan die stelsel, naak en koud en werkloos die ellende onverbiddelik op jou sien afkom.
Aan al die verslaafdes. Is u ook een van hulle? Hier is die oplossing, maar dit verg 'n kopskuif, dit verg wilskrag, veral verg dit verandering van 'n outomatiese en geykte lewenspatroon. Die resultaat is egter die verlossing van verslawing en bevryding van jou eie denkpatroon.
Turn Off Your TV! Television and TV programming is singlehandedly the most powerful force of energy pointed directly at your physical brain
Tuesday, October 1, 2013. Bernie Suarez: It's been called the greatest mind control device known to humanity, and amazingly it's the one addiction that when truly broken can most change your life forever. Yes, that's how bad this problem of mind control has become. You can cut the degree of mind control deception with a knife, it's so thick. Freeing oneself from such a deep level of deception is a mental freedom you can only truly understand if you have experienced it yourself.
20% in Senwes en die samesmelting van Senwes en Afgri se kleinhandelsbesighede deur middel van Grindrod en Remgro, gee Rupert ‘n stewige greep op die voedselketting in Suid Afrika, maar ook in Afrika. Kan dit dalk die regeringsaankondiging wees dat brandstofmengsels in 2015, ten minste 5% Biobrandstof moet bevat?
Met die toenemende konflik in die Midde-Ooste en die opbouende spanning tussen Israel en Iran, is die moontlikheid van ‘n derde wêreldoorlog nie vergesog nie en word beide die energie-en-voedselbronne twee baie belangrike komponente om te beheer. Indien finansiële oorwegings die enigste motivering is, wonder ‘n mens waarom AgriGroupe, met ’n aanbod kom van sowat R2,4 miljard vir die oorname van al Afgri se aandele. Dit is R7 per aandeel, terwyl Afgri se aandeelprys slegs R5,81 is met Amerikaners wat belang daarby het. Lees gerus die onderstaande berigte in hierdie verband en bereken die moontlike invloed wat dit op die Suid Afrikaanse landbou in die toekoms kan hê as daar nou al gese word dat hierdie ooreenkoms strategies is vir al die rolspelers. Vraag is, wie is hulle almal? (Luidens ’n Sens-verklaring sluit dit Noord-Amerikaanse instellings en individue in met geen bande met buitelandse regerings of mededingers nie. Dit sal ’n konsortium van swart vennote in Suid-Afrika met landbou-kundigheid insluit.)
IS DIT PEILBAAR?
Wat het fout gegaan met ons Afrikanerleiers .... en wat is vandag nog fout? Dit is die knaende vraag wat by herhaling opkom wanneer die toestand waarin ons volk verkeer, en die gebeure wat daartoe aanleiding gegee het bedink word. Die ryk en heroïese geskiedenis van ons volk, wat deur van die moeilikste omstandighede wat bedink kan word, met behoud van geloof en verantwoordelikheid en besef van God se genade, gestry, geveg, gebloei en gegroei het, maak die rasionisasie van die afwyking van geykte beginsel en beleid peilloos. Dit is net eenvoudig nie moontlik om te bedink wat verkose leiers besiel het om teen die mandaat wat hulle van hulle eie mense ontvang het, op verbloemde wyse te begin om ‘n klimaat te ontwikkel waarin ‘n 180° omkeer beplan en uitgevoer word, terwyl die gevolge daarvan aan hulle wel bekend is nie. Die uiteinde daarvan is dat daar kwistig met die begrippe van verraaier, verraad, hensopper, joiner, meeloper, saamprater ens. omgegaan word. Die terme linkses en ultra regses, liberaliste, pienkes, kommuniste en dergelike het ook nie uitgebly nie. Hiervan was die somtotaal, uiterste verdeeldheid, wantroue en openlike vyandskap wat selfs deur gesinne gesny het.
Die grootste verleentheid egter bly steeds die Suid-Afrikaanse konneksie, een van die hoofverdagtes in die terreur in 'n winkelsentrum 'n vrou wat met 'n Suid-Afrikaanse paspoort rondloop.