Mohamed said Africa's relationship with the court would be one of several issues discussed at the summit in Addis Ababa.
In Afrika is dit mode om enige beskuldiging wat ingebring word heftig te ontken, die blaam onmiddellik te verskuif en ‘n sondebok te soek, wat gewoonlik heel maklik by die Westerling gevind word in die vorm van rassisme.
Afgesien van feitlikhede en bewyse, is ontkenning die eerste verweer wat by nadere ondersoek in Westerse terme nie gehandhaaf kan word in die lig van uitspraak en optrede van die aangeklaagde nie. Onderstaande berig is weer ‘n klassieke voorbeeld van die Afrikasindroom van nie gesien, nie gehoor, nie gepraat nie. “Die fout lê by julle wat net altyd die fout by ons soek!” Verder doen ons net wat ons wil want ons is meer as julle! Kom ons stem daaroor.
KENYA DENIES URGING AFRICAN NATIONS TO QUIT HAGUE COURT
“Moet nie wankel en in ongeloof verval nie.
Dit was op 10 Oktober 1825 dat Paul Kruger gebore is op die plaas Vaalbank in die distrik van Colesberg in die Kaapkolonie. Van gewone plaasseun tot een van die grootste en roemrykste leiers van die Afrikanervolk, het die Afrikaners dit goed gedink om sy geboortedag jaarliks te herdenk as ‘n baken op ons geskiedenispad wat ons telkens sou dwing om weer bestek op te neem en te put uit die vrugbare skat van riglyne wat hy vir ons nagelaat het. Ek haal as bewys aan uit ‘n telegram wat hy op 20 Junie 1900 aan sy krygsoffisiere gestuur het:
“Moet nie wankel en in ongeloof verval nie. Dit is die tyd waarin God se volk gelouter word. Die dier het mag gekry om die Christene te vervolg, en wie van die geloof afdwaal, sal buite bly en nie die heerlike Kerkstaat ingaan nie en sodoende uitgesluit word uit die hemelryk as die Kerk gesluit word, volgens Openbaring. Maar wie in die geloof bly en in die naam van die Here stry, sal die kroon behaal en die heerlike Kerkstaat van duisend jaar nog hier op die aarde ingaan en sodoende ook die ewige heerlikheid.
Afrikanerorganisasies maak gereed om aan ‘n optog deel te neem wat hulle ook “Red October” noem na aanleiding van die SAKP se voorneme, let wel, met die hartlike ondersteuning van die ANC, om hulle “Red October” inisiatief wat in 1999 deur hulle begin is, nou momentum te gee. Die ANC se uitgereikte verklaring in hierdie verband lui so:
ANC statement on SACP Red October Campaign 2 November 2004
The African National Congress welcomes the SA Communist Party`s `Red October` Campaign in support of accelerated land and agrarian reform. The ANC supports the broad objectives of the campaign and commends the SACP for its efforts to mobilise South Africans, particularly workers and the poor, in pursuit of this critical national goal.
De Klerk self het in Tuynhuys aan 'n versameling verteenwoordigers van Afrikaanse instellings gesê dat hy oor Afrikaans ``oorlog sal maak''. Daarvan het niks gekom nie
Vir die jonger geslag in die Afrikanervolk mag die soms snydende debat oor FW de Klerk se oorgawe aan 'n bende kommunistiese terroriste futiel voorkom. Waarom word die saak so uitgepluis, ja, so pynlik uitgepluis! mag hulle uitroep. Die jonger geslag mag byvoeg: Is daar nie 'n wyse waarop 'n skynbaar teenproduktiewe gesprek omgeskakel kan word in iets wat stig en besiel en motiveer nie.
Dis nie so 'n eenvoudige saak nie. Soveel moontlike getuienis wat uit die argiewe en die geskiedenis tot die Afrikanervolk spreek, is dikwels verborge, verborge weens nie slegs die stof en die sand van die tyd wat oor die geskiedenis waai nie, dis ook moedswillig bedek. Word moedswillig bedek deur misleiers en vyande van die Afrikanervolk.
MNR VAN OOIJEN:"HULLE HET MY BEHANDEL ASOF EK 'N MISDADIGER WAS".
Beste lezers. We hebben u in 2009, 2010 en 2012 bericht over meneer Joop van Ooijen die ondanks alle tegenwerking die hij ondervond, de Blijde Boodschap van eeuwige redding en verlossing wilde blijven uitdragen. Tot nog toe verliep dit nog wel enigszins rustig maar op zaterdag 28 september vertelde hij aan ons dat hij door de politie voor vier uur in de cel werd gestopt vanwege het feit dat hij posters plakte over goddeloze evenementen.
Omdat we haarfijn willen weten hoe dit zo heeft kunnen plaatsvinden vragen we dit aan de evangelist zelf.
"Meneer van Ooijen zou u precies willen vertellen wat de aanleiding is geweest van deze aanhouding?"
"Dat zal ik u zeggen. Ik was een poster www.JEZUSredt.nu aan het plakken en plotseling stonden een mannelijke en een vrouwelijke politieagent achter me. (n.s Mnr van Ooijen was besig 'n plakkaat te plak van Jesus Red, en toe staan skielik twee polisiebeamtes agter hom)
Outline (By Brett M. Christensen)
Widely circulated message claims that, in a February 4, 2013 speech to the Duma, Russian President Vladimir Putin bluntly advised Russian minorities that they should speak Russian and adapt to Russian culture if they wish to live in the country and that, if they prefer Sharia Law, then they should go somewhere else to live.
Putin Brief Analysis
There is no record of Putin making such a speech. Nor are there any credible news reports about the Russian President's supposed words. The message is strongly reminiscent of a factually flawed email forward that claimed that the Australian Prime Minister stated that immigrants should adapt to Australian culture, language and beliefs or leave the country and that Muslims who want to live under Islamic Sharia law should get out of Australia.
Outline (By Brett M. Christensen)
Widely circulated message claims that, in a February 4, 2013 speech to the Duma, Russian President Vladimir Putin bluntly advised Russian minorities that they should speak Russian and adapt to Russian culture if they wish to live in the country and that, if they prefer Sharia Law, then they should go somewhere else to live.
Putin Brief Analysis
There is no record of Putin making such a speech. Nor are there any credible news reports about the Russian President's supposed words. The message is strongly reminiscent of a factually flawed email forward that claimed that the Australian Prime Minister stated that immigrants should adapt to Australian culture, language and beliefs or leave the country and that Muslims who want to live under Islamic Sharia law should get out of Australia.