Mr. de Klerk's broad formula acknowledges that he considers apartheid a dead-end street and that majority rule in some form is inevitable. But Mr. de Klerk has left no doubt, either, that he will strive to protect what the five million whites here have built up in the 350 years since the first settlers arrived, including their property rights and their right to control their own residential communities and schools.
Wat was dit wat de Klerk van uitgesproke konserwatiewe nasionalis laat verander het na liberalis wat sy eie volk verraai deur ontrou te handel met sy mandaat. Die AVP meet de Klerk aan die waarheid en werklikheid in ‘n poging om groter helderheid te verkry oor wat dit was wat hom gedryf het om selfs oneerlik op te tree ten einde sy politieke doel met die Afrikanervolk waarvan hy lid is, te bereik. Was hy van huisuit liberaal soos sy broer Willem, of het hy so geword onder die invloed van iemand anders of het hy bloot geswig onder druk? Ons kyk na verskeie menings en uiteindelik ook sy eie en meet dit dan aan uitspraak en optrede.
NEW YORK TIMES ARTICLES
Understanding de Klerk, Party Man With a Twist
By JOHN F. BURNS, Special to The New York Times
Published: April 01, 1990
Before F. W. de Klerk was chosen to succeed P. W. Botha as President, he was asked if he would be the Mikhail S. Gorbachev of South Africa, a loyal party man who overturns much that the party once held inviolable. Mr. de Klerk had a quick reply: ''The only thing Gorbachev and I have in common is this!'' he said, slapping the top of his head.
Three years later, there is more than baldness to support comparisons between the two leaders. Like President Gorbachev, President de Klerk has freed men previously vilified as traitors, declared past policies bankrupt and begun a process of change that has outraged party conservatives.
Iran and Hezbollah view the Syrian civil war not only in a strategic context, but in a prophetic one.
Die huidige konflik in Sirië tussen die regering en die Moslembroederskap, word wyd bespreek en het al internasionale reperkussie gehad toe Amerika moes afsien van sy voorneme om militêr in te gryp. Met Rusland, China, Brittanje, Frankryk, Turkye en Iran en Israel betrokke, is die siening van Iran dat dit verband hou met die Bybelse profesie baie interessant. Lees gerus hierdie berig en sien hoe selfs die profesieë aangepas word om elkeen te pas.
SHIITES: SYRIA WAR WILL IGNITE END TIMES [Excerpts]
October 14, 2013
'ISLAM IS VREDE' IS 'N SPROKIE WAT NET VOORSTANDERS VAN DIE REËNBOOGNASIE IN GLO
Waarde lezers. U zult het wel meer dan eens gehoord hebben: 'Islam is vrede'. Uit alle macht probeert de politiek correcte media u dit te doen geloven en gelukkig weten we dat u als verstandig mens niet in deze baarlijke leugen geloofd.
U heeft namelijk in uw directe omgeving gezien hoe verwoestend deze ideologie te werk gaat en laat zich dus niets wijs maken. U heeft misschien zélf wel moeten ondervinden hoe uw wijk of buurt in snel tempo tot een onleefbaar ghetto verwerd. Kortom dit politiek correcte sprookje waarmee de linksen en links-liberalen de goedgelovigen voor hun zaak trachten te winnen is aan u niet besteed.
In de loop van de tijd hebben we al heel veel artikelen gewijd aan de 'zegeningen' van de islam, maar één aspect hebben we nog niet genoemd. Dit betreft de schijnheiligheid of zo u wilt de hypocrisie hiervan.
Die berig wat hier onder verskyn bevestig die bloeddorstige samestelling van die swart ras wat sedert die aanslag in 1838 op Piet Retief, en die brutale moorde daarna by Bloukrans Wenen en Moordspruit, nie in enige opsig verander het nie. As na die barbaarse wreedheid van die plaasmoorde gekyk word, blyk dit eerder erger en bloeddorstiger. Die plakaat se oproep tot die wording van ‘n koue moordmasjien gemotiveer deur haat van elke EFF ondersteuner is bloot ‘n oproep tot die uiting van die inherente samestelling van die swart ras wat slegs deur wet en orde onder blanke bewind in bedwang gehou is. Die spanning tussen die onderskeie swart etniese volke is besig om op te laai en nader die voorspelling van mnr. Jaap Marais dat geweld onder die swartes sal begin en later na die blankes sal oorspoel. Die manipulasie met Mandela se “laaste asem” het tot nou toe grootliks bygedra om konflik in bedwang te hou. Dit sal egter nie onbepaald kan voortduur nie. Daar is ander faktore wat die bloedlus voed en die klimaat vir geweld aansienlik verhit. Hiertoe is die EFF en Malema besig om ‘n wesentlike bydrae te maak. Die styd om beheer van die massas begin momentum kry.
‘n Mens moet werklik eers met die boosheid wat hoogty vier in ons mooi land gekonfronteer word, voordat die werklike betekenis daarvan tot jou verstand deurdring. Dit gebeur toe iemand se werksbakkie gekaap word met meer as honderduisend rand se gesofistikeerde meetinstrumente en gereedskap en twee skootrekenaars agter in.
Nodeloos om te sê dat mense wat met sulke duur toerusting werk, polities kundig is en rekening hou met die eskalerende misdaadtoestand in Suid Afrika, bedag en voorbereid sal wees op die moontlikheid dat ook hulle voertuie gekaap kan word. Gevolglik is die bakkie binne ‘n halfuur nadat dit gekaap is, opgespoor waar dit toegesluit op ‘n sypaadjie binne ‘n woongebied geparkeer is. Dit was slegs moontlik omdat die voertuig se bewegings gemonitor kon word met van die modernste moniteringstelsels met satelietgeleiding. Die drie swart gewapende motorkapers was nêrens in sig nie.
In die lig van Snowden en ander fluitjieblasers in Amerika se openbaarmaking van geheime beplanning om ander volkere en organisasies en mense te na te kom, asook van die geheime geknoei in Suid Afrika om die Afrikanervolk te verontreg, is die Woord van God duidelik oor wat daarvan sal word. Ook duidelik is die uitspraak dat wat nie in die lig gedoen word nie, nie van God is nie.
9.MARKUS 4:22
Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom.
11.LUKAS 8:17
Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.
13.JOHANNES 3:21
Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.
“Gewone litigante kan elke punt in hul guns gebruik, maar wanneer jy ’n regter is, moet jy uit beginsel litigeer.” (O ja? In die nuwe Suid Afrika??)
Die indruk wat gelaat word is nie meer die handhawing van geregtigheid nie, maar om instaat te wees om teen wil en dank jou kliënt van vervolging te vrywaar al weet jy voor jou siel dat hy skuldig is. Indien die bewyslas nie betwis kan word nie, is daar nog altyd die tegniese opsie. ‘n Opsie wat die Versekering ook deesdae aanwend om hulle verpligtinge te ontduik. Wat ‘n “wonderlike” vooruitsig vir voornemende benadeeldes wat hulle na Suid Afrikaanse howe wil wend. “Viva die Nuwe Suid Afrika, Die Misdaad Mekka van die wêreld!” Indien niks wil help nie, sal ‘n lááng en uitgerekte ondersoek met volle betaling die saak beredder! Wat ‘n nalatenskap van Roelf en FW en die NP! Lees die berig hier onder en oordeel self.
SPANNING IN ONS HOOGSTE HOF LAAI OP