Nog piesangs!!
Miljarde rande gaan jaarliks weens korrupsie verlore. Volgens adv. Willie Hofmeyr, vorige hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), verdwyn sowat 20% – tussen R25 miljard en R30 mil- jard – van die regering se begroting vir verkrygings elke jaar in iemand se gatsak.
IETS IS VROT IN DIE REGERING
May 24, 2013 by Finweek
Eerlike mense moet hul stem laat hoor.” In ’n toespraak in Augustus verlede jaar op die Discovery Invest-leierskapberaad het Pravin Gordhan, minister van finansies, ’n beroep op Suid-Afrika se leiers en inwoners gedoen om korrupsie te beveg. Word die stem van eerlikes oordonder deur die koor van gierigheid en bedrog? Elke nuwe koerantopskrif sinspeel daarop dat dié nasie van binne aan die verrot is.
Die jaarlikse korrupsiepersepsie-indeks toon dat korrupsie ’n wêreldwye pandemie is – ’n siekte wat Suid-Afrika sukkel om te genees. Suid-Afrika het die afgelope sewe jaar agteruitgegaan van ’n punt van 51 tot 43 vanjaar (nul sou uiters korrup wees).
...en dié inligting kom nie eers van die AVP af nie! Die glybaan na onder is selfs styler en gladder as wat meeste bedink het.
ZUMA’S LAWYERS WERE PAID MORE THAN R8.8M IN 4 YEARS – JEFF RADEBE
20 November 2013 16:26
President Jacob Zuma’s attorneys were paid more than R8.8 million to represent him in court during the past four years, according to Justice Minister Jeff Radebe. In a written reply to a parliamentary question, tabled today, he said law firm Hulley & Associates received R7 945 971 in 2009/10, R570 068 in 2010/11 and R327 890 in 2012/13.
CORRUPTION IN MUNICIPALITIES RIFE, CONVICTION RATE VERY LOW
19 November 2013 16:16
More than 500 cases of corruption involving officials have been recorded at municipalities the past four years, says Cooperative Governance Minister Lechesa Tsenoli. “In total, 522 incidents/allegations of serious corruption were recorded by the end of June [this year],” he said in a written reply to a parliamentary question, tabled on yesterday.
“This shop is closed, because...it’s not open!” And whoever you are, you better believe it otherwise you are just confirming that you don’t understand anything about our black culture! (AVP opmerking).
‘n Advokaat het by geleentheid in ‘n saak vir mnr. Jaap Marais gesê: “Maar mnr. Marais, u weet mos dit is nie wat my kliënt bedoel het nie.” Waarop mnr. Marais geantwoord het, “ Man ek kan nie gedagtes lees nie, maar ek verstaan wat ek lees wat geskryf staan!”
As Ramaphosa in een asem sê: ...”and used a term that has commonly been used by black South Africans to refer to the erstwhile apartheid regime,” en dan ...“My comments were not meant to refer to a particular section of our population”..., sal die AVP hierin berus: “the shop stay closed under this regime and will never be able to open”, if your’e able to read our mind! Eish!!
12 November 2013 14:37 (Sapa)
ANC deputy president Cyril Ramaphosa has said it was unfortunate that his use of the term “boer” caused offence.
“I watched the centre of the building collapse, with dust all around. I felt it in my stomach. “ ‘n Eienaardige ooreenstemmende gevoelte in die laer gedeeltes van die AVP se politieke waarneming, dat sedert 1994, die Swart, Kommunistiese, Meerderheidsregime in die omgewing van sy middelseksie sal begin ineenstort vanweë die “shoddy” (knoeiwerk) wyse waarop hy in beheer gekom het en steeds opereer.
Die tasbare en sigbare en hoorbare, én sonder enige twyfel die onafwendbare ineenstorting wat voortspruit uit knoeiwerk word nou al daagliks gedemonstreer sodat daar géén twyfel oor kan wees dat ‘n “shoddy” democracy voorbestem is om te val!
Ons plaas enkele aanhalings uit gepubliseerde berigte:
Vry en regverdig,...in Suid Afrika?? In Suid Afrika is niks en niemand meer vry nie, en regverdig is 'n woord uit die woordeskat van die Afrikaners wat 47 jaar terug dateer.
MNR. JOOP VAN OOIJEN: "VIR ONS IS NET DIE BYBEL DIE ENIGSTE RIGSNOER".
"Meneer van Ooijen u vertelde ons dat u een gloednieuwe politieke partij heeft opgericht genaamd 'JEZUS LEEFT' en u wilt hiermee eerst meedoen met de Tweede Kamerverkiezingen van 2014 en daarna met de gemeenteraadsverkiezingen Uiteraard juicht de Afrikaner Volksparty dit toe maar we zouden u wel wat vragen hierover willen stellen.
De eerste vraag die in ons hoofd opkomt is: heeft u een onderzoek gedaan of laten doen hoeveel zetels uw partij in de wacht zou kunnen slepen?"
"Neen we hebben geen onderzoek gedaan hiernaar want het gaat ons er in de eerste plaats om, om Jezus' naam in de politiek te laten horen en Hem als het ware aan te dragen voor de enige oplossing voor alle problemen waar Nederland mee kampt"