....en hoe lyk ons eie krag waarop ons staatmaak darenteen?
EXODUS 9:16
maar juis hierom het Ek jou nog laat bestaan, dat Ek jou my krag kan toon, en dat hulle my Naam op die hele aarde kan verkondig.
LEVÍTIKUS 26:20
En julle krag sal tevergeefs verbruik word, want julle land sal sy opbrings nie gee nie, en die bome van die land sal hulle vrugte nie gee nie.
PSALMS 88:5
Ek word gereken by die wat in die kuil neerdaal; ek het geword soos ’n man sonder krag,
PSALMS 102:24
Hy het my krag op die weg swak gemaak, my dae verkort.
South Africa may have one of the most liberal constitutions in the world but that did not stop MPs from trying to introduce a law criminalising investigative journalism.
In ‘n sin is dit wat hierdie man kwytraak, indien dit nie weer ‘n internetmanipulasie is nie, presies wat F.W. de Klerk en sy ondersteuners gedoen het sonder om dit openlik te sê! Of hulle nog baie langer met hulle gewetens sal kan saamleef, sal gesien moet word. Die enigste verskil is dat hulle besef het dat die blanke, en veral die Afrikaners nie hulle hand aan hulle self sal slaan nie en daarom ‘n stelsel uitgedink het om ander te kry om die blanke hier in Suid Afrika uit te wis! Soos Noel Ignatiev begin hulle egter nie by hulleself nie, wat uiters jammer is, want dít sou bepaald ‘n bate vir die gemeenskap gewees het!
KINDERVERKRAGTING IN DRAMA-VRAESTEL ONTSTEL
Die gebrek aan die Christelike Nasionale Opvoedingsgrondslag in die onderwysstelsel van Suid Afrika, wat in die slag gebly het nadat die NP regering onder aanvoering van F.W. de Klerk die Afrikanerbeheerde politieke mag op uiters bedenklike wyse aan ‘n Swart, Kommunistiesbeheerde terroristebende oorhandig het, kulmineer nou in die geestelike verkragting van ons skoolgaande kinders.
Hierdie gedienstige en eerlose agternaloop van die wêreld in sy verwêreldliking van elke Nasionalistiese beginsel en beleidsrigting waar dit nog gehandhaaf word, word goed beskryf deur ‘n Hollandse spreuk wat so lui: “Wie altijd met de grote kudde meegaat, zal regelmatig door de stront van een ander lopen”.
F. W. DE KLERK: DIT IS ‘N ONWAARHEID!
Mnr. F.W.de Klerk, die Transvaalse leier van die Nasionale Party, het op 10 Februarie 1988 die volgende in die Volksraad gesê: “ Dit is ‘n onwaarheid dat die NP afgesien het of begin afsien van sy aandrang op ‘n eie gemeenskapslewe vir alle gemeenskappe”.
Hy het verder ook gesê: “Terwyl ruimte op alle terreine geskep word vir die uitbouing van vrye assosiasie vir die wat wil, vereis die NP dat ‘n grondpatroon van eie woongebiede gehandhaaf word, dat eie staatskole nie in gedrang kom nie en dat verdringing voorkom word onder meer ook deur die instandhouding van eie geriewe”.
Sonder om te blik of te bloos, F.W.? As leuens kolletjies was, was hy ‘n tarrentaal! En diegene wat vir hom Ja gestem het omdat hulle hom geglo het? Stem julle nou vir die DA wat besig is om swart stemme te werf vir die verkiesing deur selfs ons blanke dogters te offer? Moet almal nou soos Zille word?.....
Die derde berig was afkomstig van ons susterskoerant City Press. Daarvolgens het Zuma sy invloed gebruik om byna R900 miljoen se staatsgeld te pomp in Masimbasinane, ’n plattelandse kosverbouingsprogram, waarby ’n familielid van die president betrokke is.
DIE BURGER
Hoofartikel: Regering is koersloos oor korrupsie
Woensdag 17 Julie 2013
Drie berigte het die afgelope week die regering se koersloosheid oor korrupsie geïllustreer.
Hy het my verlos van my magtige vyand en van my haters, omdat hulle te sterk was vir my.
PSALM 18:1-51
1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid, die kneg van die HERE, wat die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek het op die dag toe die HERE hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul
2 En hy het gesê: Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte.
3 Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting.
4 Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.
5 Bande van die dood het my omring, en strome van onheil het my oorval.
6 Bande van die doderyk was rondom my; strikke van die dood het my teëgekom.
7 Toe ek benoud was, het ek die HERE aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp; Hy het my stem uit sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom.