JOB 22:21-30
Hoewel Elifas onbewus was van die oorsprong van Job se ellendige toestand, is die raad wat hy in hierdie paar verse aan Job gee, vir ons omstandigheid, sekerlik van dié beste raad wat bedink kan word indien die gevolg daarvan ook ons versugting is.
21 SLUIT tog vriendskap met Hom, sodat jy vrede kan hê; daardeur sal goeie dinge oor jou kom.
22 Neem tog uit sy mond onderrig aan, en lê sy woorde weg in jou hart.
23 As jy tot die Almagtige terugkeer, sal jy gebou word; as jy die onreg verwyder uit jou tent.
24 En gooi die gouderts in die stof en tussen die rotse van die spruite die goud van Ofir.
25 Dan sal die Almagtige jou gouderts wees en stawe silwer vir jou.
26 Want dan sal jy in die Almagtige jou verlustig en jou aangesig tot God ophef.
27 Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou geloftes betaal.
28 Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn ’n lig.
29 As dié afdraand loop, dan sê jy: Boontoe! En hom wat neerslagtig is, verlos Hy.
30 Hy red selfs hom wat nie onskuldig is nie: ja, hy word gered deur die reinheid van jou hande.
Dankie O Vader, ook vir die kragtige riglyn van Elifas vir ons Afrikanervolk wat in sak en as verkeer. Amen
Uit aanhalings uit ‘n betuiging van Pieter Mulder van die Vryheidsfront positief op Praag se webblad na aanleiding van Mandela se tydsverwisseling , is dit duidelik dat daardie party nie die plek is waar ‘n Afrikaner kan tuis voel nie. Mnr. Jaap Marais het telkens gewaarsku dat dit ‘n gegewe is dat as jy in die stelsel ingaan, sal jy daarin opgaan. As jy jouself uit die Nasionale denkstroom uitgeprop het, is dit duidelik dat jou “Afrikanerlig” uitgedoof is.
PIETER MULDER: MANDELA IS DIE EEN MAN WAT ‘N VERSKIL GEMAAK HET
MEDIAVERKLARING
Wat ‘n ongelooflike spektakel van valse meewarigheid en “simpatie” met die lang uitgerekte afsterwe van ‘n opgesmukte “wêreldklas” leier, wie se aangekondigde dood berekend en in belang van verskuilde agendas, nou op die wêreld losgelaat is.
Die ou bekende gesegde van: “Al gaan die leuen hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel”, sal waarskynlik gouer as later hierdie internasionale politieke toneelspel van korrupsie, bedrog en manipulering aan die man bring en daarmee saam, ook dié mense en organisasies binnelands wat daaraan deel gehad het. Met die “begrafnis” wat in alle waarskynlikheid vir 16 Desember, (versoeningsdag) aangelê sal word, sal die verdere lang en uitgerekte “lofgesange” deur die media, wat ek glo nie sal afneem tot en met die 2014 verkiesing nie, tot vervelens toe as propaganda in kiesers se kele afgedruk word met die oog op voorafbeplande verwagtinge! Opnames wat lank reeds selektief opgeneem is vir hierdie gebeurtenis, word nou afgestof en aangewend om die beplande uitkomste te bewerkstellig deur op die emosie en sentiment van die massa beïnvloedbare stemvee ‘n ingreep te maak.
Die SoliForum-kabal bestaande uit Solidariteit en sy sogenaamde nie-regeringsorganisasie AfriForum steier gisteroggend onder nuus dat Radio Pretoria se hoofbestuurder Willie Spies vreemde luistersyfers bekend gestel, en dat AfriForum se Ernst Roets witvoetjie gaan soek het by 'n godsdiensgelykheidsforum van die Verenigde Nasies. Daar word baie stellig bespiegel dat Radio Pretoria in die proses van sy luistersyfers by adverteerders beter te laat lyk, ’n “nuwe metode vir die bepaling van luisteraartalle ontdek het”.
To talk of morals in a country run by ANC thugs is bizarre. Nothing was morally defensible about the way your ANC co-negotiators bombed, terrorised, intimidated and necklaced their way to power, mostly against their own people
Thought you'd be interested in this exchange of letters. It started out with the Farmer's Weekly giving TWO PAGES to F.W. de Klerk's excuses for his dishonesty and treason. Of course Farmer's Weekly didn't print Ms. Lawrence's reply. But Mr. Steward of the FW de Klerk Foundation stepped in he's paid to do this of course, and his reply speaks for itself.
Dear Madam,
Herewith all correspondence as requested.
Dear Mr. Steward
It has taken me some time to get over your reply. I wondered for a while whether we were on the same planet. Both Mr. De Klerk and yourself trying to convince me that we are now living in a "better South Africa" was bad for my health!
First of all, how dare you assert that you are the chosen ones who alone understand "the complexities of the negotiation process". There are no "complexities" when negotiating with communists who talk at the table with the machine gun hanging on a hook outside the door. (Remember the
Chris Hani cry that "we will make this country ungovernable unless we get what we want! We will turn it into a asteland!").
the claim that “race does not exist” has been a mantra of the social sciences fraud for the past 70 years.
Mnr. Jaap Marais het telkens as basis vir sy ondersteuning van die beginsel van afsonderlike ontwikkeling, die neiging om nierassigheid as norm te gebruik, as volksvernietigend bestempel.
In ‘n Eenrassige, homogene bevolking word die onderlinge menseverhoudings tussen mense gereël deur die gebruiklike, natuurlike algemene voorskrifte, tradisies en ongeskrewe wette. Hierdie ongeskrewe wette en tradisies is self-ontwikkeld en self-opgelegd vanuit so ‘n gemeenskap. Die mense van Japan het by voorbeeld nie nodig vir wette om rasverbastering te voorkom nie. Maar in ‘n veelrassige, plurale bevolking bestaan daar egter geen self-opgelegde wette en tradisies nieHoe lank nog voordat hierdie kruik leeg is?
