Met die fokus deesdae op sogenaamde menseregte, het die homoseksuele “mans” en lesbiese “vroue” dit nou reggekry om wetgewing in Europa te verander sodat daar nie meer na Pa en Ma verwys word nie, maar na “Ouer 1 en Ouer 2”. Hierdie stap volg om die sg. diskriminasie teen homoseksuele uit die weg te ruim. (Sien artikel hieronder) ’n Klein persentasie mense kry dit reg om vir die wêreld voor te skryf om af te wyk van ons Drie-enige God se gebooie en sodoende die Babiloniese eenheid te bevorder.

Ingenieurs sal bepaal wat moet gebeur met die Schubart Park woonstelle in Sentraal-Pretoria. Hulle sal bepaal of die geboue gesloop moet word of opgeknap word.
Verlede maand het gewelddadige betogings by die kompleks losgebars nadat elektrisiteit voorsiening aan die geboue gestop is weens skade aan die substasie onder in die gebou.
Bande is binne in die gebou verbrand, inwoners het ook bakstene en bottels op die straat gegooi en 'n mobiele toilet en die motor is aan die brand gesteek. Die polisie het 79 mense in hegtenis geneem vir openbare geweld.
Die ANC woordvoerder, Keith Khosa, verdedig ’n afvaardiging van die ANC regime onder leiding van Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC na China as, “die deel van ervarings, standpunte en perspektiewe oor kwessies van internasionale regeerkunde.”
As die betekenis van die woord regeerkunde nie met ’n Malema betekenis vervang is nie, behoort dit te beteken “die goed geordende kennis van ’n wetenskap of vak en in hierdie geval die kennis van hoe om ’n land te regeer.
Wat Khosa se stelling interessant maak is die bevestiging van die ANC dat die gerugte dat hy ’n afvaardiging na China gestuur het om partypolitieke verhoudinge te versterk, volgens ’n berig in Beeld van Dinsdag 11 Oktober 2011.
VERKEERSMANNE SPOG GLO OOR HUL BOER ERG AANRAND – Beeld - 7 September 2011
deur Buks Viljoen
“So lyk ’n wit k**t nadat hy deur ons opgef*k is.”
Dít is glo hoe verkeersmanne van Mpumalanga onder mekaar gespog het nadat hulle ’n 42-jarige boer van Grootvlei na bewering ernstig aangerand het.
Mnr. Rikus Ras se twee kleuters het glo eergister verbouereerd aan die skree gegaan en desperaat aan mekaar vasgeklou terwyl sowat tien verkeersmanne hul pa aangerand het.
Klein Heinrich (2) en Rikus (3) Ras was saam met hul pa van Villiers op pad plaas toe toe die voorval omstreeks 14:00 by ’n T-aansluiting buite Villiers op die grens met Mpumalanga plaasgevind het.
Klagte van aanranding is later deur Ras teen die groep verkeersmanne aanhangig gemaak. Die verkeersmanne is almal lede van Mpumalanga se sogenaamde “intervensie-eenheid”.
Stephanus Johannes Paulus Kruger (10 Oktober 1825 – 14 Julie 1904)
Hy was die president van die Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal). Maar vir sy mense was hy bloot Oom Paul. Getrou aan die Boeretradisie om ouer mans in die gemeenskap as “oom” aan te spreek, het sy volk hom met die hoogste agting bejeën, maar hom ook as die geliefde raadgewer beskou.
En tot vandag toe is sy wyse uitsprake enigsins legendaries. Komende van ’n man wat slegs drie maande formele skoling gehad het en wie se eintlike skool maar net die veld was.
Die forse Paul Kruger (1825-1904), wat in sy lewe vier keer tot staatspresident van die Z.A.R. verkies sou word, is volgens die meeste bronne op 10 Oktober 1825 gebore op Bulhoek, sy oupa se plaas in die distrik Steynsburg, naby Cradock in die Kaapkolonie.
PVV FAKSIEVOORSITTER MNR VAN KLAVEREN:ONS WIL DAT WERKLOSE OF KRIMINELE POLE UITGESIT SAL WORD
Omdat de overlast en de criminaliteit van Oost-Europeanen in Nederland en dan vooral van Polen alsmaar toeneemt, heeft meneer Joram van Klaveren 2e Kamerlid en tevens fractievoorzitter voor de Partij voor de Vrijheid verzocht of er onderzocht kan worden of er een zogenoemde uitzetdienst voor deze overlastgevers in het leven geroepen kan worden.
Meneer van Klaveren licht een en ander toe: "Het idee voor zo'n instantie heeft allereerst betrekking op de 'Polenproblematiek' in de provincie Flevoland.
Dit was op Dinsdag 5 Julie dat ons van Klaas Waarsegger ’n interessante storie gekry het oor wat besig is om by Radio Pretoria te gebeur. Ons plaas dit weer vir perspektief aangesien Willie Spies die afdraai van die “Volkspad” by Radio Pretoria bevestig het met sy antwoord aan ds. Hennie vd. Merwe. Sou dit verband hou met die Hervormers en ander kerkverbande se hernieude aanslag op ons lewens en wêreldbeskouing?
Die vasbyters sal dalk opnuut moet besin oor wat hulle besig is om te finansier. Ons vryheid of ons ondergang?
----- Original Message -----
From: Hendrik van der Merwe
To: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sent: Friday, October 07, 2011 9:55 AM
Subject: OPEBRIEF OOR PIK BOTHA ONDERHOUD
Dit was met skok dat ek Dinsdagaand na Marianne Roos se program geluister het, en gehoor het hoe die volksverraaier Pik Botha uit die hoed spring, en oor die Volks Radio sy weergawe van die verraad van die Afrikanervolk gee.