Omdat op veel Zwitserse scholen het aandeel van niet-Zwitserse kinderen (en dan met name Turkse scholieren) reeds gestegen is naar 70 %, is onlangs op een lagere school in de stad Weinfelden gelegen in het kanton Thurgau besloten om de Zwitserse kinderen voortaan Turkse les te geven.
Volgens een onderwijzer van de bewuste Martin-Haffter school is dit "omdat de Zwitserse leerlingen hun Turkse medeleerlingen anders niet kunnen verstaan omdat die alleen maar Turks spreken en maar mondjesmaat de Zwitserse taal beheersen.
Om niet het risico te lopen dat Zwitserse kinderen uitgesloten worden is het goed dat zij zich aanpassen aan hun vreemde klasgenootjes" aldus deze onderwijzer.
Nuus 24 berig só oor die uitspraak in die gelykheidshof: Ek haal slegs enkele sinne aan
GEMENGDE REAKSIE OP 'SKIET DIE BOER'-UITSPRAAK 2011/09/12 11:18:14 PM
Johannesburg – Die sing van die woorde “awudubula ibhuna” (skiet die boer) en “dubula amabhuna baya rapyha” (skiet die boere, hulle verkrag) is Maandag onwettig verklaar, wat tot vreugde onder sommige en mismoed onder andere gelei het.
Woorde is magtige wapens wat tot rampspoedige dade en selfs volksmoord kan lei, het Regter Collin Lamont gesê in sy uitspraak. Hy het beslis dat Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, se sing van die woorde as haatspraak geld.
Hier volg ’n baie interessante en insiggewende waarneming wat lig werp op die omvang van die stryd van die mens op aarde. Ons het baie van wat hier blootgelê word al beleef en sien baie daarvan onbeheersd ontplooi rondom ons sonder om werklik te weet waar dit vandaan kom en veral hoe om ons daarteen te verweer.
As dit sal help om ons opnuut te laat besef dat ons stryd nie teen vlees en bloed is nie maar teen die Magte, die Owerhede, die Wêreldheersers van die Duisternis van hierdie eeu en die Bose geeste in die lug en dan ons hulp by God die Vader, Seun en Heilige Gees gaan soek, dan is hierdie openbaring iets werd! Ons begin deur net vir u die inhoudsopgawe te gee van die beplanning, waarna ons in ’n paar aflewerings die opnames se inhoud vir u sal deurgee vir ingeval u dit nog nie êrens raakgeloop het nie. (Redaksie)
Alhoewel daar verdeeldheid in die HNP is oor dié party se deelname aan die VVK-verkiesing, het die Volksbonders in HNP-geledere tog die hef in die hand en is hulle onverpoosd besig om een en elk te probeer oortuig om aan hierdie verraad deel te hê. Dat hulle in die proses die HNP ook gaan vernietig, skeel hulle duidelik min.
Pas is ook onthul hoe Louis van der Schyff, die hoofsekretaris van die HNP, onder ‘n skuilnaam op die organisasie Boerevolk Vryheidstigting se webblad voorbrand vir die VVK se verkiesing gemaak het. In die HNP verkondig hy nog al die jare dat die hele Suid-Afrika Blanke land is, dat die regime onwettig is en deel hy die HNP se Vryheidsmanifes uit vir elkeen wat hy raakloop. Ja, so het hy selfs ‘n swart joernalis jare gelede by ‘n HNP-kongres verjaag. Op www.boerevryheid.co.za het hy te vertelle dat ‘n “groot genoeg stuk grond” van die ANC “geëis” gaan word! Dit
by Ellen Brown
“War! What is it good for? Absolutely nothin’!”
So went the Bruce Springsteen pop hit of the 1980s, first produced as an anti-Vietnam War song in 1969. The song echoed popular sentiment. The Vietnam War ended. Then the Cold War ended. Yet military spending remains the government’s number one expenditure. When veterans’ benefits and other past military costs are factored in, half the government’s budget now goes to the military/industrial complex. Protesters have been trying to stop this juggernaut ever since the end of World War II, yet the war machine is more powerful and influential than ever.
Why? The veiled powers pulling the strings no doubt have their own dark agenda, but why has our much-trumpeted system of political democracy not been able to stop them?
Gesamentlike verklaring uitgereik deur
Boerevolk Vryheidstigting (BVS) en Afrikaner Volksparty (AVP)
Die AVP en BVS roep volksgenote op om nie aan die komende verkiesing van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) deel te neem nie. Die belangrikste redes daarvoor is die volgende:
* Die VVK wil met ‘n onwettige regime onderhandel wat hom ten doel stel om ons volk te vernietig. So ‘n regime se beloftes, indien enige gemaak word, is nie die papier werd waarop dit geskryf staan nie.
* Die VVK se uitgangspunt is dat ons volk geen land het waarop hy kan aanspraak maak nie. Dit is ‘n infame leuen. Die VVK erken met hierdie stap dat die regime se aanspraak op ons land regmatig is. Dit is nie net fataal nie, maar loutere onsin. Hierdie land is deur ons voorvaders in pand aan ons toevertrou om te bewaar vir die nageslag. Dat dit nou onder ANC-beheer is, verander niks aan ons volk se regmatige aanspraak op ons grondgebied nie. Hierdie land is ons land!
Blankes, en in besonder die Afrikaner blanke se standpunt oor misdaad is dat ’n mens nie steel omdat jy honger of werkloos is nie, maar omdat jy skelm is.
Die “president” van Suid-Afrika, Jacob Zuma, word op die voorblad van Beeld van Woensdag 7 September 2011 aangehaal: “Swart mense is werkloos en honger en dan beland hulle in die tronk.”
Op dieselfde bladsy, direk onder die bo-vermelde berig verskyn ’n opskrif wat lui, “Polisiebeampte wat wag hou, besteel sy minister.”
Hierdie dief was nie werkloos óf honger nie maar in diens en het nie kos gesteel nie maar ’n selfoon en skootrekenaar. Daarbenewens was hy nie ’n gewone swart man nie, maar ’n skelm wat paradeer as 'n geregsdienaar wat ander inwoners moet beskerm teen juis dit waaraan hy nou skuldig is en waarvan Zuma in die koor van onbeholpenes sing dat hy werkloos en honger moes gewees het.