1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9952448

Besoekers aanlyn

Ons het 99 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DILEMMA VAN MALEMMA

DILEMMA VIR MALEMMA OF ’N MALEMMA DILEMMA?

Wat het werklik gebeur om die ANC-Kaders teen Malemma te laat optree?  Daar was werklik weinig indien enige uitspraak van Malemma waarmee die ANC verskil het tot baie onlangs.  Selfs Zuma het in al elf tale geswyg en eerder saam gedans as om hom te repudieer.  Sake soos nasionalisering van myne, grondgrypaksies en selfs die skiet die Boer liedjie is verskeie kere verdedig. 


 

Wat het dan nou gebeur?  Is dit dalk die Gadaffi ding, of het die kapitalisme nou die oorhand oor die kommunisme in ANC-geledere gekry? Hoe dit ook al sy, daar is iemand wat terstond tevrede gestel moes word ten spyte van wat die ANC se gevoel is.

Wat wel seker is, is dat as die ANC werklik ernstig was met hierdie sogenaamde tugstappe in die sin dat Malemma werklik ’n skrobbering gekry en toe geskors is, is die potensiaal vir swart op swart geweld aangeskakel. Indien dit egter gedoen is met die samewerking van die Jeugliga, wat waarskynlik die geval is, sal die dubbelslagtige skakeling met die Ooste en Westerse moondhede net baie meer subtiel wees.  Kyk byvoorbeeld na die ambassadeur in Moskou se praatjies:

 

Global Research, November 9, 2011

South Africa Wants BRICS To Expand, Switch To National Currencies

MOSCOW, November 9 (Itar-Tass) — South Africa hopes that BRICS countries will switch to calculations in national currencies, the country’s ambassador to Russia, Mandisi Mpahlua, told a scientific conference at Moscow State Institute of International Relations (MGIMO-University) on Wednesday.

He underlined that the main question that the BRICS countries – Brazil, Russia, India, China and South Africa - are facing is what currency plays a dominating role in the world.

“Possibly, we (BRICS states) will manage to build relations on the basis of our national currencies and introduce new realities to institutions and systems that adapt to these realities,” he said.

The diplomat did not rule out that one day BRICS may enlarge its membership.

Die AVP is van mening dat Malemma nie ’n dilemma het nie maar dat hy ’n dilemma is wat gaandeweg al groter sal word

Redaksie

11 November 2011.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie