DIE KWESBAARHEID VAN DIE NUWE “VOLKSRAAD” WAT “OUD PRESIDENT” HARTZENBERG SE VOORMALIGE “VOLKSTAATKABINET” OPVOLG.
Die selfvertroue wat Radio Pretoria se direksie hulleself aanmatig nadat hulle Afrikaner volksgenote vir nagenoeg twintig jaar kon oortuig om die Radiostasie te finansier omdat dit sogenaamd ’n vryheidstasie is, stuit nie eers op die skorsing van ’n “nuutverkose volksraadslid” nie! Dit nadat dié radiostasie sy volle gewig agter die privaatverkiesing van Paul Kruger,(die VVK) ingegooi en lopende kommentaar deur Mariaan Roos oor die inhuldiging van die “volksraadslede” uitgesaai het.
Met ’n tweede lid van die tweede sogenaamde “volksraad”, na die-in-die-sandgeloopte een van “oud president” Hartzenberg, te wete Sakkie van der Merwe wat ook al onder die byl van Radio Pretoria deurgeloop het, is dit onvermydelik dat onderlinge wantroue in dié nuwe “volksraad” sommer uit die staanspoor ingebou is en dus die hele “volksraad” van sewe, net so kwesbaar maak in hulle toekomstige behandeling van, en deur Radio Pretoria.
VERSKUIWING IN TEKTONIESE BELEGGINGSPLATE KAN GROOT ONSTUIMIGHEID OP BELEGGINGSMARKTE IN 2011 VEROORSAAK
Met die jaarwisseling enkele weke gelede het ons toegetree tot die tweede dekade van die 21ste eeu en by so ’n waterskeidingsmerk in tyd is dit net natuurlik vir elkeen wat op een of ander wyse in die beleggingsmarkte betrokke is, om te wonder welke beleggingsvooruitsigte die toekoms inhou. Beleggingsvooruitsigte sal waarskynlik sterk beïnvloed word deur die bewegings in sekere groot onderliggende temas wat op hierdie stadium die beleggingsmarkte oorheers. Dit kan byna vergelyk word met verskuiwings in die tektoniese plate onder die aardkors en die sigbare gevolge daarvan. Die vooruitsigte sal bespreek word aan die hand van die volgende punte:
Die vernaamste onderliggende temas in die huidige beleggingsmarkte, die waarneembare gevolge daarvan en die implikasies wat dit vir beleggingsbeplanning inhou.
Terwyl ‘n magstryd woed in ANC-geledere en veral tussen diegene wat hulle volkome binne die geldmagte se kloue bevind, en die populiste wat die ontevrede massas se aansprake en verwagtings probeer verwoord, is die Afrikanervolk in ‘n hipnose vasgevang en weier hy hardnekkig om tot sy sinne te kom.
Aangesien die Afrikaner in ‘n skuldkompleks gedompel is, en nie wil glo dat diskriminasie sy Godgegewe reg is en die beskerming van sy eie volk en ras niks anders is nie as die beskerming van dit wat God daargestel het, en nie deur ‘n drogwoord soos rassisme verknoei en mislei behoort te word nie, gaan die Afrikaner in die afsienbare toekoms voor ‘n feitelikheid te staan kom wat hy nie sal kan weerstaan, tensy dringende besinning plaasvind nie.
Hoewel hierdie berig op die Amerikaners gerig is, sal dit interessant wees om jou oog op die verwikkeling te hou aangesien dit ongetwyfeld Suid-Afrika sal raak indien hierdie mense se ontledings korrek is. Voordat u egter op hol raak, lees net eers tot waar u die teenstrydigheid raakgelees het en besluit dan self wat hier aan die gang is.
Dear Smart Investing Daily reader,
Most of the press the past few weeks have been focused on the protestors in New York or Amanda Knox's conviction being overturned by the Italian courts. What they haven't been focusing on is what is happening in China. Just this week the Chinese government announced it would begin buying bank shares in the four largest lenders in China on mounting concerns over the country's slowing growth.
Die Media
Die Afrikanervolk was sedert die middel sestigs blootgestel, aanvanklik aan ’n veldtog van kritiek teen ons lewens-en-wêreldbeskouing, maar wat gaandeweg al feller en vyandiger geword het totdat dit oorgegaan het in ’n beledigende en later beskuldigende propaganda teen ons, vanuit die media. Die kern van die aanslag was, dat apartheid moes weg!
In die begin was die aanslag uit hoofsaaklik die Engelse pers wat die links-liberale sentiment in Suid-Afrika verteenwoordig het. Namate Afrikanerleiers en hulle na-lopers geswig het onder internasionale druk, het selfs die Nasionale pers in sommige gevalle selfs heftiger teen behoudende Afrikaners te velde getrek en ons vyande se eens verwerplike standpunte begin verkondig. Dié gedeelte van die pers in Suid-Afrika wat deur Afrikaners begin is, vír Afrikaners en wat uiteindelik nie ’n klein aandeel gehad het in die vestiging van ’n swart, Kommunistiese meerderheidsregime wat al feitlik elke ding wat goed en mooi was wat die blankes in Suid-Afrika opgebou het, vernietig het.
GALÁSIËRS 5:9
’n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur.
I KORINTHIËRS 5:6
Julle roem is nie mooi nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg die hele deeg suur maak nie?
Ons plaas ‘n paar berigte soos wat dit in die Beeld koerante van die afgelope week verskyn het, net om lig te werp op die geduldige maar onverbiddelike wyse waarop die wêreldmagte werk om hulle doel te bereik en om uiteindelik daarin te slaag om die hele wêreld agter die dier te laat aanloop, soos wat die Bybel ons waarsku. En dit gebeur alles onder die dekmantel van “christenskap”.
“Die besluit is ná ’n debat van sowat twee uur op die sinode en ná 25 jaar van kerklike toutrekkery in die NG Kerk self en in die familie van NG Kerke geneem.”
Die saad word 25 jaar gelede geplant, daarna heimlik vertroetel en nou tot wasdom gedryf. Steeds word daar egter voorsiening gemaak vir die hardnekkige gelowiges deur die benadering van: “ ’n Peiling drie jaar gelede het egter ook getoon daar is by ander mense groot weerstand teen Belhar. Die kerk sal met albei dié sentimente rekening moet hou.“Die sinode het ook vroeër as deel van sy beleid oor kerkeenheid besluit dit sal nie van almal verwag word om Belhar te onderskryf nie, al is dit deel van die belydenisgrondslag van die kerk.”
InleidingSoos baie ander beskaafde volke, het die Afrikaner ook die gebruik om gebeure uit die geskiedenis as riglyn vir die toekoms te beskou en selfs daarop voort te bou indien dit iets was wat ’n bydrae tot ons volkswording gemaak het. In 1986 egter, waar gelowiges deur ‘n kerkskeuring losgeruk is vanuit hulle godsdienstige ankers in die kerk waarin hulle grootgeword het, was gelowiges verwond en skepties omdat die kerk waaruit hulle gekom het, hulle wou saamsleep in ’n rigting wat vanuit die geskiedenis as onwerkbaar en onheilig beleef het en ook omdat dit volksvreemd was en ’n bedenklike oorsprong gehad het!
Oorsaak van die skeuring:
Om perspektief te kry oor waarom die NG-Kerk geskeur het en of gelowiges die skeuring en deelname daaraan kan verantwoord, is baie belangrik! Net so belangrik is dit vir diegene wat nie deel van die skeuring was nie, maar agterna by die AP-Kerk aangesluit het. Wanneer laas het u dit vir een van die “skeurmakers”, doop en/of volwassenes gevra? U sal u verstom oor die onkunde! Vraag is, waarom vra ons nie dié vraag wanneer dit tersaaklik is nie? Steek ons dalk iets weg? Is ons skaam? Dwing omstandigheid ons dalk tot lafhartige swye soos met die frase, “onder blanke Afrikaners” omdat die grondwet ons bedreig?