The Lord's Prayer are not allowed in most public schools in America anymore because the word 'God' is mentioned.....
In South Africa the trend is going the same way
A kid in Arizona wrote this NEW School prayer: "New Pledge of Allegiance"
~~~~~~~~~~~~~~~~
Now I sit me down in school
Where praying is against the rule
For this great nation under God
Finds mention of Him very odd.
If scripture now the class recites,
It violates the Bill of Rights.
1TIMÓTHEÜS 1:1-18
1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus, volgens die bevel van God, ons Verlosser, en van die Here Jesus Christus, ons Hoop,
2 aan Timótheüs, my ware kind in die geloof: Genade, barmhartigheid, vrede van God onse Vader en Christus Jesus, onse Here!
3 Soos ek jou versoek het toe ek na Macedónië op reis was, moet jy in Éfese wag om sekere persone te beveel dat hulle geen ander leer moet leer nie,
4 en hulle nie besig hou met fabels en eindelose geslagsregisters nie, wat net twisvrae bevorder meer as stigting van God wat in die geloof is.
5 Maar die doel van die gebod is liefde uit ’n rein hart en ’n goeie gewete en ’n ongeveinsde geloof
6 waarvan sommige mense afgedwaal en hulle afgewend het na onsinnige praatjies;
Is die gees van Jaap Marais nog iewers in ons volk vaardig?
In hierdie tye, waar dit duidelik geword het dat die materiële vir mense dikwels meer belangrik is as die beginsel, is dit opnuut nodig om weer te kyk na dít wat vaardig was in daardie groot Afrikaner, Jaap Marais.
In Oktober 1969 was die Nasionale Party van John Vorster op die kruin van die golf. Vorster het gery op die nalatenskap van dr Verwoerd en veral dit wat Verwoerd opgebou het deur durf en moed aan die dag te lê ondanks aanslae op sy lewe. Dr Verwoerd wou die Blankes se toekoms verseker, terwyl Vorster net na homself en sy party se belange omgesien het. Vorster was ‘n grootbek wat met sy stem baie betower het, en die Afrikaner en selfs die Engelssprekendes in Suid-Afrika op sleeptou geneem het. Hy was beginselloos, ‘n harde drinker en seker een van die swakste eerste ministers wat ons volk opgelewer het, maar is sy swakhede nie deur mense raakgesien nie, veral aangesien sy toesprake (waarin hy selfs die VSA gewaarsku het!), mense eenvoudig in ‘n staat van beswyming gelaat het.
DIE VYFDE VERS
DJ Muller – Julie 2011
Uit die put van ons ellende
En die diepte van ons smart
Met ons swaar geboë skouers
Oor ons uitgedeelde land
GLOBAL WARFARE: TARGETING IRAN:
By Michel Chossudovsky - Global Research, November 3, 2011
The military deployment of US-NATO forces is occurring in several regions of the World simultaneously. Militarization at the global level is instrumented through the US military's Unified Command structure: the entire planet is divided up into geographic Combatant Commands under the control of the Pentagon. According to (former) NATO Commander General Wesley Clark, the Pentagon’s military road-map consists of a sequence of war theatres: “[The] five-year campaign plan [includes]... a total of seven countries, beginning with Iraq, then Syria, Lebanon, Libya, Iran, Somalia and Sudan.”
The Pentagon’s global military design is one of world conquest.
A War on Iran has been on the drawing board of The Pentagon since 2004.
Iran's alleged nuclear weapons programme is the pretext and the justification. Tehran is also identified as a "State sponsor of terrorism", for allegedly supporting the Al Qaeda network.
In recent development, what is unfolding is an integrated attack plan on Iran led by the US, with the participation of the United Kingdom and Israel.
While the media has presented Israeli and British military planning pertaining to Iran as separate initiatives, what we are dealing with is an integrated and coordinated US led military endeavor.
’n Dame wat in Edenvale bly het op ’n Stats SA werker afgekom wat besig was om inligting op die dokumente uit te vee en oor te skryf. Indien u van soortgelyke gevalle weet, kan u die inligting stuur aan die Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
Hier volg haar storie….
The census 2011 is a farce. Attached is evidence of a Stats SA employee with eraser in hand, erasing out information on people's forms. He was sitting at the security hut at Erasmus Road, Edenglen, Edenvale. When I asked him what he was doing and why he was erasing, he said his supervisor told him to do this. I asked for a supervisor name, he said "I don't know" . He continued to say "the people made mistakes and I must fix it".
I asked how many forms he was erasing out, he said, "all of them". I asked to see which forms and he would not show me. He would not show me from which street the forms were. He packed them up and put them in his bag. He would not show me what he was erasing and kept saying I must wait for his supervisor.
Torring word daar getorring buurman, vir wat wonner ek? Hulle torring aan die kerk, hulle torring aan die skool, hulle torring met die sport, hulle torring met die water, hulle torring met die krag, hulle torring met die diesel en die petrol en nou kom torring hulle met onse volkskap ok, seg ek jou die waarheid!
Torring is moeilikheid, buurman, ernstige moeilikheid seg ek jou. Dis soos toe die kat aan my oorle ouma se breiwerk getorring het. Torring buurman, veral lostorring, maak dat wat heel en aanmekaar was, losraak. Wat met harde werk aanmekaargesit is, moet dan weer oor gedoen word, seg ek jou!
Torring, buurman kan partykeer net ’n grap wees soos wanner ’n vrind jou hoed in jou oë trek. Maar as hy aanhou, buurman, kan só ’n moedswillige getorring ’n man kwaad maak seg ek jou die waarheid! Kwaad, buurman, soos ’n Afrikanerbul wat in die bronstyd hokgeslaan word! So ’n bul kan ’n man seermaak buurman, seg ek jou.