OP PAD NA 2012. AFRIKANER, WAAR GAAN ONS HEEN?
Waar wil ons heen?
Omdat die Afrikaner Volksparty die Afrikaner eerste plaas, is ons strewe natuurlikerwys ons vryheid in ons eie vaderland. Ek verwys na ’n toestand wat ons volk by twee geleenthede in ons geskiedenis in geloof, met stryd en bloed, wat uiterste opofferings en onbaatsugtige ywer en toegewydheid geverg het, bereik en daarin gedy en God daarvoor gedank en gedien het. Hoewel ons daardie vryheid twee keer verloor het, is die positiewe dat ons dit albei kere teruggekry het! Dít is waar die AVP wil heen in 2012 en so die Here wil, as ’n volk….., die Afrikanervolk, nie ’n reënboognasie nie, nie as minderheidsgroep nie, maar as ’n heg saamgebinde Afrikanervolk, één van siel en één van sin, weer daarin te slaag.
Is dit haalbaar?
Die Gelofte van 16 Desember 1838
by die
Slag van Bloedrivier
Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde
om 'n gelofte aan Hom te doen,
dat, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee,
ons dié dag en datum elke jaar as 'n dankdag
soos 'n Sabbat sal deurbring,
en dat ons 'n huis tot Sy eer sal oprig
waar dit Hom behaag,
en dat ons ook aan ons kinders sal sê
dat hulle met ons daarin moet deel tot nagedagtenis
ook vir die opkomende geslagte.
Want die eer van Sy naam sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning aan Hom te gee.
by Finian Cunningham www.Globalresearch.ca
Is Iran the new Japan – 70 years after the Pearl Harbour incident that led to a US declaration of war and an unspeakable nuclear nightmare?
Two concurrent articles on Global Research deserve close reading because taken together they suggest that history is in danger of repeating itself, with even greater catastrophic consequences.
Firstly, Patrick Buchanan’s historical review of the run-up to the “surprise” attack by Japan on the US Navy at Pearl Harbour on 7 December 1941 indicates that it was in fact no surprise to Washington planners [1]. Indeed, the evidence presented by Buchanan shows (not for the first time) that the attack by the Japanese air force was a carefully laid trap engineered at the highest level in Washington with the coldly premeditated aim of precipitating US entry to World War II.
Het Tweede Kamerlid meneer Harm Beertema van de Partij voor de Vrijheid wil dat leerlingen hun onderwijzer voortaan weer met de achternaam aanspreken in plaats van, wat sedert de jaren zeventig het geval is met je en jou. Hij heeft daartoe de zogenoemde zeg-maar-meneer-Jansen-motie ingediend. (n.s Mnr Beertema het die sg 'sê maar net meneer Jansen mosie' ingedien wat inhou dat kinders die onderwyser net met hul van aanspreek en nie meer Jan en Piet sê)
Voor onze lezers laten we alvorens we het parlementslid bevragen over zijn voorstel, eerst enige achtergrondinformatie volgen zodat u wat meer weet over de persoon in kwestie.
Toen meneer Harm Beertema als één van de 24 Tweede Kamerleden in 2010 de PVV ging vertegenwoordigen haalde deze partij maar liefst 34 jaar onderwijservaring in huis.
WIE HET ’N AANSPRAAK OP ONS AFRIKANERLAND?
AANSPRAAK IMPLISEER ’N REG
By aanspraak bedoel ek presies die betekenis van die woord, naamlik die reg op iets. In hierdie geval die “reg” van die Swart ras om ’n land, óns land vir hulleself toe te eien asof dit hulle s’n was of is. Om ’n reg op grond te hê, is daar sekere reëls wat geld. Die ware Afrikaner sê, dié land is óns land! Die swartes sê, ons het die land van hulle gesteel en hulle vat nou maar net terug wat van hulle gesteel is. Wat is die waarheid en wat word vir ons kinders op skool geleer?
VEREISTES VIR ‘N REG
Die norme van besitreg van land of grondgebied setel in die koop, verowering, onderhandeling, ontworsteling uit die wildernis terwyl dit aan niemand behoort nie. Ontwikkeling en opbouing met inisiatief, kundigheid en vlytigheid tot ’n beskaafde vaderland. 'n Volk kan verder land verkry deur dit te ontdek en te okkupeer.
UIT DIE WOORD
OPENBARING 2: 8-11
EN skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: Dít sê die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het:
9 Ek ken jou werke en verdrukking en armoede — maar jy is ryk — en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar ’n sinagoge van die Satan.
10 Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.
11 Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie.
O Vader wat in die hemel is, gee dat ons tog sal let op U Woord, dat ons dit sal bestudeer en nie net lees nie. Dit sal verstaan, daaraan gehoorsaam wees sodat ook ons Afrikanervolk as ’n gemeente van U kan oorwin sodat ons deur die tweede dood nie skade sal ly nie en in aanmerking sal kom vir die kroon van die lewe volgens U welbehae, want aan U behoort die Koningryk, die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. In die Naam van ons Here Jesus Christus pleit ons by U, amen.
MEDIA VERKLARING:
ANC RAAK PANIEKERIG!
Die kriminaliteit wat hoogty vier in die ANC-regime en die wydverspreide joernalistieke dekking daarvan, saamgelees met die onlangse meedoënlose jag, marteling en dood van Ghadaffi, is besig om die regime skadebeheer te laat toepas. Deur allerhande paniekerige noodmaatreëls te probeer in plek kry, moet toegang tot die negatiewe inligting heeltemal ontoeganklik gemaak word, vir sovêr dit moontlik is.
In die afgelope paar weke was daar nie minder as drie uiters omstrede aankondigings deur die ANC-regime gedoen, wat wyd veroordeel word. Die eerste was die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting waaroor die mening uitgespreek is dat dit in sy huidige vorm aangewend kan word om korrupsie toe te smeer. Beeld Maandag 28 November 2011.