For those non-South Africans out there "BEE" stands for Black Economic Empowerment i.e. Favouring Black people in the job market.
Shortly after class, an economics student approaches his economics professor and says, "I don't understand the point of BEE.
Can you explain it to me?"
The professor replied, "I don't have any time to explain it at my office, but if you come over to my house on Saturday and help me with my weekend project, I'll be glad to explain it to you."
The student agreed.
At the agreed-upon time, the student showed up at the professor's house. The professor stated that the weekend project involved his backyard pool.
They both went out back to the pool, and the professor handed the student a bucket.
In ’n studie van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) bevind Charlotte Motha en George Frampong dat armoede ’n groot rol speel in die sukses van leerlinge op skool. So lui die berig in die Beeld koerant van 29 September 2011.
Volgens hulle vaar die wat ryker skole bywoon beter, maar voorheen benadeelde leerlinge wat dié skole bywoon, behaal dikwels nie sukses nie.
Wat moet ’n mens nou van hierdie beriggewing aflei? Is dit nou bloot Alet Rademeyer se joernalistieke styl, of is dit die redakteur wat haar in raaisels laat skryf sodat die waarheid verskuil moet bly?
Die twee “navorsers” se slotsom was dat daar nog baie werk voorlê. ’n Mens kan saamstem met hulle gevolgtrekking dat die departement van basiese onderwys se beklemtoning in sy 2014-aksieplan, vir toegang tot leer en onderrighulpbronne nie genoeg is om beter uitslae te behaal nie.
Verdere bevindings was dat gr. 9’s se prestasievlak in al nege provinsies baie swak was. In tale op elementêre vlak was die prestasie gemiddeld 34%, terwyl 46.2% leerlinge nie tale kon slaag nie.
In die pretensie dat een land ons bind,
moet Belhar God se woord verblind
die mensdom se eie geen verspil
die laaste Amen van de Klerk se skof.
In wilde en woeste wreedheid sal jy bloei
totdat jy die raseie weer sal vind
die bewind dwing jou agter tralies in
wat steeds nie die mensdier sal keer.
We hebben u al eerder bericht wat al die vreemdelingen met hun zeer afwijkende normen en waarden te weeg brachten bij de oorspronkelijke bewoners van met name Vlaanderen, Nederland, Duitsland, Oostenrijk en Zwitserland.
In deze 9e aflevering willen we het hebben over wat dit in de praktijk zou gaan betekenen.
Was het eerst nog zo dat de zogenoemde 1e generatie (die volgens de linksen vanuit hun thuisland naar deze landen was gehaald om het vuile werk op te knappen) zich voor het oog keurig aan de bestaande wetten en regels hield, dan bleek dat voor de volgende lichting die in het kader van de gezinshereniging over mocht komen, iets van een geheel andere orde. We schreven u reeds dat in het kader van de godsdienstvrijheid alles wat deze vreemdelingen misdeden, steevast onder het tapijt werd geveegd. Bovendien werd negatief nieuws stilgehouden of ronduit helemaal niet gepubliceerd. (n.s lees asb ons andere berigte)
Die AVP het met misnoeë kennis geneem hoe daar in die naam van “vrede” gesprekke gevoer word met heidene in die “Naam van God” en daardeur aan hulle erkenning gegee word. Die Roomse kerk (sogenaamd Christelik) is doelbewus besig om afgode gelyk te stel met die Drie-enige God wat hemel en aarde geskape het en sodoende God se toorn op te wek teen die mensdom. Die Roomse kerk wat ook die middelpunt van Vrymesselary is, is op ’n doelbewuste Babiloniese pad van ’n een wêreld godsdiens, een geldstelsel en ’n een wêreld regering. Berig volg…
VATIKAANSTAD - Pous Benedictus XVI het 300 godsdienstige leiers uitgenooi om ’n vergadering in Assisi in Italië op 27 Oktober 2011 by te woon en "geweld in die naam van God" te midde van groeiende spanning aangevuur deur fundamentaliste oor die hele wêreld te repudieer.
Dié interreligieuse beraad , wat gehou word in St Francis van Assisi se geboorteplek, is bedoel om 'n "reis van refleksie, dialoog en gebed vir vrede en geregtigheid in die wêreld te wees” het die Vatikaan gesê.
Meer as 50 Islamitiese verteenwoordigers word verwag om die gesprekke tussen die verskeie lande, insluitend Saoedi-Arabië en Iran by te woon.
SUID-AFRIKA STEIER ONDER TSUNAMI VAN KORRUPSIE, MOORD OP BLANKES EN GELDVERMORSING
’n Tsunami is ’n seismiese seegolf wat veroorsaak word deur ’n ondersese ontploffing, aardskudding, vulkaniese uitbarsting wat groot afmetings oor groot dele van oseane aanneem en geen verband het met getygolwe nie. Wat hoër golwe afgee namate dit vlakker waters bereik waardeur oorstromings kan ontstaan.
’n Beter beskrywing vir dit wat die NP-Regerings van Vorster, Botha en de Klerk op Suid-Afrika losgelaat het, is nouliks denkbaar. Die onverwagse, ondergrondse aardskuddende gebeurtenis wat na vele waarskuwende ontploffings sedert 1969, golf na golf oor beleid en beginsel gespoel het, het met geweld in 1994 ’n hoë golf oor Suid-Afrika laat breek waarvan die na-skokke in 17 jaar steeds aanhou en besig is om op te bou na die grootste oorstroming in ons volk se geskiedenis.
DIE MALEMA OPTOG VAN 27 EN 28 OKTOBER 2011
Die landswye gebede wat opgegaan het teen die potensiële gevaar van geweld met die Malema optog, behoort weereens vir die Afrikanervolk te wys waar ons krag vandaan kom! Vraag is net, wat maak ons met die ruimte en tyd wat God ons gun om te hergroepeer?
PSALM 2:1-12
1 WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge?
2 Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê:
3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!
4 Hy wat in die hemel woon, lag; die HERE spot met hulle.