SEX AND VIOLENCE INCULCATED THROUGH ENTERTAINMENT
Entertainment. Movies would gradually be made more explicit as regards sex and language. After all, sex and rough language are real and why pretend that they are not? There would be pornographic movies in the theatres and on television. VCR's were not around at that time, but he had indicated that these cassettes would be available, and video cassette players would be available for use in the home and pornographic movies would be available for use on these as well as in the neighbourhood theatre and on your television. He said something like: "you'll see people in the movies doing everything you can think of." He went on to say that all of this is intended to bring sex out in the open. That was another comment that was made several times- the term "sex out in the open." Violence would be made more graphic. This was intended to desensitise people to violence.
Die aanslag op die Christelike geloof neem al hoe meer openlik toe. Hieronder volg ’n artikel uit die Daily Mail van 19 September 2011 in Engeland waar bekende akademici hulle skaar agter die evolusie gedagte. Daar word openlik gesê die idee dat God die aarde en die mens geskape het gevaarlik is en en dat dit met wetgewing verhoed moet word om in skole geleer te word.
Ek is persoonlik van mening dat jy nie moet argumenteer met ’n persoon wat dink hy stam van ’n aap af nie. Die vorming van die mens d.m.v. evolusie is en bly slegs ’n teorie. Die AVP staan onwrikbaar by die geloof in die Drie-enige God wat hemel en aarde gemaak het.
BAN TEACHING CREATIONISM AT SCHOOL, SAY ACADEMICS - Daily Mail
The teaching of creationism should be outlawed in school science lessons, a group of leading scientists have said.
MNR. JAAP MARAIS SE STANDPUNT OOR DIE VOLKSTAATBENADERING:
“So was die volkstaatpolitiek een van die belangrikste, indien nie die belangrikste, oorsake vir die bloedlose eerlose oorgawe van politieke mag aan ‘n kommunistiesbeheerde Swart regering, wat sy oorlog steeds voortsit teen ‘n Afrikanervolk wat verswak, verdeeld en verward is as gevolg van die politieke misleiding in verband met ‘n volkstaat.
Die volkstaatpolitiek het ‘n spoor van verdeeldheid, frustrasie en vernietiging gelaat. Die moonlikheid om in te gryp en die NP se volksverraad is daardeur verongeluk; Afrikaners is ontnugter oor die wyse waarop hoë verwagtings van ‘n volkstaat verydel is; en in die gang van sake is nie net die Afrikanervolksfront (AVF) vernietig nie , maar ook die Volkseenheidskomitee (VEKOM) en die Afrikanervolkswag (AV). Die volgende slagoffer is reeds onder die byl – die Volkstaat Raad (VSR).”
In Die Afrikaner, van 19-25 Augustus 2011, op bladsy 6, onder die opskrifte:
Paul Kruger antwoord Koos Malan
“DIE AANGEWESE GRONDSLAG VIR AANSPRAAK OP VRYHEID”
Die afrikaner verkort dus hierdie week die weeklikse rubriek oor Wat sê die kandidate?
In ‘n mediaverklaring van die Herstigte Nasionale Party van 21 September 2011 beskryf hierdie party die land se kommunistiese grondwet nou skielik weer as een van die “mees vyandelike dokumente” teen die Afrikanervolk en ook dat die Afrikaner “geen beskerming ingevolge die grondwet” geniet nie.
Dieselfde HNP wil egter deur middel van die VVK (wat juis op bepalings in die grondwet steun!) met die ANC-regime (wat die grondwet daargestel het!) gaan onderhandel vir ‘n “volkstaat” vir die Afrikanervolk. Hoe hierdie twee onversoenbare uitgangspunte met mekaar te rym is, sal net die HNP-leiding
Zowat 6000 manifestanten hebben zondagmiddag in de Vlaams-Brabantse faciliteitengemeente Linkebeek tijdens de betoging 'Dwars door Linkebeek' hun stem laten horen. De manifestatie werd georganiseerd door het Taal Aktie Komitee (TAK), de Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het
Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo). Volgens de organisatoren daagden er ongeveer 5.500 belangstellenden op.
De manifestanten getooid met Dietse- en Vlaamse Leeuw vlaggen, verzamelden zich na een wandeltocht door de reeds genoemde faciliteitengemeente rond 13 uur die middag op het Gemeenteplein van Linkebeek. Met deze betoging wilden Het Taal Aksie Komitee(TAK), De Vlaamse Volksbeweging (VVB) en het Halle-Vilvoorde Komitee (HaViKo) bereiken dat de Franstaligen nu eens eindelijk de taalgrens aanvaarden, en dat naast het kiesarrondissement ook het gerechtelijk arrondissement Brussel-Halle-Vilvoorde gesplitst zal worden. Lees asb ook by: http://www.haviko.org/teksten/BHVuitgelegd.htm
Die gedeelte van die artikel waaroor mnr. Joubert dit het:
In weerwil van herhaalde waarskuwings van wyle mnr. Jaap Marais aan die Rehoboth Basters om nie resolusie 435 te aanvaar en om nie deel te neem aan die verkiesing wat Suid-Wes-Afrika volledig in die hande van die Kommuniste sou laat, het hulle deelgeneem en in die proses hulle grond verloor.
Geen hofsake en vertoë kon hulle regmatige aanspraak op hulle grondgebied en hulle strewe om oor hulle eie lotgevalle te beslis, herstel nie.
Net so het ’n vier-uur lange pleitrede van mnr. Marais met ander regse organisasies en partye om saam te werk om ’n verkiesing af te dwing om de Klerk te stuit, op dowe ore geval en is die dwaasheid van daardie moedswillige weiering op ons voltrek en bestaan meeste van daardie organisasies en partye net in naam of groeperinge waarin hulle opgegaan het.
Joubert se reaksie
Ag nee mnr Varkevisser, waar kom jy nou weer met hierdie leuens vorendag. Wanneer het mnr Marais ooit voor die tyd met die Basters gepraat?
KOERS IN DIE KRISIS: SEPTEMBER 2011
Om werklik koers te hou in Suid-Afrika, is daar ’n paar sake wat ons ernstig en opnuut na moet kyk indien ons oogmerk vryheid is.
Die eerste saak is die feit dat in elke revolusie tot datum, daar van kriminele elemente in die samelewing gebruik gemaak word om ’n vlaag van terreur te ontketen, wat die goedkoopste en effektiefste metode is om ’n bevolking in bedwang te kry en daar te hou, in die kortste moontlike tyd.
Statistiek in dié verband kan verkry word op bladsy 139 van die boek, “Pawns in the Game” van William Guy Carr. Hierdie kriminele word as skoktroepe gebruik en dan self ook uitgewis nadat hulle hul doel gedien het.