From www.theTrumpet.com
The independent watchdog organization Genocide Watch recently upgraded the genocide warning for the white population in South Africa from a level five to a level six.
According to a paper by Genocide Watch President Gregory Stanton titled “The Eight Stages of Genocide,” risk level six is the level just before mass exterminations commence. Up until August 20 of this year, Genocide Watch categorized the white population in South Africa as being at a level-five risk of genocide. That determination was largely made because native blacks have been killing Afrikaner farmers at an alarming rate.
Here we proceed from the fact that the mentality, traditions and way of life of the people cannot be changed overnight. Must they be changed at all? It cannot be possible to throw unprepared people into the market abyss—Alexander Lukashenko, 2002
We have once again felt ourselves a part of the sacred whole, which name is the people of Belarus. We have made sure: A healthy nation is being formed in our country. Healthy not only physically, but also spiritually–(Alexander Lukashenko, 2009)
TITUS 3:3-11
3. Want ons was ook vroeër onverstandig, ongehoorsaam, op ’n dwaalweg, verslaaf aan allerhande begeerlikhede en singenot; ons het in boosheid en afguns gelewe; ons was haatlik en het mekaar gehaat.
4. Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het —
5. nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees
6. wat Hy ryklik uitgestort het op ons deur Jesus Christus, ons Verlosser;
Afrikanernasionaliste sê dikwels: “Hierdie land is ons land. Ons sal weer ons vryheid herwin. Kom wat wil.” Daar is dus sekere sake wat vir ons ononderhandelbaar is. Wat impliseer dit? Mnr Jaap Marais het in 1995 gesê dat ons onverbiddelike langtermyn strategiese doelwit moet wees dat hierdie land ons land is. Hy het die volgende belangrike woorde toegevoeg:
“As ons dít nie vir mekaar sê nie, [is] ons nie eerlik in hierdie stryd …nie”.
Dus, die Afrikanernasionalis kan nooit betrek word by enige aksie waarby ons afstand doen van die aanspraak op ons land om dan in die proses by aksies betrek te word waar met ‘n onwettige regime vir net ‘n gedeelte daarvan gepleit word nie. En om enersyds te wil propageer dat die hele land ons s’n is, maar terselfdertyd deur middel van ‘n ander forum vir ‘n gedeelte daarvan te pleit, is oneerlike politiek.
Volgens ’n bekende en befaamde militêre strateeg, was die stryd van die boere in Rhodesië verlore, nie toe sowat twintig bure van ’n boer wat deur “oorlogsveterane” van sy plaas verdryf wou word en hulle hom te hulp gesnel het nie, maar toe daardie twintig ewe gedwee in die polisie vangwaens geklim het nadat die polisie daar opgedaag het en hulle so beveel het!
Die wil om te stry vir dit wat reg is, impliseer dat jy die moed moet openbaar en staan en val vir dit wat reg is. Om daarmee sukses te hê as dit gaan oor volksbesit, moet daar nie alleen soos in die Rhodesiese geval “twintig” begeesterdes wees wat die moed het om hulle bedreigde volksgenote te hulp te kom nie, maar ook onwrikbaar te bly staan totdat die vyand terugdeins en bes gee!
Dit is tog eienaardig hoe sekere gebeure in die politiek, voëls van enerse vere op uiteenlopende wyse bymekaarbring.
Toe die United Democratic Front (UDF) wat tussen die einde van 1977, toe die Soweto- opstand bedaar het, en 20 Augustus 1983, in Kaapstad gestig is, is daar verskeie kere ’n oproep vir ’n verenigde front teen apartheid gedoen. Vroeg in 1983 was daar egter blykbaar meer verdelings as ooit tevore. In 1979 het hoofman Mangosuthu Buthelezi oor sanksies en die gewapende stryd sy bande met die ANC-leiers in ballingskap verbreek. Die South African Black Alliance, waarin Inkatha en die (bruin) Arbeiders party die belangrikste bondgenote was, het ineengestort toe die Arbeiders op 4 Januarie 1984 besluit om aan die nuwe Driekamerparlement deel te neem.
CUTTING THROUGH GOVERNMENT PROPAGANDA AND MEDIA LIES
by Brian Becker
Libya is a small country of just over 6 million people but it possesses the largest oil reserves in all of Africa. The oil produced there is especially coveted because of its particularly high quality.
The Air Force of the United States along with Britain and France has carried out 7,459 bombing attacks since March 19. Britain, France and the United States sent special operation ground forces and commando units to direct the military operations of the so-called rebel fighters – it is a NATO- led army in the field.