1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9954784

Besoekers aanlyn

Ons het 109 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

MAC WORD STEEDS BEKYK

Ja’k Buurman, dié waarheid is ’n naarheid, seg ek jou.   Jy moet  maar saam met my die spulletjie dophou Buurman en sien hoeveel besems gaan uitkom en hoe klein die mat gaan word, het ek jou laas loop seg.

Nou lyken dit vir my daar is baie besems en die kombers bly klein. Ek herinner my ou Moosa se groot oë destyds toe die slang onder sy toonbank uitgekom het toe ek nog ’n kannetjie was seg ek jou Buurman! Einste soos ou Mac s’n wat ’n slangbyt in al hierdie besems siet aankom seg ek jou die waarheid.

Jy kan maar selwers kyk hoe hy hensop voor al daai besems.  Seg Mac hy’s nie skullig nie

Buurman, hulle soek verniet  want hy steek niks weg nie, seg hy maar kin ek nie seg waar ofte

nie Buurman, maar wonner ek net omlat hy so hensop! Seg die Beeld lat ou Mac ok sy hanne erg bak gehad het volgens bewerings hier tussen 1997 en 1999 vir so ’n miljoentjie of wat agter die rug, Buurman, van daai Hugenote wapenfabriek Thales. Nou lyken dit vir my alteveel of gister se stimmery half betyds was om te keer lat Thales kan sorre lat ou Mac en sy maters dalk kaal is, seg ek jou die waarheid

Ons kyk maar voort hoe die besems hulle se hare verloor en of daar nuwes bykom, Buurman. Groetnis tot sy  hanne sak of die parliment s’’n weer opgaan om meer te keer!

Klaas.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie