LPF FAKSIELID MNR. RUDY REKER: "AANVALLE OP NEDERLANDERS IN HENRI DUNANT PARK IS SKERING EN INSLAG"
Op Donderdag 1 Junie het 'n klompie van 10 Siriese gemors in die Henri Dunant park in die Eindhovense stadsdeel Woensel, 'n Nederlandse jongman met 'n fietspomp op sy kop geslaan en daar is fietse op hom gegooi. Hierdie jongman het ernstige breinskade opgedoen agv. die aanval. Die aanleiding was dat die Siriërs hul aan 'n meisie opgedring het. Die jongman het die meisie verdedig. Die Lys Pim Fortuyn het vrae gestel aan die Kollege van Burgemeester en Wethouers oor die feit, dog hoewel name en vanne bekend is by die polisie is hulle nie in die tronk gesluit nie.
Ps. 103:1-22
“...Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!” (:1&2).
Daar breek tye in ‘n mens se lewe aan dat jy so moedeloos raak dat jy net geen uitkoms uit jou nood kan sien nie. Alhoewel selfbejammering verkeerd is, is dit tog menslik dat ons soms uiters moedeloos raak. Dink maar aan die moedeloosheid wat vir Elia beetgepak het. “maar self het hy ‘n dagreis ver die woestyn ingegaan en daar onder ‘n besembos gaan sit en gewens dat hy mag sterwe. En hy sê: Dit is genoeg, neem nou my siel weg, HERE, want ek is nie beter as my vaders nie.” (1 Kon. 19:4). U is dalk meer bekend met die moedeloosheid van Job. “AG, mag my bede maar uitkom, en mag God my verwagting maar gee! En mag dit God behaag om my te verpletter, sy hand uit te strek en my af te sny.” (Job 6:8&9).
Dit is die reaksie van iemand wat saam gewerk het om die beleid wat deur kundige politici daargestel is omvergewerp te kry en die huidige in stand te hou, wat só kerm! Dit is ook dieselfde Ton Vosloo wat by geleentheid gesê het: “Beeld het hergroepeer en ons redaksiebeleid was: Slaan die harde nuus hárd. Die koerant het naam gemaak met sy skerp nuusdekking en vreeslose politieke aanslag. Ons het ons vlag aan die verligte maspaal gespyker."
Vosloo, wat nou in sy verklaring oor die moord op die tagtigjarige Eric Wiese bely dat hy tot in sy siel geskok is oor die wrede wyse van Wiese se einde, is in wese nét so aandadig, nie net aan Wiese se dood nie maar elke ander moord van blank en nie-blank wat sedert 1994 op dieselfde, en in baie gevalle baie wreder wyse vermoor is asof hy dit self gepleeg het!
Of is dit dalk eerder opleiding? Die AVP wonder met reg oor wat hier aan die gang is. Met die VSA se inmenging in Suid-Afrika se binnelandse aangeleenthede, veral met die verwydering van die beginsel van afsonderlike ontwikkeling, so asof dit so ’n verskriklike onmenslike beleid was, het ons dit wat nou hieronder in beeld verskyn, voorsien.
Ons standpunt was dat met die onafwendbare chaos wat onvermydelik was met die getallepolitiek wat hulle deur middel van plaaslike verraaiers binne ons geledere en die binnelandse liberale kontingent bewerk het, hulle later as die “orators” sal kom ingryp om as die redder van Suid-Afrika voor te kom.
Lukas 1:67-80
“dat ons, verlos uit die hand van ons vyande, Hom sonder vrees kan dien, in heiligheid en geregtigheid voor Hom, al die dae van ons lewe.” (:74&75).
Die Afrikaanse spreekwoord stel dit dat ‘n persoon sy brood aan albei kante gebotter wil hê. Die meeste van ons weet egter dat die lewe van ‘n mens eis om uiteindelik maar te besluit oor watter kant van jou broodjie jy dit gebotter wil hê, want dit sal nie aan beide kante kan wees nie.
Hierdie verskynsel is ook in mense se geloofslewens te bespeur. Mense sal hulself nie heeltemal van die godsdiens distansieer nie, want sou dinge in hul lewens drasties skeefloop, sal hulle darem nie sonder God wil wees nie. Ons almal weet tog dat dit tog net Hy is wat uitkoms uit groot benoudheid kan bewerk.
Die las wat Afrikastate se emigrante na Suid-Afrika op infrastruktuur afgelaai het word vererger deur die wanbetalings vir kragverbruik deur veral Zimbabwe. Ooreenkomste aangegaan met Eskom vir kragvoorsiening aan Zimbabwe, dra by tot die finansiële verknorsing van Eskom wat veroorsaak is deur die wanbetalings van feitlik al die munisipaliteite in Suid-Afrika.
Wanbestuur, korrupsie en uitgawes waarvoor daar geen goedkeuring is nie, het bykans elke munisipaliteit onder swart bestuur op die rand van bankrotskap! Dit lei weer tot rekeninge met belaglike en onverantwoordbare bedrae wat aan verbruikers uitgereik word en reeds gespanne verhouding tussen diensverskaffer en verbruiker met grade verhit!
Soos hierdie Isuzu bakkie was elke dorp, elke stad en elke struktuur in Suid Afrika met oorleg en kundigheid ontwerp om ‘n bepaalde vrag te kan dra. Daar is ook ‘n veiligheidsfaktor ingebou vir onvoorsiene oorlading. Dan is daar verder bereken en voorsiening gemaak vir toekomstige uitbreiding en infrastruktuur. Alles in harmonie en gestruktureer om blywende groei en vooruitgang te verseker.
So is daar dan paaie gebou, krag opgewek, water opgegaar en aangelê wat instaat sou wees om die bestaande vrag te kon dra. Daarvoor is daar belasting gehef wat voorsiening moes maak vir onderwys en opvoeding, gesondheidsorg, vervoerstelsels en derglike meer.