Ons almal ken die uitdrukking wat lui –“Gee die keiser wat hom toekom”, maar hoe gemaak as die keiser begin om dit te eis wat hom nie toekom nie?
Die bepaling en beredenering van billike belastingkoerse, betaling en weerhouding van belasting aan ‘n korrupte owerheid en dergelike onderwerpe is sake wat afsonderlike bespreking verdien. Die doel van hierdie artikel is om belastingpligtige volksgenote binne die Republiek van Suid-Afrika se aandag te vestig op aktuele belastingsake wat hul sakebedrywighede en finansiële posisie ernstig kan beïnvloed.
Die huidige minister van finansies het in sy toespraak op 22 Mei 2017 openbaar dat die SAID die taak opgelê is om in die komende finansiële jaar (01/03/2017 – 28/02/2018) belasting ten bedrae van R 1200000000000 (R 1,2 triljoen rand) te vorder. Dit is ‘n noemenswaardige styging van 16,5% op die R 1030000000000 (R 1,03 triljoen rand) wat in die vorige belastingjaar (01/03/2016 – 28/02/2017) ingevorder is.
Daar is meer mense as net die Afrikanervolk wat onder die Britte se brutaliteit deurgeloop het in die onlangse geskiedenis. Die Engelse se minagting vir reg en geregtigheid soos wat gelowiges dit uit die Woord van God geleer en verstaan het, is totaal verdring deur hulle magsug en imperiale beleidsingesteldheid.
Uitwissing van volke en menselewens het nog nooit in hulle pad gestaan wanneer hulle ‘n oog op die belange van ander gerig het ter bevoordeling van hulleself nie. Die geskiedenis is egter meedoënloos as dit kom by die blootlegging van die waarheid en die werklikheid, ongeag enige ontkenning of propaganda truuks van die oortreders se media.
Neem nou maar byvoorbeeld die geval van prinses Diana. Die media se onmiddellike reaksie van “Fake news”, doen niks af aan die verklaring van die oud MI5 agent se bekentenis wat strook met bespiegeling en waarnemings tydens die sogenaamde “ongeluk” waarin sy gesterf het nie.
Markus 4:1-20
“Die saaier saai die woord. En dit is hulle by wie in die goeie grond gesaai is – hulle wat die woord hoor en aanneem en vrugte dra: een dertig- en een sestig- en een honderdvoudig.” (:14&20).
Daar is ‘n wanopvatting rakende die ware Evangelie wat algemeen voorkom. Dit is dat wanneer ‘n persoon tot geloof in Jesus Christus gekom het en dit bely het sy geestelike verantwoordelikheid eensklaps afgehandel is. Ek glo mos nou en is nou gered en kan nou aangaan met my lewe.
Sedert 1994 het die Afrikaner so "aanpasbaar" geword by veranderde omstandighede dat daar na 23 jaar met reg gevra kan word: Het die Afrikaner nog (minimum)-waardes?
Pas het ons gesien hoe 'n wêreldse hof die grondwet téén die Christelike godsdiens uitgelê het. Het ons dan enigiets anders verwag? Het ons dan nie geweet dat dit 'n anti-Christelike grondwet is nie? 'n Grondwet wat die mens eerder as God as uitgangspunt neem en alles wat vir die Christen en regte-Afrikaner kosbaar en ononderhandelbaar is, ten gronde rig nie?
Tog is daar steeds mense wat hulleself Christene noem en Afrikaans praat en 'n Blanke vel het wat die grondwet verdedig! Veral as hulle bevordering en hulle beroep dit vereis! Dit kan nie vir enige Afrikaner met 'n bietjie verstand moeilik wees om in te sien dat die grondwet in vyandskap met die Christen-Afrikaner staan nie.
Génesis 6:1-22
“Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd-en-twintig jaar.” (:3)
Die meeste mense, veral kerkgangers, sal sonder huiwering sê dat God in hul lewens regeer. Dit is maklik om met die mond te bely dat God in jou lewe heerskappy voer, maar is dit ook wat jou lewenswandel vertoon?
Ons lees in Galasiërs 5 hoe ‘n Geesbeheerde lewe daaruitsien. Ons lees ook in teenstelling hoe ‘n lewe en die optrede van ‘n persoon lyk wat nie deur die Gees van God beheer word nie. In plaas daarvan dat ons sondermeer sê dat ons lewens deur God regeer word, laat ons dit toets teen die onfeilbare maatstaf van die Woord.
Waarskynlik nee. Maar dat dit ‘n bepaalde invloed het, kan nie betwis word nie. As daar vir ‘n swart kieser gesê word: “Ek weet vir wie jy stem want ek kan dit sien en ek sal jou huis brand!” Dan is die kanse dat hy sal stem vir wie hy aangesê is om te stem, baie goed.
In Zimbabwe is dit algemene kennis dat letterlik duisend kiesers al gesterf het en skynbaar weer gaan sterf indien hulle Mugabe nie wéér instem om te regeer totdat hy 99 jaar oud is.
In Zuma se geval werk die Klerk se oplossing vir hom die heel beste. In vraetyd in die parlement het hy rustig en op sy gemak, al laggend elke spreker wat hom probeer oorreed het om afstand te doen van sy “Presidentskap”, kous oor die kop getrek met die “majority” argument. “Ek weet wat julle probeer vermag met die geheime stemming wat julle probeer afdwing. Maar julle kan maar rustig wees en terugsit. Moenie worry nie!
Van wie praat ons hier? Plaaslike plakkers wat deur die “rooimiere” op straat uitgegooi is sonder heenkome met ‘n koue wintersnag in aantog, of die nagenoeg 200‚000 Zimbabwiërs wat met spesiale visas na die 2008 ineenstorting in Zimbabwe na Suid Afrika vir heenkome gekom het en wat nou in Desembermaand, na sewe jaar se geldigheid verval en moet terug.
Met ‘n infrastruktuur wat die Afrikanervolk uit die grond uit opgebou en instand gehou het, waarop die swart massas noual vir 23 jaar teer, is die welsynstatus waarheen die terroristiese swart regime sedert 1994 Suid Afrika bestuur het, besig om na armlastigheid voort te snel. Die tempo is onbeheerbaar en die uitkoms voorspelbaar. Die Klerk se beste poging om ‘n “bloedbad” te vermy was die sekerste handeling om ‘n komende bloedbad te veroorsaak, bo en behalwe die meer as seshonderdduisend moorde se bloed wat Suid Afrika oorstroom. Moorde wat onbeheersd en in alle waarskynlikheid met die regime se goedkeuring sedert die Klerk se nuwe “demokrasie”,( slegs in belang van die swartes), gepleeg is.