Indien u van mening was dat u privaat gesprekke oor u selfoon het waarvan die inhoud net aan u en u gespreksgenoot bekend is, lees dan net die artikel hieronder.
Selfs met wie u gesprek voer, wanneer en waar u gespreksgenoot hom of haar bevid het toe u met hom of haar in gesprek was, is nie ‘n geheim nie!
Dat dit die polisie is wat hier van ‘n skuiwergat in die wet gebruik maak, blyk uit die artikel. Dat daar meer as sewentig duisend sulke meeluistering per jaar geskied blyk ook. Vir die AVP ontstaan die vraag wie dit is wat belang het by sulke gesprekke?
Dat dit oorwegend oor politiek sal wees is nie ‘n onbillike afleiding nie.
Joh. 6:22-59
“Jesus antwoord hulle en sê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle soek My nie omdat julle tekens gesien het nie, maar omdat julle van die brode geëet en versadig geword het.” (:26).
In die eerste gedeelte van die boek Johannes (verse 1 tot 15) lees ons hoedat Jesus met vyf brode en twee vissies ‘n skare van omtrent vyfduisend in getal tot versadiging gevoed het. Die volgende dag was die skare op soek na Jesus en wel nie omdat hulle nie voedsel gehad het nie, maar juis omdat hulle honger was na Sy Woord – die brood van die lewe waarmee Hy hulle gevoed het.
Die ou refrein wat al ‘n cliché geword het, naamlik: “Dit is apartheid se skuld”, het vir die Zoeloe koning ‘n bietjie dik vir ‘n daalder geword! Hy het skoolhoofde toegespreek oor die toestand in die onderwys na ‘n verslag daarop gedui het dat Suid Afrika weereens feitlik die swakste in Afrika presteer het.
Nommer 75 uit 76 lande is vir hom onaanvaarbaar! Volgens Zwelithini is die tyd nou verby, (na 23 jaar), om apartheid die skuld te gee vir die volgehoue swak prestasie in die onderwys.
Die mees moderne grondwet in die wêreld wat géén beskerming of veiligheid, of wet en orde of dissipline aan g’n niemand bied nie! Is dit waartoe die wêreld wat hierdie grondwet en verandering in Suid Afrika gesteun het, gekom het?
Hoe beskaafd is ‘n land wat geen beheer het oor die slagting van mense met die doel om hulle te eet en daaruit ‘n verdienste te hê nie?
Kommentaar soos hierdie word gewoonlik wyd veroordeel deur die liberale en humaniste as sou dit ‘n veralgemening is wat nie geregverdig kan word nie. Die AVP se wedervraag is, waarom as juis hierdie soort gedrag as barbaars en verwerplik beskou word en in die reël, die swart ras daarmee verbind word, waarom is dit steeds in ‘n veronderstelde beskaafde wêreld, waar swartes die geleentheid gegee is om so ‘n beskaafde eerstewêreldland te regeer, dat hierdie fenomeen steeds deur die swartes bedryf word?
China beskik huidig oor 19% van die wêreldpopulasie.
53% van die wêreld se sement word deur hulle verbruik
48% van die wêreld se ystererts en 47% van die wêreld se steenkool.
In 2010, het China elf keer meer staal geproduseer as die VSA en hou die wêreldrekord vir die vervaardiging en verkope van18 miljoen voertuie in 2010.
Daar is meer varke in China, (werklike varke), as in die naaste 43 varkproduserende lande gesamentlik.
Handelinge 17:15-34
“sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie; want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.” (:27&28).
Ná die uittog van die volk Israel uit Egipte het God aan Moses verskyn om aan hom Sy verordeninge bekend te maak. God het hierdie verordeninge op kliptafels geskrywe. “En Hy het aan Moses, toe Hy geëindig het om met hom te spreek op die berg Sinai, die twee tafels van die Getuienis gegee, tafels van klip, beskrywe met die vinger van God.” (Ex. 31:18). God het ook aan Moses opdrag gegee dat die volk vir Hom ‘n heiligdom moes oprig sodat Hy in hulle midde kon woon. “Ook moet hulle vir My ‘n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon.” (Ex. 25:8).
VOORMALIGE VOORPOST SE AKSIELEIER MNR. LUC VERMEULEN: "PRES. BRAND HET REEDS GESÊ 'ALLES SAL REG KOM AS IEDER SY PLIG DOEN' EN EK STEM 100 PERSENT".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met mnr. Luc Vermeulen van Voorpost, wat sedert die oprigting in 1976 reeds aksieleier was. Ons skryf 'was' want soos bekend het hy in Julie 2013, na 37 jaar die leisels oorgedra aan mnr. Nick van Mieghem.Dit beteken egter nie dat meneer Vermeulen andere die kastaiings uit die vuur laat krap soos u sal lees.
"Meneer Vermeulen wellicht dat u eerst iets over u zelf aan de lezer wil vertellen?"
"Ik ben geboren in hartje Antwerpen in mei 1943. Antwerpen, fantastische havenstad, waarvan nu heel wat wijken overspoeld zijn door vreemdelingen meestal moslims uit Marokko en Turkije.
Toen ik 10 jaar was werd ik lid van de Chiro, toen en ook nu nog één van de grootste katholieke jeugdbewegingen in Vlaanderen. En dat heeft mijn hele verdere leven bepaald. Wat ik nu ben heb ik voor het grootste deel te danken aan de leiding van de toenmalige Chirogroep waartoe ik behoorde. Want die leiding bestond uit overtuigde radicale volksnationalisten.