1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4626798

Besoekers aanlyn

Ons het 66 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

TON VOSLOO:”DAT SO ‘N ISRAELIET SONDER BEDROG SO SY DOOD TEGEMOET MOET GAAN, IS ‘N SKREIENDE AANKLAG VAN DIE VERVAL VAN DIE SUID AFRIKAANSE SAMELEWING”

Eric Wiese voormalige Naspers finansiele direkteur vermoorDit is die reaksie van iemand wat saam gewerk het om die beleid wat deur kundige politici daargestel is omvergewerp te kry en die huidige in stand te hou, wat só kerm! Dit is ook dieselfde Ton Vosloo wat by geleentheid gesê het: “Beeld het hergroepeer en ons redaksiebeleid was: Slaan die harde nuus hárd. Die koerant het naam gemaak met sy skerp nuusdekking en vreeslose politieke aanslag. Ons het ons vlag aan die verligte maspaal gespyker."

Vosloo, wat nou in sy verklaring oor die moord op die tagtigjarige Eric Wiese bely dat hy tot in sy siel geskok is oor die wrede wyse van Wiese se einde, is in wese nét so aandadig, nie net aan Wiese se dood nie maar elke ander moord van blank en nie-blank wat sedert 1994 op dieselfde, en in baie gevalle baie wreder wyse vermoor is asof hy dit self gepleeg het!

 

Saam met hom is daar elke koerantredakteur en verslaggewer, akademici, predikante en ander Afrikaner verraaiers wat die beleid van Afsonderlike Ontwikkeling help vermoor het! ‘n Beleid wat dit waaroor Vosloo nou kerm, grootliks voorkom het. ‘n Beleid toegepas en instand gehou deur briljante en intelligente studente van die politiek wie se nalatenskap verniel en vernietig is deur mense soos Ton Vosloo en kie.

Die verval waarna Vosloo en sy mede liberale genote, wat hulle vlae aan die verligte maspaal vas gespyker het, was by herhaling gewaarsku dat die verval wat hy nou openlik erken nou dat dit naby aan hom gekom het, Suid Afrika se voorland sou wees onder ‘n rasgemengde beleid, soos wat hulle só graag wou hê en uiteindelik gekry het.

Julle was doof en blind. Julle wou nie hoor of sien nie. Nie eers Eric Wiese se edele karakter, sy mededeelsaamheid, of sy hoë ouderdom het hom kon beskerm teen dít wat julle op Suid Afrika losgelaat het nie! Die behoefte dring somtyds om te wens dat dit een vir een van julle “slim politici” moet wees, totdat die van julle wat oorbly tot julle sinne gekom het!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie