1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4533748

Besoekers aanlyn

Ons het 90 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

CHINA: POTENSIËLE WÊRELDLEIER?

China se varkpopulasieChina beskik huidig oor 19% van die wêreldpopulasie.

53% van die wêreld se sement word deur hulle verbruik

48% van die wêreld se ystererts en 47% van die wêreld se steenkool.

In 2010, het China elf keer meer staal geproduseer as die VSA en hou die wêreldrekord vir die vervaardiging en verkope van18 miljoen voertuie in 2010.

Daar is meer varke in China, (werklike varke), as in die naaste 43 varkproduserende lande gesamentlik.

 

China beskik huidig oor die vinnigste trein en omvangrykste hoëspoed treinspoornetwerk in die wêreld.

Tenspyte daarvan dat China die wêreld se nommer een vervaardiger van wind en sonkrag is, gebruik hulle dit nie self nie.

Ongeag die feit dat hulle 80% van die wêreld se sonpanele vervaardig installeer hulle minder as 5% daarvan.

China bou ‘n nuwe steenkoolgedrewe kragstasie elke week en skakel meer steenkool geproduseerde krag in een enkele jaar aan as Australia se totale kragvoorsiening.

China beheer huidig meer as 90% van die wêreld se totale produksie van skaars minerale.  

In die afgelope 15 jaar het China opgeklim van nr. 14, na die tweede plek vir gepubliseerde wetenskaplike navorsingsartikels in die wêreld.

China beskik tans oor die vinnigste superrekenaar in die hele wêreld.

Teen die einde van Maart 2011 het China $3.04 triljoen Amerikaanse valuta reserwes opgebou gehad, die grootste voorraad in die hele wêreld!

Die Chinese bevolking verbruik 50,000 sigarette elke sekonde!          

As die grootste lugbesoedeler deur koolstofdioksied sal die produksie daarvan in 2020 met 70% toegeneem het.

China se groei en verbruik van beskikbare kommoditeite, verdwerg diévan elke Westerse land en noodsaak hulle uitbreiding na ander lande van die wêreld waar hulle ‘n vastrapplek verkry deur investering. Dit sal noodwendig lei tot groter dinge.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie