Die verswakking van die rand enkele minute na Zuma se kabinetskommeling bekend geraak het, dui op kommer van die geldmag oor die moontlikheid van verandering in die status van die reserwebank. Die aandrang om Mkwebane ontslaan te kry, hou net nie op nie!
Openlike weerstand van ANC lede teen Zuma versterk telkens die gebruik van die een-mens-een-stemstelsel om die Zoeloevolk hegter om Zuma te skaar. Beide Ramaphosa en Pravin Gordhan is op dun ys oor hulle openlike kritiek met die oog op verandering van Zuma se leierskap.
PARTY VIR DIE VRYHEID SE FAKSIEVOORSITTER MEV. KAREN GERBRANDS "ONS WIL GEEN MOSKEE IN DIE PROTESTANTSE THOMASKERK NIE!"
Vanweë die feit dat die Thomaskerk in die Haagse wyk Leyenburg reeds 2014 nie meer gebruik word vir eredienste nie, en die gebou van die Surinaamse Moslemse vereniging Ahmadiyaa Anjuman Isha'at-e-Islam wat gevestig was in die Paul Krugerlaan te nietig, het die munisipaliteit daardie vereniging op hul winke bedien. Hulle het dit gedoen deur hul te wys op die kerk. Op Woensdag 4 Oktober het die aksiegroep Voorpost geprotesteer en wyksbewoners opgeroep plakate vir hul rame te hang om op hierdie wyse te laat weet dat hulle teen die moskee is.
Psalm 28:1-9
“...Ek roep U aan, o HERE! My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie.” (:1).
Ek deel graag ‘n treffende verhaal met u wat ‘n oom nou-die-dag aan my vertel het. Daar was ‘n man wat eendag na die haarkapper moes gaan. Daar aangekom, het hy in die stoel van die haarkapper plaasgeneem. Die haarkapper het na die man se welstand gevra. Die man het vir die haarkapper gesê dat dit deur die genade van die Here met hom baie goed gaan en dat hy veel het om voor dankbaar te wees.
VLAAMS BELANG SE RAADSLID MEV. NANCY SIX: "ONS WIL GEEN MOSKEE IN IEPER HÊ NIE".
Reeds sewe jaar het die vzw Almadinah Almoenawarah 'n 'gebedshuis' in die Boezingepoortstraat. Nou wil hulle ipv. die 'gebedshuis' 'n moskee hê, vanweë die feit dat dit glo noodsaaklik is omdat daar baie moslems is in hierdie stad. Ons het 'n vraaggesprek in die Nederlands met die raadslid mev. Nancy Six wat wal gooi teen hierdie planne.
"Mevrouw Six we zouden ons zo kunnen voorstellen dat u er niet echt van opkeek dat die moslims een moskee wensten, daar u altijd scherp bent op wat er gebeurt in Ieper?"
ns: Op die foto staan oa. mev. Nancy Six en mnr.Filip Dewinter
Die Afrikaner se stryd om vry te wees het ‘n veelbewoë maar ook ‘n heroïse geskiedenis. ‘n Geskiedenis wat geheel en al by die jong Afrikanergeslag onopgemerk verbygegaan het met onberekenbare volksvernietigende gevolg.
Die stryd wat gevoer was om as selfstandige volk met eie taal, eie land en eie kultuur, onderskeibaar van elke ander volk, volgens Bybelse riglyn te groei tot volwassenheid en soewereine onafhanklikheid word deur die vingers gesien. Die gevolg is herhaling van destruktiewe foute van die verlede deur selfaangestelde politiek onbekwame snuiters wat hulle deur omstandighede laat lei instede van beproefde beginsels wat gelouter en vanweë die sukses daarvan toegepas en gehandhaaf is.
As dit deur die departement van statestiek gesê word, dan kan jy dit maar glo al verteenwoordig die getalle en persentasies nie noodwendig die werklikheid nie. Nietemin is die syfer van ‘n 117% toename in seksuele misdrywe, behalwe dat dit in die gewaande moderne era waarin ons lewe skokkend is, is dit ook verteenwoordigend van die totale ontoereikendheid van die swart ras se vermoë om volgens beskaafde norme ‘n land te regeer!
Hoe dit nou ookal beredeneer word en watter oorsake voorgehou word vir hierdie onbeheersde barbaarse optrede, doen dit niks af aan die feit dat dit ‘n voortgaande tendens in Afrika is wat oor eeue strek. Dat ons in die eens beskaafde Suid Afrika, nou in 2017 blootgestel is aan die praktyk van mensvretery, verkragtings wat daagliks toeneem, moorde waarmee selfs konvensionele oorlogvoering se sterftes nie kan kompeteer nie, is feite.
1 Konings 21:1-29
“En jy moet met hom spreek en sê: So sê die HERE: Het jy doodgeslaan en ook in besit geneem? Verder moet jy met hom spreek en sê: So spreek die HERE: Op die plek waar die honde die bloed van Nabot gelek het, sal die honde ook jou eie bloed lek.” (:19).
Daar is min dinge wat ‘n mens so ongelukkig kan maak en kan aftakel as onvergenoegdheid. Daarbenewens rig onvergenoegdheid ook groot skade in menselewens aan.