1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4533776

Besoekers aanlyn

Ons het 120 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

BLANKEBESITREG IN AFRIKA KAN SLEGS DEUR BLANKES BESKERM EN BEWAAR WORD!

GideonsbendeBesitreg van ‘n blanke in Afrika en in besonder in Suid Afrika word nie deur die swart ras erken nie, ongeag of dit deur elke internasionale grondwetlike bepaling verkry is en vir eeue reeds gevestig is!

Om dus dit wat deur jou voorouers met bloed en sweet en volgens elke volkeregtelike bepaling uit die wildernis ontworstel is te behou, gaan nie deur onderhandeling, ooreenkomste, samewerking of welke ander oorweging wat bedink kan word, behou word nie. Slegs moed, geloof en die durf om te verdedig wat reg en regverdig is, daarin setel die behoud van dit wat regtens joue is.

Om te dink dat alles verlore is vanweë getalleoorheersing, is ‘n denkfout! Vir die swart ras om onder die indruk te verkeer dat hulle net kan vat, is eweseer ‘n denkfout. ‘n Gideonbende met geloof wat in gehoorsaamheid aan God, in die Krag van Sy Seun leef en in alles op Hom vertrou, sal daar soos in die geval van Mordegai en sy volk, ‘n uitkoms kom soos by Magersfontein, Bloedrivier en Amajuba in ons volkslewe tasbare voorbeelde was!

Laat die wêreld daarvan kennis neem wanneer die eer opnuut aan God onse Vader toegebring word na die oorwinning wat Hy sal bewerk tot hulle aanskouing! ‘n Leuen kan nooit ‘n waarheid word     nie al word dit hoevele maal verkondig!

Top of Form

MUGABE TO WHITES: 'WHAT'S NOT YOURS WILL NEVER BE YOURS'

2017-09-29 06:00

Correspondent

Mugabe Blankes kan nooit behou wat nie hulle sn is nie

Robert Mugabe (Frank Chikowore, News24)

Harare - President Robert Mugabe says whites came to Zimbabwe and wanted to make it their own, ignoring the fact that "what is not yours will never be yours".

The 93-year-old president was speaking at a state funeral on Thursday at which he hailed the resistance fight by the likes of former vice president Joseph Msika against white minority rule.

"If you come to my place and claim it's yours, I will fight you. In the same vein, this is what the likes of Joseph Msika resisted," Mugabe said at the funeral of Msika's widow, 89-year-old Maria Msika.

"Whites came to Zimbabwe and wanted to make it theirs oblivious of the fact that what is not yours will never be yours no matter how much you fight for it," the state-run Herald quoted the president as saying in his speech at Harare's National Heroes Acre. 

Mugabe launched a sometimes violent land reform programme to seize farms from white landowners in 2000. Out of around 4 000 on the land then, only a few hundred remain.

At a series of countrywide rallies held since June, the youth wing of his Zanu-PF party has been urging the ageing leader to seize remaining white-owned farms to redistribute to young party members.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie