1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4626797

Besoekers aanlyn

Ons het 66 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

WAT DAAR UITKOM WAS MOS NOG ALTYD DAARBINNE!

Die BreinIs dit nou blote toeval dat ‘n Indiërboer Sondag vermoor is op sy plaas in Wolmaranstad? Die Zoeloes se affiniteit vir die Indiërs is nie eintlik waffers nie. Pravin Gordhan se afdanking deur Jakop Zuma is waarskynlik nie net bloot toe te skryf aan finansies nie! Kyk na die inhoud van die berig hieronder in Eyewitness News.

Dit was dr. Verwoerd wat al in die vyftiger jare gewaarsku het dat as die VP se beleid van integrasie ooit in Suid Afrika toegepas sou word, Nie net die blankes nie, maar ook die Indiërs en die Kleurlinge deur die swartes se getalle verdring en polities benadeel sou word.

Wat uit Zuma se seun se pen verskyn het is presies wat in hom en die meerderheid swartes se lewens-en-wêreldbeskouing leef. Dit is bloot wat daarbinne is wat nou na buite kom, ook duidelik sigbaar in die toename van moord en geweld in Suid Afrika. Die grondwet wat geskryf is om die witman uit Suid Afrika te verdryf en wat kulmineer in swartbemagtiging ongeag bekwaamheid en vermoë, spreek vanself! En dit setel nie net by die Zoeloes nie!

Die swart pionne van die geldmag kan die teendeel betuig totdat hulle van kleur verander. Die probleem is egter nie bloot pigmentverskil nie, dit kom van diep binne af en borrel na buite telkens wanneer daar geen effektiewe beheer is nie.

ANC: Edward Zuma’s behaviour is foreign to the ANC (Koketšo Motau Eyewitness News - ‎31‎ ‎July‎ ‎2017)

JOHANNESBURG – President Jacob Zuma’s eldest son Edward has not yet retracted an open letter he wrote attacking former ministers Pravin Gordhan and Derek Hanekom.

In the missive, he referred to Gordhan as “a stooge of white monopoly capital” and Hanekom as an ‘Afrikaner Askari.’

The African National Congress (ANC) has slammed Zuma and wants him to retract the letter.

The ruling party says that the statement deviates from the policy position of the ANC and undermines its non-racial project.

The party’s Zizi Kodwa said: “We expressed our disgust, our disappointment, including that we’re embarrassed by such comments.

“The behaviour of Edward Zuma is un-ANC, so that behaviour is foreign to the ANC, worse when you accuse them and use the race card to attack the leaders of the ANC unfairly.”

He's also been criticised by the Human Rights Commission.

“Edward Zuma cannot assume him to be a super member of the ANC. He must respect the protocols of the organisation and he’s not the spokesperson for the province or a branch. His branch in KwaZulu-Natal must deal with that and we condemn it.”

'I STAND BY EVERY SENTENCE AND WORD'

In a response, Zuma's son said he is standing by the words of the open letter he wrote to Hanekom and Gordhan in which he calls them “a sell-out minority in the ANC.”

Zuma's letter was published by various media houses this week.

He said he would never change a single word in the letter.

“What is written in my letter, I stand by every sentence and word. And I mean it, I am not apologetic about it.”

About the SAHRC's decision to take action against him, Zuma said: “What freedom of expression have I violated because I was expressing my freedom of expression?”

Both Hanekom and Gordhan were fired by the president in March during his shock Cabinet reshuffle.

(Edited by Leeto M Khoza)

Kodwa said members should not be attacking one another through the media.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie