1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4447998

Besoekers aanlyn

Ons het 108 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

Zimbabwe skuld Eskom $80 miljoen vir gelewerde krag!

Zim skuld Eskom 80miljoen 3Die las wat Afrikastate se emigrante na Suid-Afrika op infrastruktuur afgelaai het word vererger deur die wanbetalings vir kragverbruik deur veral Zimbabwe. Ooreenkomste aangegaan met Eskom vir kragvoorsiening aan Zimbabwe, dra by tot die finansiële verknorsing van Eskom wat veroorsaak is deur die wanbetalings van feitlik al die munisipaliteite in Suid-Afrika.

Wanbestuur, korrupsie en uitgawes waarvoor daar geen goedkeuring is nie, het bykans elke munisipaliteit onder swart bestuur op die rand van bankrotskap! Dit lei weer tot rekeninge met belaglike en onverantwoordbare bedrae wat aan verbruikers uitgereik word en reeds gespanne verhouding tussen diensverskaffer en verbruiker met grade verhit!

 

Vir die myne en ander geldbelange wat poog om die monster wat hulle geskep het te bly voer, is daar bepaald ook perke en sal die voordeel wat uit hierdie chaos verkry kon word, weldra deur die nadeel ingehaal wees! In die berigte van die Vryburger en Business Report Online wat die AVP bereik het, is die onheil reeds duidelik sigbaar!

ZIM SKULD ESKOM $80 MILJOEN

May 24, 2017 - Nuus DIE VRYBURGER

Zim skuld Eskom 80miljoen

Kragonderbrekings in Zimbabwe kan so vroeg as volgende week begin aangesien die rekening van meer as $80 miljoen aan Eskom nog nie betaal is nie.

Die Zimbabwiese energieverskaffer ZESA, het nie hul ooreenkoms nagekom teenoor Eskom nie en die sperdatum is vir betaling van die rekening vasgestel op 31 Mei.

Eskom se Matshela Koko het egter gemeld dat Zesa nie die volle bedrag onmiddelik hoef te betaal nie, maar hul moet hou by die herbetalings ooreenkoms.

Waarnemers wys egter daarop dat waar ‘n instansie toegelaat is om soveel skuld te maak, is die kans feitlik nul dat dit ooit verhaal sal kan word.

ESKOM PUTS ZIM ON NOTICE OVER POWER DEBT

Energy / 8 May 2017, 10:15am / Tawanda Karombo

Zim skuld Eskom 80miljoen 2

File Photo. Picture: Ian Landsberg

Harare – Eskom has put Zimbabwe, which is battling for cash, on notice over a debt accrued for power supplies but officials in Harare say black-outs will be averted as some mining companies will pay cash upfront to cover for the money owed.

Eskom supplies power to some of its neighbours, among them Zimbabwe which gets about 300MW of electricity under a non-binding agreement.

Zimbabwe also gets some of its power from Mozambique’s Hydro Cahora Bassa to augment supplies from Kariba Hydro Power Station and Hwange Thermal Power Station. It has also emerged that electricity generation from the Mozambican power plant will be reduced.

Zimbabwean state media reported on Monday that Eskom has given notice to the Zimbabwe Electricity Supply Authority that it pays its debt or risk being disconnected by the end of this month. This would plunge Zimbabwe’s business and industry into black-outs and cripple production, some industry executives said.

“Zesa has not been able to adhere to this repayment plan. The balance as at end of March 2017 according to the plan should have been R484 721 980, but the actual balance was R603 176 479, leaving a shortfall of approximately R118 454 499,” Eskom said in a letter to Zesa chief executive officer, Josh Chifamba.

Read also: #WEFAfrica17:Mugabe's presence causes anger

However, according to government officials in Zimbabwe, the Finance Ministry and the Reserve Bank of Zimbabwe are working on a number of initiatives to raise the money and pay Eskom before the end of this month. This includes asking mining companies to pay in advance while the central bank will also mobilise funds to pay for the power imports.

BUSINESS REPORT ONLINE

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie