Direk na Zuma se staatsrede word die water getoets en die weerstand van die boere op die proef gestel. Onmiddellike en doelgerigte optrede is die sleutel tot sukses. Die plakkers word egter van inligting voorsien van eiendomme van wie die eienaars of ontslaap of in die buiteland is sodat daar nie dadelik opgetree kan word nie. So 'n perseel of plaasgrond word dan beset en vorm die basis vanwaar daar dan geleidelik oor die grense geskuif word met die effek dat afsetting jare kan duur, alternatiewe huisvesting vereis en in die algemeen oneindig probleme vir grondeienaars veroorsaak. Om die polisie te betrek is net om ondersteuning aan die plakkers te verleen daar die amptenare ooglopend onwillig is om te help en allerhande "wettige" verskonings opwerp waarom hulle nie kan of mag intree nie.
Maak dit Afrika nou beskaafd?
JEALOUS EX EATS MAN'S HEART WITH KNIFE AND FORK
2014-06-12 08:21 (berig in die Cape Argus)
(Nielen de Klerk, News24)
Cape Town - A man has been arrested in Gugulethu for allegedly cutting out the heart of his ex-girlfriend’s current lover and eating it with a knife and fork. Neighbours were awoken by a traumatised man who had witnessed the attack late on Tuesday night, reported the Times. The suspect allegedly stabbed 62-year-old Mbuyiselo Manona in the chest and neck and bit the victim on the left side of his face.
MALEMA SE DOEL BINNE DIE PARLEMENT
In die Burger verskyn ‘n berig met die opskrif: ‘DIE REWOLUSIE IS HIER’. “Andile Mngxitama, EFF-LP, het gesê die rewolusie is hier. “Dis hoekom ons hier is.... Thandi Modise, wat opgetree het as speaker van die gesamentlike sitting, het Malema kort ná 19:00 versoek om die vergadering te verlaat nadat hy geweier het om sy verklaring van Woensdag dat die ANC-regering ’n massamoord op die Marikana-myners uitgevoer het, terug te trek.” In ‘n sin is hierdie gedrag van Malema reeds revolusionêr en daarop gerig om aandag te trek. Wat egter betekenisvol is, is Malema se onverwagte insluiting as een van die tien lede van die Regterlike Dienskommissie waar hy ‘n aandeel kan hê in die aanwysing van regters. Die skok wat dit by verskeie partye en organisasies tot gevolg gehad het, is te begrype in die lig van hulle insig in Afrika-politiek.
The Grand Inga project has been delayed several times over the past 40 years.
Om In ‘n skema vir energievoorsiening te belê wat oor ‘n tydperk van veertig jaar nie van die grond af kon kom nie en moontlik ‘n bodemlose put kan word, laat ‘n mens wonder watter invloed die olievelde toegif van Kabilla aan die Zumas gehad het. In Meimaand vanjaar het Jacques Pauw in die Rapportkoerant berig dat die omstrede sakemagnaat Khulubuse Zuma ’n olie-fortuin van R100 miljard in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) besit, wat hy na bewering met behulp van sy oom, pres. Jacob Zuma, bekom het. In ’n Ondersoek deur Rapport is bevind Jacob Zuma het ’n kardinale rol gespeel in die besluit van pres. Joseph Kabila van die DRK om in 2010 twee olievelde in die noordooste van sy land aan Khulubuse toe te ken. Agt maande voor dié dekreet van Kabila – waarvolgens Khulubuse twee van die mees gesogte olielisensies in Afrika suid van die Sahara gekry het – het Zuma sy ampsgenoot in Kinshasa ontmoet waar die olievelde na bewering bespreek is. Zuma het die onderstaande projek in sy onlangse staatsrede aangekondig:
Tog interessant hoe dié sake werk. Eers verdeeldheid in die ANC bewerk. Dan die strategiese plasing van die geldmagkandidaat as adjunk president. Dan kom die verkiesing terwyl negatiewe beriggewing en kritiek teen Zuma in die media, selfs die mees linkse media opbou. Nou word die man siek. Is hier iets aan die kom wat BRICS kan benadeel. Was dit Carpio waaroor die liedjie "wie het die sjeef by die koffie gagooi" ontstaan het. Maar net gewonder.
to embrace the concept that South Africa belongs to all who live in it - black and white - and that the land should be shared among those who work it.
Dit is duidelik dat Zuma se opmerkings in sy onlangse staatsrede niks met vooruitgang en gesonde beleid te make het nie maar bloot politieke gunswerwing was wat uiters ondeurdag en vernietigend op verskeie lewensterreine sal inwerk.
Johannesburg - Commercial agriculture stakeholders, including farmers, farm workers and trade unions, have until April next year to respond to Rural Development and Land Reform Minister Gugile Nkwinti's policy proposals that could see farmers handing over 50% of their land to their workers. According to the Sunday Times, Nkwinti said the land reform plan - which was published last week - was reflective of the ANC policy decision, through the Freedom Charter, to turn away from radical African nationalism and to embrace the concept that South Africa belongs to all who live in it - black and white - and that the land should be shared among those who work it. Hierdie aksie sal werkloosheid en onsekerheid binne en buite Suid Afrika tot gevolg hê wat negatief op voedselproduksie gaan inwerk. Dit sal pryse laat eskaleer en onrus op arbeidsterrein verhoog. Die standpunt van Joemat Petersen het in die lig van die ANC se verklarings regtig nie veel om die lyf nie en is Möller van Agri SA se kommentaar van samewerking met die polisie, ‘n hol refrein van twintig jaar se mislukte samewerkingsbenaderings.
II THESSALONICENSE 1:1-12
1 PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus:
2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus!
3 ONS moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, omdat julle geloof grootliks toeneem en die wederkerige liefde van elkeen van julle almal groter word,
4 sodat ons self in die gemeentes van God oor julle roem vanweë jul volharding en geloof onder al julle vervolginge en die verdrukkinge wat julle verduur —
5 ’n teken van die regverdige oordeel van God, dat julle die koninkryk van God waardig geag mag word, waarvoor julle ook ly;