INTEGRASIE, MULTIKULTUUR, RASVERMENGING, GELYKHEID, VRYHEID EN ALGEMENE “BROEDERSKAP” WORD DIE DEBAT VAN ONS TYD!
Die AVP het geruime tyd terug al gevra oor die onrus van veelvolkigheid. Waarom swyg die Suid Afrikaanse media?
Apartheid die oplossing? Hierdie artikel is n tyd gelede geplaas sonder dat daar veel ag op geslaan was. In die lig van die huidige wêreldwye debat en uitsprake wat onder ons aandag kom , is dit interessant om by herhaling weer en weer daarna te kyk, juis omdat die hoofstroom media in Suid Afrika verkies om nie te publiseer wat reflekteer op hulle aandeel in die gemors waarin hulle Suid Afrika help dompel het nie!
Die woord multikulturalisme word doelbewus deur al die politieke swigters en na-lopers van die Brits-Amerikaanse integrasiedrywers gebruik ten einde n erkenning dat hulle politieke kortsigtigheid hulle in die moeilikheid het, te vermy. Die AVP het al by herhaling gese dat die diepte van die insig van dr. Verwoerd en sy voorgangers oor Afsonderlike ontwikkeling nog nie gepeil is nie en dat die moed en volharding van dr. Albert Hertzog en mnre. Jaap en Willie Marais, om by daardie insig te staan of te val, die politieke beleid sal word van elke volk wat sy identiteit en vreedsame naasbestaan voorop stel.
REPUBLIEKDAG EN HENDRIK FRENSCH VERWOERD
Met erkenning aan Marthinus van Bart en die Praag webblad waarop hierdie waardige oorsig oor dr. H.F. Verwoerd verskyn het, plaas die AVP dit graag om weier gelees te word. By talle vorige geleenthede het die AVP dit benadruk dat die diepte van dr. Vewoerd se politieke insig oor die vreedsame naasbestaan van volkere, nog nie gemeet is nie en dat dit nog wereldwyd toegepas sal word deur dié volke wat dit as belangrik beskou om te handhaaf en besorg is oor wie en wat hulle is.
Junie 1, 2014 - Marthinus van Bart.
Dr. Verwoerd voor Groote Schuur, Kaapstad
deur Marthinus van Bart
Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ‘n republiek geword. Daarmee het hy sy algehele onafhanklikheid van die Britse Ryk verklaar, en hom losgemaak van die langarm-regering deur Londen wat selfs ná Uniewording in 1910 steeds gegeld het.
HEBREËRS 7
1 WANT hierdie Melgisédek was koning van Salem, priester van God, die Allerhoogste, wat vir Abraham tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseën het;
2 aan wie Abraham ook ’n tiende deel van alles gegee het — hy was in die eerste plek, volgens uitleg, koning van die geregtigheid en dan ook koning van Salem, dit is koning van vrede;
3 sonder vader, sonder moeder, sonder geslagsregister, sonder begin van dae of lewenseinde, maar gelykgestel aan die Seun van God, bly hy priester altyddeur.
4 Let nou op hoe groot hierdie man was, aan wie selfs Abraham, die aartsvader, ’n tiende van die buit gegee het.
Marine Le Pen as President? France Thinks the Unthinkable
World | Reuters | Updated: May 29, 2014
Marine Le Pen, France's National Front political party head, addresses a news conference at the European Parliament in Brussels on May 28, 2014
Paris: The victory of France's far-right National Front in EU elections and the disarray of its two main parties has the French asking themselves an awkward question: could its leader Marine Le Pen be their next president? The answer for now is: "Probably not". But the mere fact that serious analysts are even entertaining the prospect of Le Pen entering the Elysee Palace after 2017 elections shows how much the political landscape has been shaken in the past week. The anti-immigrant, Eurosceptic party notched up the first nationwide poll victory in its four-decade history on Sunday in a European Parliament election marked by voter disenchantment with Europe and the entire French political establishment. Two days later, France's body politic took another blow as the leadership of the conservative opposition UMP quit en masse after allegations of fraudulent funding of ex-president Nicolas Sarkozy's failed 2012 election campaign.
As daar nog enige twyfel was oor die omvang van verval in die wêreld, dan het hierdie briefskrywer sekerlik die duidelikste aanduiding daarvan op skrif gestel. As ongeloof deur ongelowiges hierdie uitdagende standpunt inneem, het dit werklik laat in die dag geword en is dit amper nag!
26 May 2014, 10:32
Are we obliged to challenge religion as unbelievers?
Should unbelievers be actively challenging the religious and their ideas or should we take a more passive approach? Should unbelievers be working as hard as the religious, to promote knowledge over faith, reality over superstition? I’ve been accused all too often of being too open and aggressive with my views on religion and it’s lack of validity. Often being accused of being ‘Just as bad as the evangelists’, pushing my ideas whenever I can.
This is my take on the issue…
Die AVP plaas hierdie noodkreet wat op ons lessenaar beland het met die oog daarop dat elkeen wat hom of haarself beywer het om Afsonderlike ontwikkeling te vervang, nou net so ywerig bereid sal wees om hierdie nood wat hulle veroorsaak het te help verlig!
Date: 2014/05/23 08:17:58 AM
My Dierbare Tannie,
Hoe gaan dit vandag met tannie?
Ek het gister iets ervaar wat ek dink gedeel moet word, sal julle my verskoon, kan ek maar teenoor julle breek en dalk bietjie huil? Een van die belangrikste dinge wat ek besluit het toe ek die werk by die koerant gekry het is dat ek nooit my menslikheid sal verloor nie, dat ek meegevoel sal hê en sal luister en probeer verstaan as mense praat. Nou my werk behels baie aspekte, partykeer sit dit my in ‘n situasie wat ek glad nie wil wees nie (maar dit is opwindend om die heeltyd uit jou comfort zone te wees), nou gister was een van daai dae.May 23, 2014 -
Mediese Dienste
PRETORIA – Die ANC President van Suid-Afrika, Jacob Zuma het in die stilligheid ‘n wysiging in die wet op Nasionale Gesondheid geteken wat dokters en ander professionele gesondheidswerkers verbied om uit vrye keuse privaat praktyke te kan begin waar hulle wil.
Alle professionele gesondheidspraktisyns – soos tandartse, dieëtkundiges en fisioterapeute – wat ‘n privaatpraktyk of ‘n kliniek wil open sal aansoek by die Departement van Gesondheid moet doen vir ‘n “behoefte sertifikaat” wat hulle sal toestemming gee om in hul verkose voorstad of gebied te kan werk. Hierdie sertifikaat sal vanaf April 2016 verpligtend wees.