PROF STEVEN FRIEDMAN: Centre for the Study of Open Democracy
Met die oog op die artikel: A BLIND EYE TO MURDER OF WHITES IN SOUTH AFRICA, wonder ‘n mens somtyds of die artikelskrywers billik is in hulle kommentare en verwysings na persone en organisasies wanneer hulle aantygings, beskuldigings en afleidings kwytraak wat sulke mense en organisasies in onguns by ander laat beland. Dit is eers wanneer jy sulke persone en organisasies se profiele bekyk het dat jy self ‘n nugter perspektief verkry oor beide die skrywer en sy teiken. Wanneer jyself en/of jou volk die teiken van die teiken is, is só ‘n bietjie navorsing nuttig in jou evaluering. In hierdie geval kyk ons na die Jode in Suid Afrika in hulle verhouding met die Afrikanervolk, en in besonder na professor Steven Friedman.
Director: Steven Friedman
Johnny Alubu Selemani , Hassen Lorgat, Dr Sharon Groenmeyer, Gideon Chitanga, Associates, Contract Researchers, Fiona Anciano .
‘n Insiggewende artikel, nie net oor die moorde op blankes nie, maar ook oor die rol wat die Jode nou nog in Suid Afrika speel wat daarop gerig is om die Afrikaner te benadeel en terselfdertyd hulle wat Jode is te bevoordeel.
theoccidentalobserver.net/2014/05/
It’s business as usual in South Africa where the ANC has won a predictable victory in the first elections since the death of Mandela. It is unlikely there will be any big changes in a country mired by one corruption scandal after another, which is now the murder capital of the world and which is slowly sliding into economic chaos.
And one thing that will not be changing soon will be a relentless upward tick in the grim daily toll of murders of Whites by Blacks. Around 50 murders take place in South Africa every day and according to Genocidewatch around 20 of these are of Whites by Blacks — a grossly disproportionate figure for a minority who make up only nine per cent of the total population. This and the shrill, blood curdling threats from some Black politicians mean many Boers fear a White bloodbath in the future.
Since the beginning of Black rule in 1994 around 70,000 Whites have been murdered though exact figures are difficult to come by because the police have stopped breaking down victim statistics by race.
Indien Putin slaag met hierdie oefening, sal dit ‘n wêreldwye finansiële omwenteling teweeg bring. Gedagtig aan die R17.00 rand wat Suid Afrika moet opdok vir een Britse pond in ‘n tyd wat ons al hoe meer aangewese raak op die invoer van goedere namate die land binnelands verinneweer word deur die ANC, kan so ‘n stap vir die goudproduserende lande betekenisvol word.
PUTIN FLUSHES THE US DOLLAR: RUSSIA’S GOLD RUBLE PAYMENTS SYSTEM DELINKED FROM DOLLAR?
Hoewel hulle erken het dat algehele skeiding kon werk, is aangevoer dat die verstrengeling van volkere reeds te ver gevorderd was en nie meer sou kon slaag nie.Dat daar in Afrikanergeledere ‘n dringende behoefte bestaan vir ‘n sentrum vir strategiese studie om die politieke verdeeldheid in eie geledere te besweer en nasionalisme weer in sy regte voeg te plaas, kan nie oorbeklemtoon word nie. Deur die toenemende verval in Suid Afrika sedert die moord op dr. H.F. Verwoerd, wat tot die onwettige oorgawe in 1994 gelei het, het die Afrikanervolk se posisie toenemend benard geraak en bestaan daar nou geen staatsmasjinerie meer waarmee hy homself in sy eie land kan handhaaf nie.Die verskille wat die grootste invloed het in die bestaande verdeeldheid, is tweërlei van aard. Die eerste is die Afrikaners wat werklik glo dat die beleid van Afsonderlike ontwikkeling verkeerd was en vervang behoort te word teenoor die wat daarby staan en val, en dan diegene wat steeds glo dat apartheid reg was maar dat dit nie nou meer haalbaar is nie en ons die “nuwe Suid Afrika derhalwe moet maak werk.
Die klemverskuiwing wat daar by Radio Pretoria hoorbaar geword het sedert die oorname deur Solidariteit, is besig om skerp skeidslyne tussen die werklike nasionaliste en die saampraters, pseudo-nasionaliste en onge-ergdes, te trek. Dieselfde klem wat in die sestigerjare op die Engelse musiek van die opstandige jeug gelê is om die nasionale karakter van die Afrikanerjeug te ondergrawe, is nou weer aan die orde onder die dekmantel van “goue oues”. Die Beatles, Presley en ruk-en-rol musiek en veral die veelrassige rugby waar die ellende mee begin is, aangebied deur ‘n nuwe kontingent omroepers wat waarskynlik uit daardie era dateer, of sommer net liberaal gesind is, word aangewend om die klimaat van aanvaarding van dit wat volksvreemd is te bewerk. Sodoende word die aandag van verset weggetrek! Die pogings deur Mariaan Roos om dit 'n ware Afrikaner-uitsaaistasie te hou, word ernstig hierdeur benadeel.
Die skeiding wat dit gaan meebring word gekenmerk deur die skrywe wat ons van mev. Vd. Westhuizen ontvang het. ‘n Bekommerde maar nugter ouer wat die gevaarligte identifiseer het en daadwerklik optree in die belang van die opvoeding van haar kinders.
VAN: Carolina van der Westhuizen: 16 May 2014 09:54 AM
....... In die proses het Kabila op die olievelde van die Ierse oliereus Tullow Oil beslag gelê en dit aan Khulubuse toegeken. ....... Deur ge-abdikeerde beheer aan ‘n swart meerderheid deur toegewings aan internasionale vereistes, word die “onreg” van die Afrikanervolk jeens die “arme” swart volkere vinnig reggestel. Om ten minste enkele bevoorregte verwante familielede van “struggle-leiers” met miljarde te vergoed, is skynbaar vir die res van die wêreld in orde. Hierdie soort “geregverdigde” regstellings, wat terloops deur die Afrikanervolk verstaan en voorsien is en deur afsonderlike ontwikkeling verhoed is, word deur die Britse en Amerikaanse en nog ander van die groot moondhede deur die vingers gesien. Dit ten spyte van die uiterste ongerymdhede waarmee hierdie “verontregtes” in die onlangse verlede verbind word, ten koste van 5 300 werksgeleenthede. Arbeiders wat hulle loon werd was wat sonder inkomste en sonder heenkome met minagting aan hulleself oorgelaat word, verteenwoordig dus die fondasie waarop moderne “democracies” gebou is. ‘n Soort outoritêre demokrasie wat overgeset synde, survival of the fittest beteken! Wat ‘n vooruitsig vir vreedsame naasbestaan in die “nuwe” Suid Afrika!
KHULUBUSE ZUMA , JACOB ZUMA SE NEEF SKEP MILJARDE
Rapport sê: Die syfers wys die DA kon betekenisvolle swart steun in sekere plattelandse dorpe lok,’n verrassing vir dié wat sê ras bepaal hoe ons stem. Die AVP sê: né! ‘n Baie vroe aanduiding van die media se modus operandi om klimaat te skep vir wat vorentoe moet gebeur en dit ten koste van die waarheid en die werklikheid! Let op die woordgebruik. Nie het betekenisvolle swart steun nie, maar kon betekenisvolle swart steun lok.
Géén verassing vir dié wat sê ras bepaal hoe ons stem nie, maar ‘n duidelike bevestiging daarvan! Rapport wil nie dat jy moet glo wat jy met jou oë kan sien, met jou ore kan hoor en wat in die openbaar gebeur nie, nee, jy moet glo wat hulle wil hê jy moet glo! Soos byvoorbeeld dat ons ‘n nie-rassige samelewing is en dat ons in die “eerste democracy”, en nogal die mees moderne een leef sedert 1994!