SKOKKENDE WAARHEID OOR ANC’S SE PROSPEKTEERREGTE
2010-11-20 21:55
Mnr. Popo Molefe is die voorsitter van Chancellor House. Foto: Frank Rousseau
Julian Rademeyer, Jacques Pauw en Andrew Trench
Die ANC se omstrede belegging- en geldwerwingsfront, Chancellor House, het ’n winsgewende aandeel in die stormloop na Suid-Afrika se minerale rykdomme bekom.
Kritici verdoem dit as ’n skokkende botsing van belange. Rapport het vasgestel Chancellor House Mineral Resources, ’n filiaal van Chancellor House Holdings, het die afgelope ses jaar regte bekom om op 560 plekke in die Noord-Kaap, Noordwes en Mpumalanga te prospekteer. Aansoeke om op nog 400 plekke te prospekteer word deur die departement van minerale en energie oorweeg. Uit ondersoeke blyk dit ook dat prominente lede van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) direkte belange in mynboumaatskappye het, waarvan sommige dosyne prospekteerregte bekom het. Onder hulle is die party se tesourier-generaal, Mathews Phosa, adjunkministers Ebrahim Ebrahim en Ayanda Dlodlo, die speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, die voormalige spioenbaas Billy Masetlha, die sakeman Cyril Ramaphosa en me. Thenjiwe Mtintso, Suid-Afrika se ambassadeur in Italië.
Ramaphosa en Mthethwa se betrokkenheid in die slagting by Marikana, kan hulle duur te staan kom. Cyril se belange in die mynbedryf plaas hom in ‘n onbenydenswaardige posisie in die beoordeling van die slagting in Marikana, waarvan die opslae maar net nie wil gaan lê nie.
Enige verskoning vir ‘n uitstappie op staatskoste! As ‘n mens nou nie geweet het met wie jy te doen het nie, sou dit verbysterend wees om te sien hoe ‘n regime met belastingbetalers se geld kan mors! Nogal ‘n spesiale span! Wat sou hulle besonderse kwaliteite wees dat hulle hoegenaamd énige bydrae sal kan lewer, behalwe om hulle plaaslike ondersteuners van een strydende faksie se welwillendheid ter wille te wees, ten koste van die ander. Dít kan vir ZUMA ‘n tameletjie word!
ZUMA SENDING SPECIAL TEAM TO ISRAEL 2014-07-22 14:21
Cape Town - President Jacob Zuma is to send a special team to Israel and Palestine as fighting in the Gaza strip intensifies, International Relations Minister Maite Nkoana-Mashabane said on Tuesday. "The restoration of lasting peace in the Middle East is in our interest," Nkoana-Mashabane said while delivering her budget vote speech in Parliament. "In this respect, President Zuma will be dispatching a team, led by our former deputy minister Aziz Pahad, to Israel and Palestine to convey our growing concern with the escalation of violence there, including the endless wanton killing of Palestinian civilians and the destruction of homes in Gaza."
Die tragiese voorval waarin ‘n passasiers vliegtuig van die Maleisiese lugdiens oor die oostelike deel van die Oekraiene vermoedelik afgeskiet is het nuusberigte die afgelope paar dae oorheers. Die leiers van die westerse wêreld waaronder Barack Obama, David Cameron en Angela Merkel gesteun deur die liberale westerse media was baie gou om die blaam op Vladimir Poetin van Rusland en die pro-Russiese rebelle in die Oos Oekraiene te plaas. Dat die westerse liberale globaliste daarop uit is om die nasionalistiese Poetin te diskrediteer en selfs in ‘n militêre konflik te betrek wat katastrofiese gevolge vir wêreldvrede inhou is baie duidelik vir enige objektiewe waarnemer.
In ‘n baie interessante artikel getitel “What Did US Spy Satellites See in Ukraine?” skryf befaamde rubriekskrywer Robert Perry die volgende: In the heat of the U.S. media's latest war hysteria -- rushing to pin blame for the crash of a Malaysia Airlines passenger jet on Russia's President Vladimir Putin -- there is the same absence of professional skepticism that has marked similar stampedes on Iraq, Syria and elsewhere -- with key questions not being asked or answered.


Die ou gesegde van, gee die pinkie dan vat hulle die hele arm, is sedert die eerste toegewing van een Maori in ‘n rugbyspan, steeds die norm in de Klerk se nuwe Suid Afrika! Die herhaalde waarskuwings dat een toegewing aan internasionale druk sal lei tot ‘n volgende eis, tot ‘n volgende toegewing, totdat die finale eis van Swart meerderheidsregering, wat nou realiteit is, die platvorm word vanwaar alle besit nou in gedrang kom, was en word steeds deur die vingers gesien. Die tragiek hiervan is dat hulle nie teen ons ‘n oorlog gewen het, met hulle rewolusie geslaag het of ons selfs op een of ander wyse uit ons land uit geswendel het nie, maar dat ons deur ons eie verkose regering uit ons land verraai is! 'n Windgedrewe, beginsellose, volksontroue "leiers". Daar kan nou met reg gevra word waar die skuldlas die swaarste lê. By die verraaiers, of by ons wêreldgelykvormige stemgeregtigde kiesers wat hulle daartoe instaat gestel het? Hoe dit ookal sy, Paddy Harper van Rapport berig dat
Goodwill Zwelithini, koning van die Zoeloes, en ander tradisionele Zoeloe-leiers wil in die land se grootste grondeis nóg die hele grondgebied van die destydse Zoeloeland eis – Durban inkluis.
Toe die generaals die grondwet moes beskerm, ‘n greep vanuit die Staatsveiligheidsraad op die politici moes neem wat die Afrikanervolk se flanke begin blootlê het met détente, konsensus en onderhandeling, het hulle hoë sosiale profiel hulle ontvanklik gemaak en gekompromitteer tot uitverkoping in teenstelling met beskerming van die volk in wie se diens hulle gestaan het. Die greep van dissipline waarmee ons opgelei was sou hulle moes beskerm vir dit waarvoor hulle die oë gesluit het en hét weliswaar tot vandag toe. Maar nou raak dit ‘n bietjie dik vir ‘n daalder as die manne wat die spit moes afbyt se hoop op vryheid telkens op die horison verdwyn en hulle dan nog boonop moet lees en hoor hoe “onskuldig” die skuldiges pleit!
‘Luister nou, generaal, onthou u die keer toe...’
2014-07-19 22:50
Generaal Johan van der Merwe
Die weerwraakaanvalle van Israel op Gasa word uit sommige kringe skerp veroordeel. Dit het gevolg nadat drie Joodse kinders volgens aanvanklike berigte deur Palestyne vermoor is. Nou blyk dit egter dat hierdie moord deur Al Kaida beplan en uitgevoer is, 'n organisasie wat niks met Hamas, die Palestynse owerheid te doen het nie, maar wel 'n terroriste organisasie is wat deur Israel en die VSA daargestel is en befonds word om onder meer terreur in die Midde-Ooste aan te stig. Die weerwraak van Israel is natuurlik haarfyn beplan; reeds lank voor die moorde! Gasa, die piepklein gebied word aangeval asof 'n oorlog tussen state heers. Hewige bombardering is aan die orde van die dag. Meer as driekwart van die slagoffers is burgerlikes en 36 kinders is al gedood.