As hulle die 17-jarige Marchell Taljaard se selfoon nie toevallig gesien het nie, sou hulle haar nie vermoor het nie. Dit het hulle laat besluit om haar vir dwelmgeld te beroof, het Charles Simmers (26) Maandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof getuig. Hy en sy makkers het Marchell na bewering gewurg, met ’n plastiekpyp verkrag en op haar kop gespring. Dit was egter nie aanvanklik hul plan dat Marchell, wat hy geken het, hul slagoffer moet wees nie.
Marchell se lyk is die oggend van 12Maart 2012 naby haar ouerhuis op ’n hoewe in Boksburg-Noord gekry waar sy in die oopte halfnaak tussen klippe en vullis gelê het. Die beskuldigdes het in hul verklarings erken een van hulle het ’n PVC-plastiekpyp by haar probeer opdruk. Toe sy haar bewussyn begin herwin, het een herhaaldelik op haar kop gespring. Daarna is sy ook met ’n baksteen teen die kop geslaan. Sy is ’n tyd later op die toneel dood.
Daar is ‘n doelbewuste aanslag op Afrikaans as taal deur die verantwoordelikheid vir die voorsiening van die noodsaaklike leermateriaal van een organisasie na die ander te verskuif sodat leerlinge al vir drie jaar sonder die nodige boeke moet klaarkom.
11 PETRUS 3: 1-18
1 DIT is reeds die tweede brief, geliefdes, wat ek aan julle skrywe. In albei wil ek deur herinnering julle suiwere gesindheid opwek,
2 sodat julle die woorde kan onthou wat deur die heilige profete tevore gespreek is, en die gebod van ons, apostels van die Here en Verlosser.
3 Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel
4 en sê: Waar is die belofte van sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af.
5 Want moedswillig vergeet hulle dat daar van lankal af hemele was en ’n aarde wat uit water en deur water ontstaan het deur die woord van God,
6 waardeur die toenmalige wêreld met water oorstroom is en vergaan het.In hierdie ope brief aan die kommuniste in Kuba, slaan Mantashe ‘n bedekte ondertoon van ‘n pleitrede vir hulp wat dui op ‘n bedekte bedreiging vir die ANC in die afsienbare toekoms. Merk hy die opwelling van woede teen die onreg wat die Afrikanervolk nou al vir twintig jaar moes verduur? Het hy onder die indruk gekom van die wêreldwye misnoeë met multikulturalisme wat die potensiaal het om internasionale steun aan die ploeterende ANC te weerhou?
Wat veral opval is sy heeltydse verwysing na militêre gebeure waarvan hy die feite erg vermink wat kwistig as heuningkwas aangewend word. Sy pleitrede vir hulp slaan deur in: “In our quest to strengthen and consolidate our democracy, we still rely on the PCC's willingness and ability to hold our hand against all odds. Hoe dit ookal sy, die ANC besef dat hy nie die mas opkom nie en dat die hele wêreld daarvan bewus is! Lees gerus sy ope brief aan Kuba.
NEASA constantly receives reports from our members of violent incidents at their place of work. The overall picture that emerges is one of escalating violence and intimidation against business owners and those employees who want to work.
(U kan die foto sien op Neasa se webblad)
A common occurrence is that of strikers throwing stones and bricks at cars. One extremely violent case was recorded when an employee (pictured above) went to his office to collect something and minutes later he was intimidated by a group of about 60 strikers, demanding that he leaves the area.
DIT IS ‘N KULTUURDING:
In die eerste plek omdat dit deel van die Swartes se kultuur is en tweedens omdat die liberaliste wat hulle instaat gestel het om politieke beheer in Suid Afrika te bekom, hulle daartoe bemagtig met hulle veldtogte teen die doodstraf, handhawing van ouerlike dissipline, wapenwetgewing en versaking van Bybelse riglyne vir geordende samelewing.
DIE REGIME SE OPLOSSING
Die AVP se beoordeling van Zuma se onlangse staatsrede, waarin daar slegs sydelings na die steeds toenemende geweld van Swart teenoor Blank verwys is as: “ Some progress has been made over the past five years in reducing the levels of serious crime such as murders, aggravated robberies, crimes against women, children and other vulnerable groups, but they remain unacceptably high.” Sy oplossing: “We will work to further reduce levels of crime.” Geen plan, geen metode en duidelik geen sweem van begrip vir die omvangryke impak op die totale staatsbestel wat die gebrek aan veiligheid, disipline en wet en orde verteenwoordig nie.
Die onlangse geval waar daar aanvanklik insinueer is dat Rusland die Boeing MH17 afgeskiet het of ten minste aandadig was in voorsiening van die toerusting om dit af te skiet, is besig om waarskynlik die grootste politieke skandaal in die Amerikaanse geskiedenis te word. Dit is egter verbysterend om te besef dat daar waarskynlik beplanning was om ‘n politieke insident te skep wat Rusland in onguns moes bring en dat 300 onskuldige menselewens geen beletsel sou wees in dié soort beplanning nie. Dit is voor die hand-liggend dat Amerika wat intens betrokke was by die hele stryd binne die Oekraine, hulle satellietwaarneming deurgaans daar teenwoordig sou wees