TITUS 2: 1-14
1 MAAR spreek jy wat by die gesonde leer pas.
2 Die ou manne moet nugter wees, waardig, ingetoë, gesond in die geloof, in die liefde, in die lydsaamheid.
3 Die ou vroue moet ook in hulle gedrag wees soos dit die heiliges betaam, geen kwaadspreeksters of aan baie wyn verslaaf nie, maar leraresse van wat goed is,
4 sodat hulle die jong vroue kan leer om versigtig te wees, hulle mans en kinders lief te hê,
5 ingetoë te wees, kuis, huislik, goed, aan hul eie mans onderdanig, sodat die woord van God nie belaster word nie.
Indien u enige twyfel het oor die bo-vermelde vraag, word u aanbeveel om te kyk na die onderhoud van advokaat Paul Hoffman met Thabo Mbeki voor die Seriti Kommissie van ondersoek. Dit handel oor die wapenskandaal van R13 miljard in 1998, wat met ‘n klein sommetjie van ‘n ekstratjie hier en daar, aangeskuif het na +- R70 miljard. Dit is duidelik dat daar uit die Seriti ondersoek niks sal voortkom wat enige van die vorige betrokkenes se aandeel gaan uitwys waarvoor hulle verantwoordelik gehou sal kan word, bloot omdat Willie Seriti geen behoefte toon om relevante vrae en/of stellings toe te laat waarvoor antwoorde nodig is nie. Ander swart deelnemers aan die ondersoek is eweneens partydig en maak voorstelle om sekere vrae geskraap te kry.
Daar is baie duidelik gevaarligte wat flikker vir die voortbestaan van die Amerikaanse Dollar as internasionale betaalmiddel wat die afgelope 70 jaar ‘n wurggreep op die handelsbehoeftes van feitlik elke ander land gehad het. Met die Bricslande se vordering om ‘n alternatief vir die dollar daar te stel, is dit ‘n ope vraag of veel daarvan gemaak moet word.
As die Amerikaanse dollar nou vervang word met die nuwe grootste ekonomie van China, is dit nie maar bloot die vervanging van een ekonomiese boelie met ‘n ander nie? Dat die verwikkelinge egter ingrypende politieke gevolge sal hê is onbetwisbaar en sal dit dwaas wees om nie daarmee tred te hou nie. Gedagtig aan die oorgrensskakeling van geheime organisasies wat juis die geldmag insluit, sal dit interessant wees om te sien hoe die banke, rentekoerse en algemene finansiële verknegting van die man op straat hierdeur geraak sal word.
Om in Suid Afrika te kwalifiseer vir onverdiende, ewigdurende en buitensporige inkomste, moet jy net Swart wees en op een of ander stadium ‘n pos in die staatsdiens bekom het, met of sonder kwalifikasies.
Behalwe dat dit verbysterend is dat die regering van ‘n land sy belastinginkomste in salarisse, luukshede, onsinnige aanstellings van amptenary, uitgawes sonder goedkeuring, aanhoudende korrupsie en uitvoerende en wetmakende posbekledings sonder getoetste kwalifikasies kan spandeer en steeds dink hulle kan ‘n land regeer, is die verstommende dat diegene wat hulle daartoe instaat gestel het, die onmoontlikheid daarvan self propageer het!
As “regter” Motata die enigste was wat in lang uitgerekte ondersoeke by die huis sit met volle betaling, sou ‘n mens nog kon dink dat dit vir die een of ander rede meriete had. Die lys is egter lank en word die Freedom Charter se vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom ‘n werklikheid, hoe onregverdig dit nou ookal mag wees. As die een munisipaliteit na die ander bankrot raak en die land se totale infrastruktuur in duie stort, dan wonder ‘n mens waarom diegene wat hulle vir die verwydering van apartheid beywer het, verbaas is! Kyk opnuut hier onder na die hooffiguur in hierdie drama, F.W. de Klerk se aanvanklike siening oor die PRP(nou die DA) van destyds se beleid.
WYKBEWONERS HANG VLAE HALFSTOK IVM ISLAMITIESE SENTRUM. LEIDEN NA DIE BESETTING VAN DIE SPANJAARDE WEER BESET.
Elke jaar vier die inwoners van die stad Leiden op 3 Oktober dat hulle in 1574 van die Spaanse besetters bevry is met groot feeste wat oral gevier word. Daar is spesiale eet- en drinkgoed om hul aan daardie tyd te herinner. (Lees ook asb by: http://en.wikipedia.org/wiki/Siege_of_Leiden
Tans 440 jaar nadat Leiden verlos is van die Spanjaarde word hulle nie van buite bedreig maar van binne. Moslems het geeis daar moet teenoor woonhuise 'n islamitiese sentrum kom en hulle word gesteun deur die Demokrate '66.
Die enigste politieke party van Leiden wat protesteer is Leefbaar Leiden wat by die verkiesings twee setels gewen het. Ons het 'n insiggewende vraaggesprek met mnr. Tomas Kok gehad.
"Meneer Kok u het by die gemeenteraadsverkiesings van Maart met twee setels in die Leidense stadsraad gekom. Weet u dalk uit watter wyke hierdie stemme afkomstig is?"
'There is no counterweight in society if you have cowards in business. You don’t have to keel over every time someone stands up and says ”I disagree”, says Papenfus. ‘n Persverklaring wat uitgereik is deur Neasa (Nasionale Werkgewers Assosiasie van Suid Afrika), as waarskuwing aan SEIFSA (Steel and Engineering Industries Federation of South Africa), dat hulle aanhoudende toegewings aan NUMSA en ander vakbonde, geen sukses behaal nie en dat hulle aanhoudende toegewings die bedryf in die vergetelheid in onderhandel, word heelhartig deur die AVP ondersteun! Hierdie uiters relevante benadering van NEASA behoort ook uitgebrei te word na georganiseerde landbou wat besig is om Suid Afrika onder die Afrikanervolk uit te onderhandel onder die voorwendsel dat hulle “volhoubare voedsel produksie” as verantwoordelikheid het. Die noodsaaklikheid vir verset en verdediging vir die regmatige besitreg van ons boere, wat met sweet en bloed hulle eiendomme bekom, ontwikkel en bedryf en nou as gevolg van die gebrek aan ‘n behoorlike landbou beleid, finansieel beleër is, word ondergeskik gestel aan fiktiewe aannames wat in lyn is met internasionale imperialistiese vereistes om toe te gee om konfrontasie te vermy.
Elkeen van ons het 'n opinie oor die toekoms van ons land en veral ons volk. Selfs diegene wat in 'n toestand van ontkenning leef sal, indien hulle daaroor gepols word, 'n mening lug. Tog interessant dat baie min mense positief voel oor die toekoms, maar min van hulle bereid is om enigiets daaromtrent te doen! Inmiddels word gesien dat veral arbeidsonrus dreig om die land se ekonomie op sy knieë te dwing. Die arbeidswette wat deur die Kommunis aan hierdie land opgedwing is, is nie bevorderlik vir arbeidsvrede en voorspoed nie. Maar onderliggend aan die onvrede wat heers is die kulture van swart en wit wat dramaties verskil. So is dit dat swartes glo aan "more is nog 'n dag", terwyl blankes elke dag met erns benader en opnuut besef wat die eise van die lewe inhou. Om te midde van sulke verskille 'n gemeenskaplike deler te vind vir ekonomiese voorspoed, is 'n gejaag na wind. Die swartman is 'n verbruiker wat geen erg aan die estetiese en die toekoms het nie. Die blanke, met sy Europese agtergrond, is 'n bewaarder en 'n pionier wat dink aan more en die nageslag. "Laat die erwe van ons vaders vir ons kinders erwe bly" is part en deel van die blanke se kultuur.