Om in Suid Afrika te kwalifiseer vir onverdiende, ewigdurende en buitensporige inkomste, moet jy net Swart wees en op een of ander stadium ‘n pos in die staatsdiens bekom het, met of sonder kwalifikasies.
Behalwe dat dit verbysterend is dat die regering van ‘n land sy belastinginkomste in salarisse, luukshede, onsinnige aanstellings van amptenary, uitgawes sonder goedkeuring, aanhoudende korrupsie en uitvoerende en wetmakende posbekledings sonder getoetste kwalifikasies kan spandeer en steeds dink hulle kan ‘n land regeer, is die verstommende dat diegene wat hulle daartoe instaat gestel het, die onmoontlikheid daarvan self propageer het!
As “regter” Motata die enigste was wat in lang uitgerekte ondersoeke by die huis sit met volle betaling, sou ‘n mens nog kon dink dat dit vir die een of ander rede meriete had. Die lys is egter lank en word die Freedom Charter se vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom ‘n werklikheid, hoe onregverdig dit nou ookal mag wees. As die een munisipaliteit na die ander bankrot raak en die land se totale infrastruktuur in duie stort, dan wonder ‘n mens waarom diegene wat hulle vir die verwydering van apartheid beywer het, verbaas is! Kyk opnuut hier onder na die hooffiguur in hierdie drama, F.W. de Klerk se aanvanklike siening oor die PRP(nou die DA) van destyds se beleid.
AANHALINGS UIT SKIETGOED
Uitgegee deur die Inligtingsdiens van die Nasionale Party 1977 - opgestel deur FW de Klerk
Waardelose waarborge
Wat van die beveiliging van minderhede deur die PRP se voorgestelde handves van menseregte, onafhanklike regbank en ingewikkelde Senaat as waghond oor die belange van groepe? Al hierdie tierlantyntjies is waardeloos as dit nie gedra word deur die oorweldigende geloof en steun van die oorgrote meerderheid van die bevolking nie. In Nigerië het ’n mooiklinkende Handves van Menseregte nie verhoed dat ’n ganse volk, die Ibo’s feitlik totaal uitgemoor is nie. Wanneer ’n volk glo in die demokrasie, regsoewereiniteit en beveiliging van minderhede, is daar geen behoefte aan wel klinkende handveste nie. En wanneer maghebbers onbillik teenoor ‘’n minderheid wil optree, dan is daar geen handves wat hulle sal keer nie. (As dit nie uitnemende politieke insig was, gebaseer op Afrika as aanskouingsles nie, was dit dan blote politieke na-pratery? As dit na-pratery was, wat dan van wat ons nou in die praktyk beleef? AVP)
Ongekende Magstryd
Tot watter gevolgtrekking bring dit ons alles? DAT DIE PRP SE BELEID VAN MAGSDELING IN ’n FEDERASIE, SUID-AFRIKA SAL DOMPEL IN ’n ONGEKENDE MAGSTRYD WAT ONVERMYDELIK SAL UITLOOP OP DIE ONTWRIGTING VAN WET EN ORDE, VAN DIE EKONOMIE, VAN RASSEHARMONIE EN VAN VREDE; EN DAT DIE PRP SE BELEID ’n BLOUDRUK IS VIR DIE ONDERGANG VAN DIE WIT MAN EN DAT DIT ALLE MINDERHEIDSGROEPE SAL UITLEWER AAN DIE GENADE VAN DIE MAGSGROEP – EN DIT KAN SELFS ’n GROEP WEES WAT DIE MARXISME AANVAAR – WAT AS OORWINNAARS UIT DIE MAGSTRYD SAL TREE. Deur F W de Klerk (sluit die aanhalings uit Skietgoed)
Dié bostaande waansinnige beleidsrigting is vergestalt in de Klerk se ontplooide oorgawe aan ‘n swart terroristiese en kommunisties gebaseerde regime in 1994 en duidelik sigbaar in die 20 jaar wat verby is en wat nou deur de Klerk besing word. Hoe verskil dié logika van F.W. de Klerk-en-genote met dié van Malema wat sê, as ek sê skiet die Boer, dan beteken dit nie skiet die Boer nie, of Zuma wat sê almal in die land is veilig, jy moet net voel dat jy veilig is, dan is jy veilig! Jaap Marais het gesê as jy in die stelsel ingaan, sál jy in hom opgaan!(Die AVP voeg by:selfs teen jou beterwete!) Dit wil vir my voorkom of hulle logika aansteeklik is as jy so saam-saam sonder ras in die stelsel opgegaan het!
Recall drunk judge? He's home, being paid
2014-07-14 13:43
HERE NOT COMES THE JUDGE: Seven years ago a drunk Johannesburg Judge Motata crashed a car into a garden wall - and he's still being paid every month for doing, well, not judging.
Image: SAPA
JOHANNESBURG, Gauteng - Remember the judge who made it on to nationwide TV after crashing his car, apparently drunk, into a Johannesburg garden wall?
Sure you do, it was High Court Judge Nkola Motata and it was way back in January 2007. Back in 2009 he was found guilty of drunk driving - five years ago - but he still languishes at home, according to the Johannesburg Star, and is still being paid every month.
Lusanda Ntuli of the office of the Chief Justice Mogoeng Mogoeng told The Star Motata had not been released from service. "He is still receiving a monthly salary."
BID TO BLOCK PROBE
Motata allegedly said while drunk: "No Boer is going to undermine me; this used to be the white man's land but it isn't any more."
He also allegedly told a metro policeman not to support a white man and later went to the High Court in Pretoria to stop the JSC from probing the complaint about his remarks, but his application was unsuccessful.
The Judicial Conduct Tribunal probing a complaint of racism against Motata, The Star reported, was postponed in February 2014 pending a challenge to legislation relating to the tribunal. The section of the Act being challenged empowered the tribunal's president to appoint a National Prosecuting Authority official to collect evidence on the tribunal's behalf.
The tribunal was to have probed Motata's conduct after he crashed his car into the wall of businessman Richard Baird's Johannesburg property.
Will it eventually be proved, Wheels24 asks in the motoring sense, that he was a Motata Mouth?