OMTRENT 200 WAFFERSE MOSLEMS VERHINDER PROTESOPTOG DEUR SJARIA WYK
Op Sondag 10 Augustus het die Nasionalistiese beweging 'Pro Patria' 'n protesoptog genaamd Mars vir die Vryheid gehou deur die Schilderswijk in Den Haag. (Hierdie wyk staan net as die Transvaalbuurt reeds bekend as 'n sg Sjariawyk waar wafferse moslems (wat in die politiek korrekte media omskryf word as jeug) bepaal wat toegestaan is en wat nie. Hulle beskou Nederlandse wyke as húl wyke.
Daardie protesdemonstrasie was offisieel aangemeld by die outoriteite
Hulle wou laat sien dat ISIS (wat hul teenwoordig IS noem wat staan vir Islamitiese Staat) net terroriste is wat die christene in Irak teiken. Hul kan kies hulle moet hul 'bekeer' tot die islamideologie of hulle word vermoor. Derduisende christene het reeds gevlug maar by die dorpies word hulle ingewag deur hierdie terroriste wat hul van hul geld en eet- en drinkgoed beroof.Hulle mag net hul klere behou.
Toe die optoggangers- wat buite die Vlaamse ,Dietse en Nederlandse vlae oa 'n groot spandoek met GEEN JIHAD IN DIE STRAAT NIE en ONS BLY het gedra- deur die wyk wou trek, was daar in 'n ommesientjie 'n groep van omtrent 200 moslems wat baie lief is vir ISIS, wat dit wou verhinder deur die straat te blokkeer.
Wat ‘n bespotting het Suid Afrika nie geword sedert dit in die hande van die “edele” barbaar in 1994 geval het nie. Hoe het die helde nie geval nie. Onsin uit die mond van ‘n president, eerste minister, professor, doktor of man in die straat, blý onsin! As die onsin dan nog in die praktyk sigbaar en telkens hoorbaar én tasbaar word, word dit nie net ‘n bewys van hopelose oordeel nie, maar ook ‘n bewys van kwaadwilligheid. Die vraag wat hier aan die orde kom, is watter soort mens het jy mee te doen wat nie skroom om ‘n beskawing in die afgrond te stort en te vervang met diewe, moordenaars en rowers nie en dan nog in die openbaar verklaar dat hierdie bedeling beter is as wat dit voor 1994 was. Die onderstaande berig in die Rapportkoerant is bloot ‘n herhaling van daaglikse verskynsels op elke lewensterrein in Suid Afrika sedert 1994! Hoe en deur wie dit nou ookal anders voorgestel word, is dit duidelik vir almal om te sien dat perdedr@##e nie droë vye is nie! In die vertolking van die AVP en elke Afrikaner wat nog nie sy Afrikanerskap verhandel het nie, is niemand wat die huidige stelsel in Suid Afrika bewierook, droë vye of selfs perdedr@##e waardig nie!
Spioene, seks en Jan Taks
2014-08-09 23:49 Jacques PauwWie is Paul Sheehan? Paul Sheehan (gebore 1951) is ‘n Australiese rubriekskrywer en senior joernalis vir die Sydney Morning Herald, en die Melbourne Age waarvan hy die dagredakteur, personeelhoof en Washington korrespondent is. Volgens verskeie waarnemers is sy skryfstyl en uitgangspunt konserwatief.
Hy is ‘n gegradueerde van die Australiese Nasionale Universiteit in Canberra, Graduate School of Journalism by Colombia Universiteit in New York. Van sy artikels het verskyn in Die New York Times, die New Yorker en die Atlantic Monthly and Foreign Policy.
Sheehan se eerste boek, Among the Barbarians, is in 1998 gepubliseer. Sy boek het die strekking om die waas van intimidasie wat hang oor elke kritiese bespreking van multikulturalisme en Australië se immigrasie beleid in perspektief te plaas en was vir vyf maande op die lys van topverkopers in Australië. In 2003, verskyn sy tweede boek, The Electronic Whorehouse, ‘n kritiese beskouing van die media in Australië. Sy derde boek, Girls Like You (2005), het gehandel oor die “Ashfield gang rapes”, ‘n series van reeksverkragtingsake in Australië waarin vier Pakistani broers betrokke was.
Sheehan se kolom in die Sydney Morning Herald is in die algemeen vanuit ‘n regse perspektief geskryf en is bekend vir sy kritiek op die menseregte industrie, die Australiese Moslem gemeenskap, grootskaalse immigrasie en die Australiese Arbeidersparty. Ander temas deur hom is sy kritiek oor die hantering van die Australiese regstelsel van seksueelverwante aanrandings, sowel as die neo-konserwatiewe ideologie. (Wikipedia)
The Hamas trap: hidden labyrinth was wired for war
Hierdie is ‘n praktyk wat ook in Suid Afrika posgevat het met dieselfde negatiewe effek op omgewing as wat hier onder beskryf word. Die tragiese hiervan is dat die motivering die hoër omset en gevolglike vinniger en omvangryker verryking van die persoon of instansie is, ten koste van die omgewing en waarskynlik gesondheid van die eindverbruiker van die produk.
Die mens se ingryping in die natuurlike ontwikkeling is bepaald nie sonder gevolge nie!
Unbelievable Photos Show Factory Farms Destroying The American Countryside
Harrison Jacobs Aug. 8, 2014, 9:32 AM
Mishka Henner Tascosa Feedyard, Texas.
Daar heers wyd kommer in onderwyskringe oor die groot aantal onderwysers wat die laaste maande bedank het....... skryf Rapport.
Die wyse waarop Sanral, Transnet en die nuwe grondeise wetgewing onrus onder blankes veroorsaak, is waarskynlik die oorsprong vir die wantroue wat onder onderwysers heers oor die sekerheid van hulle pensioengeld wat moet dien vir finansiële oorlewing na aftrede. Die reeds bewese minagting wat onder swart amptenare heers vir die wettige eienaarskap van blanke besit, is al genoeg rede tot kommer en motivering vir maatreëls om betyds te voorkom dat “regstellende” aksie nie ook onderwysers van hulle regmatige inkomste beroof nie. Die “kommer” oor die bedankings het bepaald niks te make met “irrasionele” optrede van onderwysers nie! (AVP)
Talle onnies bedank
MUNISIPALITEITE: R21,6 MILJARD VERMORS
2014-08-02 23:32
Kimi Makwetu, ouditeur-generaal. Jacob Rooi
Munisipaliteite en munisipale entiteite in die land het in twee boekjare meer as R42 miljard ongemagtig, onreëlmatig en vrugteloos bestee en vermors, blyk dit uit die jongste twee verslae van die ouditeur-generaal. Die jaarlikse oudit is ’n sleutel-aanduider van die stand van regering op munisipale vlak – waar die meeste diensleweringsbetogings ook gebeur. Die laaste vyf ouditeursverslae wys die verkwiste bedrag van 2009 tot 2013 beloop sowat R60 miljard, ondanks talle pogings om finansiële maatreëls deurlopend te versterk. Boonop toon die jongste verslag sake verbeter nie werklik nie.
GENERAL SAYS GOVAN MBEKI MUNICIPALITY WASTES MONEY ON CONSULTANTS
Govan Mbeki Municipality receives qualified audit for past financial year.
Donald Green | 4 August 2014
Mr David Mabuza (Mpumalanga Premier) during his meeting with Mr Kimi Makwetu (Auditor General) on 10 July.
SECUNDA – The Govan Mbeki Municipality have spent more than R17-million irregularly according to the Auditor General’s report for the 2012/13 financial year.
Its fruitless and wasteful expenditure was R8.1-million.
The municipality received a qualified audit.
Mr Kimi Makwetu, Auditor General, said in the report that indications are that the municipal management did not take full responsibility for the financial statements prepared by their consultants which cost the municipality R4-million.
He said financial staff were unable to prepare the financial statements themselves.